Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Amptelike Musiekvideo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 фев 2024
  • Luister 'Mag Ek Jou Laaste Wees' hier:
    ruhandutoit.lnk.to/MEJLW
    Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
    Facebook: RuhanduToitt...
    Instagram: ruhandutoitt?ig...
    TikTok: www.tiktok.com/@ruhandutoit?_...
    ___________________________________________________
    Lirieke:
    Ek het jou nie meer so lief soos ek gehad nie
    Elke dag raak dit net nog ‘n bietjie meer
    Nes ek dink dat ek die laaste sluk gevat het
    Dan vul jy hierdie hart se glas net weer
    Want hierdie liefde is ‘n langpad vol van gate
    Maar ek wil hom saam met jou vat
    Ek sal bestuur terwyl jy slaap en jou met my
    Baadjie toemaak as dit te koud raak
    So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
    En hom dra op die trappe, hemel toe
    Jy weet hoe ek voel
    Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
    Moet dit nooit vergeet nie
    Al weet jy dit reeds.
    En al is ek nie jou eerste liefde nie,
    Mag ek jou laaste wees
    Eke voel nie meer oor jou soos die begin nie
    Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer
    Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie
    Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee
    Want hierdie liefde is verewig
    Kom net eenkeer in ‘n lewe en ek weet dit
    En dit vat meer as net ek is lief vir jou
    Ek soek jou hele hart so ekke gee dit
    So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
    En hom dra op die trappe, hemel toe
    Jy weet hoe ek voel
    Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
    Moet dit nooit vergeet nie
    Al weet jy dit reeds.
    En al is ek nie jou eerste liefde nie,
    Mag ek jou laaste wees
    Ooh mag ek jou laaste wees
    So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
    En hom dra op die trappe, hemel toe
    Jy weet hoe ek voel
    En al is ek nie jou eerste liefde nie,
    Mag ek jou laaste wees
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 46

  • @jaconagel4206
    @jaconagel4206 3 месяца назад +8

    Jy is geseend!! Baie mooi maar ek moet jou sê, daar is absoluut niemand wat sound of silence soos jy kan sing nie. Wow. Baie dankie.

  • @nicolenebooyens5505
    @nicolenebooyens5505 3 месяца назад +2

    uitstekende liedtjie gehoor by AIG Somerfees in Hartenbos 22 Dec 2023. Baie dankie Ruan vir jou insireerende en lekker luister liedtjies

  • @peethanekom634
    @peethanekom634 13 дней назад

    Pragtig

  • @attieven3789
    @attieven3789 3 месяца назад +5

    Uitstekend. Jy besig om nog 'n Koos dup, theuns jordaan te word. 'n ikon. Dankie dat jy jou God gegewe talent met ons deel

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v 3 месяца назад +3

    Uitstekend!! Maak nog baie mooi liedjies Rohan!!

  • @luluquick
    @luluquick 3 месяца назад +5

    Ek kan nie wag

  • @alta2715
    @alta2715 3 месяца назад +2

    Een woord .... fantasties

  • @rinabasson18
    @rinabasson18 3 месяца назад +2

    Dis FANTASTIES dankie Ruhan!!

  • @cindyvandw4059
    @cindyvandw4059 3 месяца назад

    Ek love die liedjie, dit was my en my man se trou liedjie🌷

  • @sharonmarx3911
    @sharonmarx3911 3 месяца назад +3

    Just love it! You make the difference...

  • @riekiecoetzee7257
    @riekiecoetzee7257 3 месяца назад +1

    Hoendervleis mooi.Dankie ❤❤❤❤

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 месяца назад +1

    Dis puik lank lewe die liefde❤❤

  • @lezandanortje9129
    @lezandanortje9129 3 месяца назад +2

    Wow!! wow!! Ruhan daar is net iets anders aan jou stem jy laat mens elke woord glo wat jy sing.

  • @annaleneengel1573
    @annaleneengel1573 3 месяца назад +1

    love love dit 😍😍 wat 'n lekker bederf op Valentynsdag 😍 is mal oor die song en die video. Dankie Ruhan 🥰

  • @Maryann563
    @Maryann563 3 месяца назад +3

    ❤❤❤Very nice love it amazing

    • @RuhanduToitt
      @RuhanduToitt  3 месяца назад +1

      Glad you like it!

    • @Maryann563
      @Maryann563 3 месяца назад

      @@RuhanduToitt it's a pleasure ❤️

  • @MovieTrailers589
    @MovieTrailers589 3 месяца назад +3

    Amazing ! 😊

  • @ronelmclachlan3665
    @ronelmclachlan3665 3 месяца назад

    Wow wow wow - fantasties en uniek.

  • @NadiaBessieGeldenhuys
    @NadiaBessieGeldenhuys 3 месяца назад

    dis so mooi... ek los my eie hart eerder ini Hemel

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 3 месяца назад +1

    Beautiful! Beautiful! ❤from 🇧🇷. Thanks 🙏

  • @user-ui7mt1wf6u
    @user-ui7mt1wf6u 3 месяца назад +1

    Baie Baie mooi song

  • @petrohancke7174
    @petrohancke7174 3 месяца назад

    Wow mooiste stem.Uitstekende sanger.

  • @thinuselse6132
    @thinuselse6132 2 месяца назад

    Net amazing. Wat meer Kan n mens se 🎉

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 3 месяца назад

    Sjoe dis hartseer mooi❤

  • @teikjemarkram7451
    @teikjemarkram7451 3 месяца назад

    Wow! So beautiful en ek gaan definitief my eerste dans by my troue doen op jou liedjie! Sulke mooi woorde❤

  • @louisawatkins3018
    @louisawatkins3018 3 месяца назад

    Sjoe dit is pragtig ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @user-gz1wh5jm8r
    @user-gz1wh5jm8r 3 месяца назад

    Baie mooi liedjie ❤❤❤❤

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 3 месяца назад

    Pragtige song!!♥️

  • @Freeasabird699
    @Freeasabird699 3 месяца назад

    Jy mag maar. Pragtig. ♥

  • @eveselinaf.2992
    @eveselinaf.2992 3 месяца назад +1

    ❤danke

  • @angelface851222
    @angelface851222 3 месяца назад

    Wow dis beautiful

  • @user-vz6ff5zi6i
    @user-vz6ff5zi6i 3 месяца назад

    Beautiful ❤

  • @madeleinsmit5420
    @madeleinsmit5420 3 месяца назад +1

    ❤❤❤❤

  • @Uniquelyme_2024
    @Uniquelyme_2024 3 месяца назад

    God....wees my laaste😢

  • @LawrenceBothma
    @LawrenceBothma 3 месяца назад

    Vanessa Theron ek het jou lief!Ek wil jou laaste wees

  • @oliviajordaan4155
    @oliviajordaan4155 2 месяца назад

    ❤❤

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock 3 месяца назад

    nice

  • @everydayshid
    @everydayshid 3 месяца назад

    uhmmm.... net nee