Riana Nel met Ruhan du Toit - Moenie
HTML-код
- Опубликовано: 7 фев 2025
- Musiekvideo van Riana Nel en Ruhan du Toit se duet-snit Moenie. © 2019 Coleske Artist
Director: Christian Wolf for Brickwolf Creatives
Producer: Johan C Venter for Coleske Artists
Camera
Afrikaans n taal om op trots te wees en julle dra die Afrikaans musiek title heel bo, Baie Baie awesome liedtjie💪❤️
Riana ek moet sê, ek dien God elke dag, maar hierdie song is kookwater.............wow wens ons kan in Witrivier ooit saam sing...........of Nelspruit......my wens..........
Stunning liedjie! 2 baie talentvolle kunstenaars, julle stemme komplimenteer mekaar. Hoop ons sien nog van julle
Awesome liedjie en video weereens puik soos altyd.🥇🥇🥇💃💃💃🥂😁🍷🎊
Twee van die bestes saam so kan nie anders as om flippen ongelooflik mooi te wees nie!
Woooow love it... Alles kom altyd terug na jou xx
I love this song. Riana and Ruhan are great together.
Twee van my gunsteling Afrikaanse sangers. Dankie dat julle weer my vertroue in Afrikaanse musiek herstel het.
Dis 'n PRÁGTIGE lied....ek is NOG ÁLTYD MÁL OOR Riana.....
ek is dit nie werd nie 🙏
Vertrou en bou net aan jou verhouding met Jesus my KÓSBARE, KÓSBARE vriend....VERTROU HOM....
wat is dat toch een mooie taal.
bijna verstaanbaar voor een hollander als ik✌👍👍👍
Dis Afrikaans, dit is afkomstig van hollands en dis hoekom jy dit verstaan😁😁
@@conradels3564 het klinkt zo mooi en veel woorden kan ik ook verstaan .
echt heel mooi om te luisteren
Finally the videos available!!! I relate so much to the lyrics. It's beautiful, pragtag
Baie mooi song. Julle stemme komplimenteer mekaar so goed. Love dit!
You make africa so proud
Lovit, Lovit, Lovit. Dankie!! Julle vocals ... WOW!
Hierdie liedjie praat met my hart. Wayne Didloff alles kom altyd terug na jou❤️
What an amazing song. Riana. ❤ this song.
Love the song and the voices that blend so well. 🎶🎵❤
MOTHERLESS!!!!!! WELL DONE!!!! LOVE.... LOVE.... LOVE.....
São perfeitos pra cantar juntos.
Ek onthou toe ek nog n jong(er) knaap was en luister na Riana Nell se eerste musiek video op Afrikaans is groot. Ek is mal oor jou musiek! Moet nooit ophou nie!
Pragtige Lied se so bsie mooi woorde❤❤❤❤❤
Love it. We want more !!!!! ❤❤❤❤❤
Oh my soul waar was jy al die tyd.??? Al ierdie nuwe mooi liedjies van jou PRAAT MET MY.
Stunning! ❤️
Riana ek lief vir jou en jou music😘😍😍
🎶Alles... kom altyd t'rug na jou🎶...❤
LOVE THIS SONG SOOOOOOOOOOOO MUCH
Dis ń beautiful song julle 2
Julle weet hoe om n mens se"crush" te kry
Love julle❤️❤️❤️❤️
Awesome song julle!!!
I love the song!! I wish I could understand the lyrics. I'm from America, and only speak English.
Well its a very deep song in actual fact.
It says, everything comes back to you.
Love comes back to you. Everything comes back to you.
Hope someone translates it completely. It's a lovely song.
Victoria Rose ,here goes ( not word for word but the gist )
"I have a photo of you on my nightstand I know I shouldn't (IKIS)
I've read every message that you've sent IKIS
I ask too many questions about how you're doing IKIS
Because everything always comes back to you
I can't breathe as I stand before you IKIS
Because everything always comes back to you as hard as a try to resist everything always comes back to you
2nd verse : I spend the whole day thinking about what I still wanted to say IKIS
All the kisses that we still have to share IKIS
As hard as I try I can't resist ,how can I move on and re evaluate everything to leave your heart
Her :you have my heart and all that I am is nothing without us
Solo
Repeats
Hope this helps
Pragtige lied mooiste woorde
❤Dis so mooi.
Awesome duet you guys
STUNNING!
So talentvol!! Pragtig!!❣
Godgegewe talente, julle twee is stunning, jul mag maar saamsing.... Pragtig
Love this song
Amazing stemme saam wow!
Ek is lief Riana Nel lidjies en hierdielied het my geroep. Am I saying it right because I don't understand Afrikaans and I am just learning
Not too bad : " Ek is lief vir Riana Nel se liedjies, en hierdie lied het my geroep."
Baie dankie
Its "Ek is verlief op Riana Nel se liedjies en hierdie lied het my geroep" You were very close
IT's so true
Amazing Afrikaans is net tops!
Who would unlike this?
Riana se belt is net🔥🔥😍
❤❤❤
So mooi!
I really want to cry,but tears are not coming out 😅😓
Lol because of the language barrier perhaps?
Pragtig 💖
Ek love dit!!! 😊❤️
Pragtig ❤️❤️❤️
Baie mooi💙
Het die engelse weergawe gekry van die liedjie, omtrent dieselfde : back to you, Lost Saints
Baie Mooi !!!!
Wow!
Pragtige song. Mal oor jou musiek
Nice 💔🎶🎵
Looooove this artist
AMAZING
Good morning iam overwhelmed your songs makes me more blessed for what have pass through my all life keep going with great songs
the heart wants to say what the heart wants to say!!!!
Like this vidio
Baie pragtig riana
Julle moet altyd so saam sing want julle is song soulmates!!!!!
Riana Riana kom kuier in USA asb.!
Baie mooi
Pragtig
you two would make so much money in the usa and thats from a brit
Dit is die eerste keer wat ek die liedjie hoor, behalwe dat dit klink of die liedjie half onderbreek word in die middel is dit 'n mooi liedjie. Is dit nou die nuwe styl?
Dis net vir die video. Riana Nel se splinternuwe cd is uit: "Sterker"
Kry hom sommer nou. Dis ongelooflik.
Mooi
Innibos 2019🇿🇦😁😁
so sê dit alles wat ek voel
Hoop die kom op apple music
Hey so mal oor julle twee se stemme saam!
⏰⏳🔥🔥🎵🎵❤❤⏳⏰
Groot opgroei wording is by elke mens anders en uniek by elkeen indiwidu spesiaals
Lekker Elephant and Friends Pub
Boyzone
the boy next door...
Hierdie laat my droom en ek is verlief op n muisie in my klas en ons behoort saam ek en gabby behoort saam ek weet dit
Ek weet ek moenie 🤐
Duet
Toe maar ek ook ek hou ook van n meisie in my graad
Ongelooflik
Moenie dat jou ego in die pad staan nie praat dit uit
Duidlik kan SA nie oorspronklik wees nie, video lyk baie na 'n "remake" van Lady Gaga - Shallow ... pateties!
Ja nee ek sien dit ook. Hier is ook n man en vrou wat saam sing. Onaanvaarbaar!!!!!!! Clown
Don't you have something better to do apart from criticising....get a life good music is good music live it feel it enjoy it