I don't speak Afrikaans and barely understands it but last night I accidentally put on a Afrikaans channel and found this song playing and it was about to finish and it didn't show any title or artist, today I woke up searching everywhere online. she's a fantastic singer, super talented and my new favorite, she's will be on repeat on my playlist the whole week, she got a lot of incredible songs and its a shame that I only got to know her now....wow!!!!!😍😍😍😍😍
Prachtig lied. IK ben iedere keer weer verbaasd over de mooie liedjes uit Zuid-Afrika. De teksten zijn erg pakkend. Onze talen lijken zo op elkaar en ook weer niet. Ik hoop van harte dat het Afrikaans behouden blijft voor toekomstige generaties.
Ek praat Afrikaans. My dogter Engels. Sy het my gevra om hiwrna te luister. In haar eie woorde "Ma I don't understand half of the words, but it is so beautiful." Ek is lief vir Afrikaans en ek leef daar in. Daarom sal dit bly voortbestaan.
Die laaste gedeelte van die lied waar hy kom klomp want sy sleutels kan nie meer die deur oopmaak nie staan nou eers vir my uit. Dus so om te wil sê ekt jou uit my hart uit gesluit en jy behoort nie meer hier nie... daar is geen plek meer hier vir jou nie.
ek voel haar seer en teleurstelling om so lief vir iemamd te wees jou hele hart te gee en elke klein bietjie van jou gee en dan verneuk word ai hoe beskryf n mens dai seer. dit is n stunning liedjie met die mooiste betekenis. Well done Tarryn jy is stunning en jou liedjies is besonders.
@@mzp0701 Hai jy weet jy ja met tyd gaan dit weg. Ek is nou getroud met my man die uinste een wat my verneek het en ek kan met n eerlike hart se hy het verander en hy is so opreg nou. So ja die seer gaan weg.
Hier is die lirieke❤️😊 Vasgehou soos net jy kon Mooiste woorde uit you mond Saam met jou die sterre kyk So gelukkig saam gelyk Saam 'n huis gebou op sand Die keuses van 'n dwase man Die reën geval die vloed stuig op Ek bou weer oor maar op 'n rots Vat jou vashou vat jou liefde Gee my net geheueverlies Eks gereed, ek wil vergeet Vat die seerkry en die soene Alles wat ons saam gedoen het Ek verkies geheueverlies My geleer hoe om te wees Hoe om te lief, hoe om te leef Ek is net hartseer, glad nie kwaad Ek wens ek kon jou eerder haat Maar hoe vergeet 'n mens mekaar Vat dit 'n dag, 'n maand of jaar Want jy was amper wat ek kort Ek bou weer oor maar op 'n rots Vat vashou vat jou liefde Gee my net geheueverlies Eks gereed, ek wil vergeet Vat die seerkry en die soene Alles wat ons saam gedoen het Ek verkies geheueverlies Vat jou vashou vat jou liefde Gee my net geheueverlies Eks gereed, ek wil vergeet Vat die seerkry en die soene Alles wat ons saam gedoen het Ek verkies geheueverlies, geheueverlies Vat jou vashou vat jou liefde Gee my net geheueverlies Eks gereed, ek wil vergeet Vat die seerkry en die soene Alles wat ons saam gedoen het Ek verkies geheueverlies Amazing liedjie!😍
@@nomadicsoul6144 hi! Thank you so much, I speak German so I get the gist! I'd love one if you have time! I serve as the Head of Delegation for SA in this online song contest and this song came 2nd in the SA national selection Ingoma. Promised Land by Yanga, Soweto Gospel Choir and Amanda Black are representing SA in July🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Hierdie Liedjie is so waar , Ek weet presies hoe dit voel, n mens raak so yskoud as jy so iets uitvind en jy voel so leeg en voel al daai tyd wat jy verloor het sal jy noot terug kry nie. Al wat nou belangrik is om op te staan en vrede te maak en sterker te wees.
Hierdie is hoe n mens n music video maak!!!!😁 Ek dink ons is besig om ster te sien wat die Afrikaanse musiek bedryf gaan oorneem😍😍die moeite en aandag aan detail kan n mens voel en sien! Jys n regte inporation
Lowkey God se Woord in 'n sekulere liedjie! Mense moet weet dat verhoudings wat nie op God se fondasie gebou is nie op sand gebou is en nie gaan hou nie. 💥 Yas!
Nogsteeds! Fok! Ek probeer die lied uit my hart & kop kry elke dag / aand... Maar dit is so baie waar... Geheueverlies maak dit nie beter nie - Hoe mens dit hanteer & verwerk, maak jouself beter!
Toe ek die video luister het ek weg gekyk van die foon af maar toe jy die eerste woorde begin sing het ek hoendervleis uitgeslaan en geweet hierdie gaan 'n wonderlike song wees. Elke kans wat ek kry luister ek daarna. Dis awesome!!! Dit bring baie memorys terug van die goeie tye wat suur geëindig het. Ek glo dit raak aan almal se hartsnare wat hierna luister. Baie dankie, die song gaan baie mense emosioneel help om oor die verlede te kom. Hou so aan. Die song gaan nog baie geluister word!!!
Translated, just for you: Held tight, just like you can Beautiful words from your mouth Watching the stars with you We looked so happy together We built a house on sand together The choices of a fool The rain fell, the flood rose I build again, but on rock CHORUS Take your holding tight, take your love And give me amnesia I'm ready, I want to forget Take the pain and your kisses Everything we have done together I prefer amnesia You taught me how to be How to love, how to live I'm just heartbroken, not angry I wish I could rather hate you But how do you forget each other Does it take a day, a month, a year Cause you were almost what I needed I build over again, but on a rock CHORUS
Ek's nie juis 'n Afrikaanse song fan nie maar ek het met die Covid-19 lockdown se gebrowse hier uitgekom. Great song! Dankie Tarryn. Moet definitief na nog van jou songs luister
Uhm sy sing mooi maar nee tjomma. Daars so baie ander vrouens wat die titile as Queen van Afrikaans musiek sal vat en nie net omdat hulle wit is. Soos ruclips.net/user/DemiLeeVEVO ruclips.net/user/andrietteVEVO ruclips.net/user/LiezelPietersVEVO
Ek lê vannaand onder die volmaan Die son se gloed verkleur hom En die donker skaduwee wat oor hom hang Voel soos die skaduwee oor my hart vannaand... Ek mis jou Ek voel nog ons verlorenheid in mekaar Die betowerende passie as ons lippe geraak het Jou vingers teen my wang... Ek mis jou Hoe kan ek my hart jou laat vergeet Jy met jou hart nes myne Wat voel meer as ander Wat seerkry meer as meeste Wat aan my siel geraak het... Ek mis jou Met elke sonsopkoms en ondergang Sal ek jou onthou Ek wens jy kon deur my sien Tot in hierdie hart van my Hierdie hart wat bloei vir jou... Ek mis jou Liefde is nooit verniet nie Die prys het ek verseker betaal Saggies sal ek omdraai Jou dit gun wat ek vir jou wou gee Maar my hart sal altyd hunker En in die stille oomblikke van my lewe Altyd fluister Ek soek jou. Ek is lief vir jou. Ek mis jou...
I don't speak Afrikaans and barely understands it but last night I accidentally put on a Afrikaans channel and found this song playing and it was about to finish and it didn't show any title or artist, today I woke up searching everywhere online. she's a fantastic singer, super talented and my new favorite, she's will be on repeat on my playlist the whole week, she got a lot of incredible songs and its a shame that I only got to know her now....wow!!!!!😍😍😍😍😍
Yea shes awesome
That close-up shot of her eyes in tears was stunning, she really conveyed the pain.
Jwnowq? Usjwohw ei2b ei
Q😢
Prachtig lied. IK ben iedere keer weer verbaasd over de mooie liedjes uit Zuid-Afrika. De teksten zijn erg pakkend. Onze talen lijken zo op elkaar en ook weer niet. Ik hoop van harte dat het Afrikaans behouden blijft voor toekomstige generaties.
Dankie Sabine, ons hoop en bid ook dat Afrikaans sal bly voortbestaan, dit lê ons na aan die hart. Dankie vir jou ondersteuning vanuit Holland/België
Ek geniet soms om na Nederlandse liedjies ook te luister. Verstaan meeste maar nie als. Afrikaans ook baie na aan Vlaams.
Ek praat Afrikaans. My dogter Engels. Sy het my gevra om hiwrna te luister. In haar eie woorde
"Ma I don't understand half of the words, but it is so beautiful."
Ek is lief vir Afrikaans en ek leef daar in. Daarom sal dit bly voortbestaan.
Ja
Die laaste gedeelte van die lied waar hy kom klomp want sy sleutels kan nie meer die deur oopmaak nie staan nou eers vir my uit. Dus so om te wil sê ekt jou uit my hart uit gesluit en jy behoort nie meer hier nie... daar is geen plek meer hier vir jou nie.
Who is still here in 2024❤❤❤
I will always come back here forever. I love this song yhooo
Belgium Fan
🙋🏻♀️🙋🏻♀️🙋🏻♀️
July 2024....Alone in the Congo...
This is easily her best song.❤❤❤❤
Still one of my all-time Tarryn Lamb favourites. It is literally on repeat in my car. Love her songs! Local is lekker
Wie luister nog na dit😢😢😢😢,so mooi en dit bring soveel memories terug wow, liefde maak seer. Baie mooi liedjie tarryn
ek voel haar seer en teleurstelling om so lief vir iemamd te wees jou hele hart te gee en elke klein bietjie van jou gee en dan verneuk word ai hoe beskryf n mens dai seer. dit is n stunning liedjie met die mooiste betekenis. Well done Tarryn jy is stunning en jou liedjies is besonders.
Ek is n man en is deur die selfse storie so ja dit maak seer , al merke bly agter
Jip dis bitter seer.gelukkig ek oor my ex.en het God gevind en leef nou elke dag vir God
Belangrikste is om vergewe want anders gaan daai persoon vasgebind bly aan jou.Glo my om. Vergewe is amazing,
Gaan die seer en vernedering ooit weg...
@@mzp0701 Hai jy weet jy ja met tyd gaan dit weg. Ek is nou getroud met my man die uinste een wat my verneek het en ek kan met n eerlike hart se hy het verander en hy is so opreg nou. So ja die seer gaan weg.
She is awesome, i can not stop listening to this song, and i feel it with her
Me too luister net wanner Ek sad is of Aleen voel of iets my gebeur dit help my beter voel en daar aan dink❤
Ek het lanklaas so ñ mooi Afrikaanse lied gehoor. Huil elke keer. Wel gedaan Tarryn, video en lied is ongelooflik mooi.
An entire movie in the space of 4 minutes! That's talent. My arme ou hartjie.
Hoe lief kan n mens wees vir iemand. Sy sing my hele hart❤️
Wat 'n mooi liedjie met die mooiste boodskap!!!!!!...die mooiste in Afrikaans!!!
Hierdie leidjie het my deur a baie seer tyd gedra. Taryn is awesome
Hier is die lirieke❤️😊
Vasgehou soos net jy kon
Mooiste woorde uit you mond
Saam met jou die sterre kyk
So gelukkig saam gelyk
Saam 'n huis gebou op sand
Die keuses van 'n dwase man
Die reën geval die vloed stuig op
Ek bou weer oor maar op 'n rots
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
My geleer hoe om te wees
Hoe om te lief, hoe om te leef
Ek is net hartseer, glad nie kwaad
Ek wens ek kon jou eerder haat
Maar hoe vergeet 'n mens mekaar
Vat dit 'n dag, 'n maand of jaar
Want jy was amper wat ek kort
Ek bou weer oor maar op 'n rots
Vat vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies, geheueverlies
Vat jou vashou vat jou liefde
Gee my net geheueverlies
Eks gereed, ek wil vergeet
Vat die seerkry en die soene
Alles wat ons saam gedoen het
Ek verkies geheueverlies
Amazing liedjie!😍
Thank you from Croatia🇭🇷❤🇿🇦
Dankie vir die lirieke🌌
Baie dankie vir die lirieke
@@olympicsongcontest7117 Do you understand Afrikaans?
Do you need an English translation?
@@nomadicsoul6144 hi! Thank you so much, I speak German so I get the gist! I'd love one if you have time! I serve as the Head of Delegation for SA in this online song contest and this song came 2nd in the SA national selection Ingoma. Promised Land by Yanga, Soweto Gospel Choir and Amanda Black are representing SA in July🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
You can really sing man. voice straight from heaven plain down.
Beautiful song. Jy is amazing, die emosie wat jy in die song wys is werklik amazing.
Die mooisre song wat ek al gehoor het . Met soveel betekkenis
Mooiste (sorry)
Jy maak mens trots om Afrikaans te wees! Besonderse mooi liedjie hierdie!!!!
Hierdie Liedjie is so waar , Ek weet presies hoe dit voel, n mens raak so yskoud as jy so iets uitvind en jy voel so leeg en voel al daai tyd wat jy verloor het sal jy noot terug kry nie. Al wat nou belangrik is om op te staan en vrede te maak en sterker te wees.
Tarryn Lamb.....
U kan singgggg.....
Ja so so gebid vir Geheue verlies...💯
Hierdie is hoe n mens n music video maak!!!!😁 Ek dink ons is besig om ster te sien wat die Afrikaanse musiek bedryf gaan oorneem😍😍die moeite en aandag aan detail kan n mens voel en sien! Jys n regte inporation
Such a beautiful song. Super relatable 😭
Jy is astonishing. Sing vir ons ,goeie help met als. Bless you🌹
100% beautiful with all the emotion, I cam feel it. thanks for sharing your gift beautiful lady. oxoxox
Beautiful song!!! ❤️❤️❤️ Dit vat n mens in jou gevoelens in, sjoe!
Lowkey God se Woord in 'n sekulere liedjie! Mense moet weet dat verhoudings wat nie op God se fondasie gebou is nie op sand gebou is en nie gaan hou nie. 💥 Yas!
So waar! Probeer elke dag geheueverlies van my verlede doen - ek kan nie! My lewe is perfek nou!
Nogsteeds! Fok! Ek probeer die lied uit my hart & kop kry elke dag / aand... Maar dit is so baie waar... Geheueverlies maak dit nie beter nie - Hoe mens dit hanteer & verwerk, maak jouself beter!
Never knew this language was so beautiful
Beautiful lied, beautiful mens....!
What a talent!!!👏👏👏
I love her songs.😍
Dit is n baie mooi liedjie Tarryn😪🙌 die liedjie het soe baie betekens nou in my lewe 💔
Beautiful song and I can relate just been through this and I wish I could just forget but it's not that easy unfortunately 💔💔💔
Stunning Tarryn.
Diep Blom, baie Diep! Lief dit kwaai - soveel ander betekenisse in die lirieke...
Wow is all I can say, Ineffable and mindblowing voice
Love die ford. Jou woorde , mooier as n prentjie. Thanks girl.
treffende woorde vir n gebroke hart. Wanneer jy moeg die "fool" vir ander gespeel is
Ek dink ek was onder n klip vir baie jare dat ek nou eers vandag die vrou se stem ondek......
BLIKSEM ....
@Gerrie Dit maak twee van ons!! Ek kan nou nie genoeg kry nie!
Jy mag maar, Tarryn! Emotional journey of note on this single...
Nog nooit n song gehoor wat so diep tref nie! Well done Tarryn!
Relatable 💔so soulful, sy sing uit haar hart een van my beste liedjies♥️...Pragtig
Stunning, Tarryn👍♥️💜
Beautiful soulful voice
WOW! Love this track and the visuals...stunning. Baie pragtig Tarryn! Well Done!
Toe ek die video luister het ek weg gekyk van die foon af maar toe jy die eerste woorde begin sing het ek hoendervleis uitgeslaan en geweet hierdie gaan 'n wonderlike song wees. Elke kans wat ek kry luister ek daarna. Dis awesome!!! Dit bring baie memorys terug van die goeie tye wat suur geëindig het. Ek glo dit raak aan almal se hartsnare wat hierna luister. Baie dankie, die song gaan baie mense emosioneel help om oor die verlede te kom. Hou so aan. Die song gaan nog baie geluister word!!!
strip for me
As ek nou die regte afleiding maak, dan het daai vark haar verneuk. Baie mooi video, iets anders as die gewone. Dankie Tarryn.
- Ek moet sé Tarryn... Jy sing SO mooi!! En jy is n beautiful vrou! 😍
Is waar ek luister dit oor en oor
Sjoe dis mooi , ek luister dt op repeat ,,,
Thank you 😊❤🎵💯🎶🙏for de amazing view of of music e
Acting is amazing! ♥
I don’t hear a word she’s saying but I feel the song❤️😭
Translated, just for you:
Held tight, just like you can
Beautiful words from your mouth
Watching the stars with you
We looked so happy together
We built a house on sand together
The choices of a fool
The rain fell, the flood rose
I build again, but on rock
CHORUS
Take your holding tight, take your love
And give me amnesia
I'm ready, I want to forget
Take the pain and your kisses
Everything we have done together
I prefer amnesia
You taught me how to be
How to love, how to live
I'm just heartbroken, not angry
I wish I could rather hate you
But how do you forget each other
Does it take a day, a month, a year
Cause you were almost what I needed
I build over again, but on a rock
CHORUS
@@PetrivanWyk Baie dankie Petri. Jy is werklik 'n ster
Hierdie liedjie maak my pragtig vrou nou mis en die trane loop in my oe op
Sterk wees my maat👌❤️💯
Ek's nie juis 'n Afrikaanse song fan nie maar ek het met die Covid-19 lockdown se gebrowse hier uitgekom. Great song! Dankie Tarryn. Moet definitief na nog van jou songs luister
Queen of Afrikaans music for sure💪
Uhm sy sing mooi maar nee tjomma. Daars so baie ander vrouens wat die titile as Queen van Afrikaans musiek sal vat en nie net omdat hulle wit is. Soos ruclips.net/user/DemiLeeVEVO
ruclips.net/user/andrietteVEVO
ruclips.net/user/LiezelPietersVEVO
@@vanrensburg3760 jha deffs...maar onthou net almal se opinies verskil...en dit smaak!!!
Ek lê vannaand onder die volmaan
Die son se gloed verkleur hom
En die donker skaduwee wat oor hom hang
Voel soos die skaduwee oor my hart vannaand...
Ek mis jou
Ek voel nog ons verlorenheid in mekaar
Die betowerende passie as ons lippe geraak het
Jou vingers teen my wang...
Ek mis jou
Hoe kan ek my hart jou laat vergeet
Jy met jou hart nes myne
Wat voel meer as ander
Wat seerkry meer as meeste
Wat aan my siel geraak het...
Ek mis jou
Met elke sonsopkoms en ondergang
Sal ek jou onthou
Ek wens jy kon deur my sien
Tot in hierdie hart van my
Hierdie hart wat bloei vir jou...
Ek mis jou
Liefde is nooit verniet nie
Die prys het ek verseker betaal
Saggies sal ek omdraai
Jou dit gun wat ek vir jou wou gee
Maar my hart sal altyd hunker
En in die stille oomblikke van my lewe
Altyd fluister
Ek soek jou.
Ek is lief vir jou.
Ek mis jou...
Marieta die is verskriklik goed geskryf, dit moet net getoonset word met goeie ritme.
Sjoe, hoe ruk jy my hart met jou mooi woorde
@@neliamarsburg859 baie dankie...✨️
Een van jou beste Liedjies !!
U the best Tarryn lamb
Beautiful
baie mooi, bring memories terug van die manlike geslag wat 'n persentrasie so lief is om te verneek en mens seer te maak. Awesome song.
I love this song. .it is beautiful ......
Hoendervleis!!!! Wow, jy maak my traan. Krisis* Ek lief die liedjie
Jys amazing...
Baie mooi song
Hou baie daarvan💞
I just can't stop myself coz this is my first time africaans song and ek has more Love for the girl
My hart 😭
I love this song very much
Wow wow, di moiste 💞👌🏼
Stunning song ❤ love jou girl, jy mag sing!
Dit is ń totally awesome lied Taryn. Ek hou so van jou musiek...die woorde in jou songs het soveel betekenis. ❤
aka branna babbelaaaaaaaaaasssss
Wow, weereens mooi van Tarryn af. Wat 'n stem!! stunning Liedjie
Wow girl I admire you and your voice make me want to understand africaans coz you have such an amazing vocals.🔥👌❤
I'm super envious of the make up.
Sjoe, dis so mooi! Ek is mal oor Tarryn Lamb!
Stunning Tarryn!! Luv it!! Well done!! 👍😉
beautiful song
Wow!! Ongelooflik!!! Diep woorde met 'n ongelooflike stem.
Well done Tarryn !
Pwq0q0ww1qqq11q1 Pwq0q0ww1qqq11q1 IF
THE READER. THIS WILL WALL
Wow tarryn lamb 😝😝ily💓👌 This iis so amazing that's actually how I'm feeling right now💓💗😊😚🌹S&W🌹💗💓
De Zuidafrikaanse Tabitha?? Wauw!
Dit is baie hartseer en dit is waar
AWESOME LIEDJIE, SUPERMOOI!🥰🥰 GREETINGS FROM THE UK!🇬🇧🇬🇧
Love it
❤ die song Tarryn you are Awesome
Fits in my life.. 😔😔
dis n mooi song en dit is vir my bedoel ek gaan duer dit
Wow Tarryn Lamb Geheuverlies is tops my gunsteling😍🤗👌
WOW 🥺 Taryn it's me Bradley wessels 🥰🥰😘💞❤️🥺 you really did it
Sjoe dit is mooi en sooo hartseer 😭
Dit is regtig 'n vreeslike mooi liedjie! So uit die hart uit! Laat my dink aan my kêrel, Jean Theron 😂😂 Dit is so mooi woorde!! ❤❤❤😍😍😍
This song is beuatiful
Baie dankie vir die mooi liedjie, dis n liedjie wat help om die hart met trane skoon te vee....
Jammer oor jou seer Tarryn
Sy lyk soos 'n Kate Hudson wat in Upington stranded is. Baie mooi liedjie Tarryn.
❤jy het n prAgrige stem EK like jou song's jy sing met alles in jou
Pragtige
Tyran lamd
Die lied is so mooi soos jy❤
Sjoe tarryn jy talent jy amazing hoor.en baie mooi.ek kan heeldag na jou musiek luister
Wow. Awesome. Cool and simply the Best lofe this
Een lekkere plaat dit hoor
Die liedjie kry my elke keer😭😭