Its so strange people who don’t speak Afrikaans love the music, but I Hate It (I Do speak Afrikaans) mostly because some songs just are stupid and meaningless, and because of this no one in my family likes my music choice except my cousin… lol
Since I found this song on youtube I come back to it every day. I listen to it more than once per day....I learned about Afrikaans in 1996. And I didn´t like it at all. It sounded awful to me. But then I got used to it, even started speaking it. And then I began loving it. And I do love it till this day, even so, I´m back in Germany for more than 10 years already....
Het die video seker al 100keer gekyk...en kry elke keer hoendervleis.... Demi Lee jy is 'n fantastiese kunstenaar...alles van die beste vir die toekoms.
As an English speaking person , I don’t even know who this girl is untill I’ve just watched the video .. what a voice and what a song .. she is awesome .. beautiful and talented .. and her comment and the awards show .. boere .. we English stand with you .. dis ons land ook !!!
Woooooooow, This song so powerfull just Angelsent.. Do not understand laughwich but so beatiful.. and the like Angel Demi Lee Moore , Women.. Thanks for this song vocal and more.. Great !! // Mikael Schultzberg Sweden 2022
Vir 3 jaar deur depressie gegaan als gegee probeer, verstaan haar woorde so diep. Mens wil nie dieselfde dag oor en oor hê nie. Nogsteeds net so lief maar dit vat twee en nie een om als te maak werk. Baie mooi liedjie! Lief jou nogsteeds liefie
Na 2 mislukte verhoudings...die laaste een...die ergste...vereenselwig ek een honderd persent met hierdie liedjie... Dis absoluut mooi,waar en spot on! Ek is klaar met vertrou en liefde... Ek bly nou vir ewig single... Ek het my eie hart en welstand nou in my eie hande. Baie baie mooi liedjie... Dit het weer baie memories oop gekrap...maar dis goed om once in a while ń mens se harts sluise oop te trek... Dankie vir so kosbare liedjie...💔
Demi, hoe jy oor my pad gekom het was iets so spesiaal dat ek dit vir altyd sal onthou. Saterdag aand, 24 November 2018, woon ek Afrikaans is Groot 2018 se konsert by en ek sien vlugtelik op die program van jou deelname in die aand se konsert. Ek het nie veel geweet van Die Kontrak nie maar toe jy daardie verhoog opstap en hierdie liedjie met ons deel was ek so omkant gevang deur die krag van jou sang dat jy onverwags my hart ingevaar het as 'n rolmodel wat vir altyd daar sal bly. Jy het jou hart en siel deur jou vertoning aan duisende vreemdeling ontleed en dit maak jou so pragtig! Jou talent se waarde lê in die vermoë om selfs die donkerste harte tot hul fondasies te skud. Laat niks of niemand jou ooit verander nie! Liefde!
Hierdie is seker een van Afrikaans se bestes. Die woorde, haar stem, die wysie, die liedjie is net uit die boonste rakke. Baie mooi. Sien uit na al die wat kom.
@@faithfulservant83 hahahaha grandmother. I've always seen German as that old uncle you see once a year, but sure. Honestly South Africa would kill it at Eurovision. Just watching Australia's selection show for Eurovision and I'm seeing so many similarites with SA music. Hope SABC gets on the ESC train.
Demi -lee ,jou trane en harde werk was nie verniet nie,nou is dit jou beurt tot groot sukses in die musiek bedryf. Baie geluk ons is trots op jou en waardeer jou musiek!
Afrikaans is a language that is hard to translate to English. The words have depth that cannot accurately be translated. It is acutally one of the most beautiful languages. Anyways here is my attempt to translate. Know it's over but I keep thinking about you Forget the bad and remember the good Time heals but all the marks remain When I see it I think of you and me But I couldn't have given more If only you tried too Already forgot your voice But the words keep running through my mind over and over And I miss, eat, sleep, repeat Stopped, with our story Just ran out of old Van over starts making mistakes again Miss, eat, sleep, repeat Miss, eat, sleep, repeat At a crossroads I met you Relax together and then say goodbye again You in one direction, me in another So sad how one's heart has to learn But I couldn't have given more If only you tried too Already forgot your voice But the words keep running through my mind over and over And I miss, eat, sleep, repeat Stopped, with our story The ink ran out of because of starting over making the same mistake Miss, eat, sleep, repeat Know we must forget, forgive, start over with new life Just be sure if you try, give it every chance I just don't want to anymore So miss, eat, sleep, repeat Stopped, with our story Just ran out of old Van over starts making mistakes again Miss, eat, sleep, repeat Miss, eat, sleep, repeat
Pappa Jesus het jou verseker n BAIE groot talent gegee Demi. Jy is amazing! Bly net so humble soos jy is. Maak my trots om afrikaans te wees! God bless!
Wat n pragtige stem! Genade meisie mans huil nie maklik nie maar hierdie lied het my hart snare geroer! Baie dankie daarvoor! Mag jy nog groot naam maak!😘
Hoekom gaan als in Suid Afrikaanse musiek oor liefde en hartseer, Ek is afrikaans sprekend en eerlik waar die musiek is not lkkr anymore. Moet my nie verkeerd verstaan nie maar die nuwe kunstenaars is almal hart gebroke goeie hel man dit maak n mens depro. Kry bietjie lewe in julle musiek
Magical Demi, Afrikaans staan terug, Demi is hier om oor te neem. Afrikaans needs fresh talent like you Demi, True inspiration, N aanhouer wen altyd. Priceless voice.
Wonderful , this really good music ,it evokes the real feelings of love though I don't understand anything , someone should translate for me in English, your fan from Uganda.
There is a translation of the lyrics into English done by someone at lyricstranslate.com: lyricstranslate.com/en/mis-eet-slaap-herhaal-miss-eat-sleep-repeat.html#:~:text=And%20I%20miss%2C%20eat%2C%20sleep%2C%20repeat.%20The%20ending%2C,want%20any%20more.%20To%20miss%2C%20eat%2C%20sleep%2C%20repeat. Unfortunately, a lot is lost in translation.... but you will get the basic idea of the words in this beautiful song.
Wow, amazing amazing! 10 jaar se harde werk kom nou by mekaar en alles val nou in plek. Ons het lank gewag vir jou. Congrats girl, you're here to stay!
Ongelooflike video - so so so mooi liedjie! PRAGTIG GESING deur 'n pragtige mens. Het ons nie al almal so seer gekry / gemaak / geleef nie? Of baie van ons is al deur hierdie soort pyniging in elk geval. Hierdie sou in die groot Amerika 'n OSCAR gewen het! Ek het sseker nou vir die 2000ste keer gekyk...
This woman’s voice is angelic ❤️
Indeed❣💕💖💗💙👄💋
I don't understand the language but to be sincere her music heals me from all the stress of covid 19
Pragtig demi lee
Language is Afrikaans
Afrikaans dont worry pal shes a legend beautiful words!
Miss eat sleep repeat. Beautiful song
Its so strange people who don’t speak Afrikaans love the music, but I Hate It (I Do speak Afrikaans) mostly because some songs just are stupid and meaningless, and because of this no one in my family likes my music choice except my cousin… lol
I love this song ❤❤❤❤❤ im from Zimbabwe
Since I found this song on youtube I come back to it every day. I listen to it more than once per day....I learned about Afrikaans in 1996. And I didn´t like it at all. It sounded awful to me. But then I got used to it, even started speaking it. And then I began loving it. And I do love it till this day, even so, I´m back in Germany for more than 10 years already....
Ons isi germans... Afrikaners💪🏻💪🏻
I don't understand the language but her voice makes me repeat this song
Want me to translate??
@@chloeuprisingstar4683 yes please
It's something amazing
it is Afrikaans i understand her
Mooiste lied.. Love die lirieke.. Sjoe girl, jy sing met soveel gevoel en oorgawe.. Love dit soooooo baie!
Whoooooww!!!dit slaan my asem weg......Ek voel dit.Dankie dat jy jou hart met ons deel.
JA 💯 stem Saam met you
Incredible! An amazing song and a super talented singer. Wishing you much success, Demi! Some things are just infinitely more beautiful in Afrikaans.
So true,, She speechless 😍😍💃
Totally in love with Demi lee's voice, English or Afrikaans. Superb singer
Het die video seker al 100keer gekyk...en kry elke keer hoendervleis.... Demi Lee jy is 'n fantastiese kunstenaar...alles van die beste vir die toekoms.
As n afrikaaner wat vir jare nie meer in sa bly nie , huil ek lekker met die song
En na 17 April 2019 bekend as 'n vegter vir Afrikaans. Van nou af is ek 'n GROOT aanhanger.👍
Wow Demi,, amazing song... Ek geweet jy gaan wen, baie geluk!!! Volgende groot naam in Afrikaanse musiek 💪🏼💪🏼
Demi you have to get over to USA and into the country scene! You will rock it !
Volgende groot naam in Afrikaanse musiek ♥
Yip
Amen ek stem
Yes sy mag mar
Not only in South Africa. She is an international star
As an English speaking person , I don’t even know who this girl is untill I’ve just watched the video .. what a voice and what a song .. she is awesome .. beautiful and talented .. and her comment and the awards show .. boere .. we English stand with you .. dis ons land ook !!!
Woooooooow, This song so powerfull just Angelsent.. Do not understand laughwich but so beatiful..
and the like Angel Demi Lee Moore , Women..
Thanks for this song vocal and more.. Great !!
// Mikael Schultzberg Sweden
2022
Such a beautiful voice! Makes me feel homesick. Greetings from Oz!
Hou baie van die song jy sin baie mooi . En dankie Vir die foet saam by die penveerfees. Van Demi Leigh.❤️
Wow! So amazing. I lik listening to this language all the time.
This song aught to be No 1 in SA charts........forever
Vir 3 jaar deur depressie gegaan als gegee probeer, verstaan haar woorde so diep. Mens wil nie dieselfde dag oor en oor hê nie. Nogsteeds net so lief maar dit vat twee en nie een om als te maak werk. Baie mooi liedjie! Lief jou nogsteeds liefie
Beautiful video.......The man is playing his role fantastic. If he isn´t an actor yet he should become one quickly!
He is indeed an actor and presenter in SA. Watch the movie 'Ballade vir `n enkeling' where he plays the lead role. Fantastic movie!
Na 2 mislukte verhoudings...die laaste een...die ergste...vereenselwig ek een honderd persent met hierdie liedjie... Dis absoluut mooi,waar en spot on! Ek is klaar met vertrou en liefde... Ek bly nou vir ewig single... Ek het my eie hart en welstand nou in my eie hande. Baie baie mooi liedjie... Dit het weer baie memories oop gekrap...maar dis goed om once in a while ń mens se harts sluise oop te trek... Dankie vir so kosbare liedjie...💔
Wow, I just fell in love, and did not understand a word.. What a voice on that gal.
Demi, hoe jy oor my pad gekom het was iets so spesiaal dat ek dit vir altyd sal onthou. Saterdag aand, 24 November 2018, woon ek Afrikaans is Groot 2018 se konsert by en ek sien vlugtelik op die program van jou deelname in die aand se konsert. Ek het nie veel geweet van Die Kontrak nie maar toe jy daardie verhoog opstap en hierdie liedjie met ons deel was ek so omkant gevang deur die krag van jou sang dat jy onverwags my hart ingevaar het as 'n rolmodel wat vir altyd daar sal bly. Jy het jou hart en siel deur jou vertoning aan duisende vreemdeling ontleed en dit maak jou so pragtig! Jou talent se waarde lê in die vermoë om selfs die donkerste harte tot hul fondasies te skud. Laat niks of niemand jou ooit verander nie!
Liefde!
😗
Awesome ,
Jean Jansen van Rensburg kSs
Jean Jansen van Rensburg
Jirre maat wanneer laas het van karlien van jaarsveld gehoor
Hierdie is seker een van Afrikaans se bestes. Die woorde, haar stem, die wysie, die liedjie is net uit die boonste rakke. Baie mooi. Sien uit na al die wat kom.
I kind of understand this song speaking German and everything. Love from Croatia
The song is in Afrikaans not German.
@@TheSommersonnenwende Hahahha I know, but my knowledge of German helps me understand Dutch, Flemish and Afrikaans
@@olympicsongcontest7117 And my Son is half afrikaans. That helps me! LOL
@@olympicsongcontest7117 Yes, my Afrikaans helps me understand some German. I see German as the grandmother of Afrikaans. German, Dutch, Afrikaans.
@@faithfulservant83 hahahaha grandmother. I've always seen German as that old uncle you see once a year, but sure. Honestly South Africa would kill it at Eurovision. Just watching Australia's selection show for Eurovision and I'm seeing so many similarites with SA music. Hope SABC gets on the ESC train.
Ek sukel om te sien verby my trane 😭❤️
Baie mooi liedjie maar so bitter baie onbeskryflik hartseer as mens self daar deur gaan...
Jyt die stem van n engelq .... die HERE het jou geseen met een amazing stem jy maak afrikaans hou so aan love jou musiek ...
Demi -lee ,jou trane en harde werk was nie verniet nie,nou is dit jou beurt tot groot sukses in die musiek bedryf. Baie geluk ons is trots op jou en waardeer jou musiek!
Die liedjie het my elke liewe keer in trane!!speel so groot rol op baie van ons se emosies en situasies! #hartloopoor!
#bly jy het gewen!
Afrikaans is a language that is hard to translate to English. The words have depth that cannot accurately be translated. It is acutally one of the most beautiful languages. Anyways here is my attempt to translate.
Know it's over but I keep thinking about you
Forget the bad and remember the good
Time heals but all the marks remain
When I see it I think of you and me
But I couldn't have given more
If only you tried too
Already forgot your voice
But the words keep running through my mind over and over
And I miss, eat, sleep, repeat
Stopped, with our story
Just ran out of old
Van over starts making mistakes again
Miss, eat, sleep, repeat
Miss, eat, sleep, repeat
At a crossroads I met you
Relax together and then say goodbye again
You in one direction, me in another
So sad how one's heart has to learn
But I couldn't have given more
If only you tried too
Already forgot your voice
But the words keep running through my mind over and over
And I miss, eat, sleep, repeat
Stopped, with our story
The ink ran out of because of starting over making the same mistake
Miss, eat, sleep, repeat
Know we must forget, forgive, start over with new life
Just be sure if you try, give it every chance
I just don't want to anymore
So miss, eat, sleep, repeat
Stopped, with our story
Just ran out of old
Van over starts making mistakes again
Miss, eat, sleep, repeat
Miss, eat, sleep, repeat
Love this song thank you so much for your time and effort on this one
Stunning, stunning stunning! You have an amazing voice and ''live'' each word that you are singing!
Pappa Jesus het jou verseker n BAIE groot talent gegee Demi. Jy is amazing! Bly net so humble soos jy is. Maak my trots om afrikaans te wees! God bless!
Pappa Jissus. Aaag fokof jou krampgat lol. Pappa Jissus het fokol hiermee uit te waai. Jy maak my jammer oor ek Afrikaans is
Dit is die 15de keer wat ek die liedjie luister vandag. En ek wil nie ophou luister nie! Well done Demi
Listening here from ireland wow beautiful voice
Ongelooflik mooi en verseker een van DIE mooiste liedjies wat ek al gehoor het.... jy gaan nog groot naam maak.
Dankie vir n pragtige afrikaanse lied
Wat n pragtige stem! Genade meisie mans huil nie maklik nie maar hierdie lied het my hart snare geroer! Baie dankie daarvoor! Mag jy nog groot naam maak!😘
Trots AFRIKAANS
Fantasties. Ons is baie trots op jou.
Juweel vr ons taal
❤ Love Demi, I keep watching her videos and performances over and over 😊
Demi Lee Moore is belis my grootste fan die Liedjie luister ek elke liewe dag en elke keer kry ek hoendervleis en trane vloei so mooi is dit.
Ekt gisteraand haar show gekyk! Ek is smoor verlief op haar, sy is mooi binne en buite wat n mooi mens ❤😊
Demi is amazing.ek mal oor haar stem,haar liedjies se woorde praat diep met my hart altyd
Hoekom gaan als in Suid Afrikaanse musiek oor liefde en hartseer, Ek is afrikaans sprekend en eerlik waar die musiek is not lkkr anymore. Moet my nie verkeerd verstaan nie maar die nuwe kunstenaars is almal hart gebroke goeie hel man dit maak n mens depro. Kry bietjie lewe in julle musiek
Nee hulle sing ook oor kaas....haha
@@stephaniedebruyn4652 lol😅
Magical Demi, Afrikaans staan terug, Demi is hier om oor te neem. Afrikaans needs fresh talent like you Demi, True inspiration, N aanhouer wen altyd. Priceless voice.
Sjoe... wat 'n pragtige stem! | Wow... what a beautiful voice!
Demi jy het 'n ongelooflike mooi stem en ek wens jou al die mooiste toe vir die toekoms. Kan nie wag om jou CD te gaan koop nie. Groete xxc
Jou stem en al jou liedjies is mooi. Jy is n nuwe stem in die afrikaanse taal.Jy het vir almal hoop gegee
Jy's n pragtige mensie en ja Wow! ons Koning Jesus het jou geseen met die mees fantastiese stem,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,asook n pragtige hart♥♥Liefde
🥺♥...beautiful song mooi Demi
Voice of an angel!!!
Hierdie het my nou in trane. Dis so mooi🙌😍❤❤ Well done Demi-Lee!🙌❤
Mooiste stem ooit. Die eerste keer toe ek "praat met my, waar is die plekkie...." gehoor het toe weet ek jy sal nog groot gaan. Bitter bly vir jou.
4 miljoen views! Dit bly 'n amazing liedjie!
Wonderful , this really good music ,it evokes the real feelings of love though I don't understand anything , someone should translate for me in English, your fan from Uganda.
There is a translation of the lyrics into English done by someone at lyricstranslate.com: lyricstranslate.com/en/mis-eet-slaap-herhaal-miss-eat-sleep-repeat.html#:~:text=And%20I%20miss%2C%20eat%2C%20sleep%2C%20repeat.%20The%20ending%2C,want%20any%20more.%20To%20miss%2C%20eat%2C%20sleep%2C%20repeat.
Unfortunately, a lot is lost in translation.... but you will get the basic idea of the words in this beautiful song.
Dem, jy het def die mooiste stem in SA. EN dis by verre!
Die mooiste stem wat ek nog gehoor het .......... jys voorwaar briljant ........ ek kry nie jou cd in die hande niie,sou so graag wou
Ek stem saam Carien, ek kan nie ophou luister nie... Roer my na trane. Demi Lee ek bid jou so baie sukses en voorspoed toe.
this girl is so beautiful and her voice is amazing
I miss you ... My People ... My Land
Only one place like SA. It's in our blood....
South Africa is not your land South Africa is for Africans and Africans aren't white fuck off.
As dit maar so maklik en eenvoudig was....... ? Stunning song!!
Absoluut fantastiese liedjie wat soveel meer trefkrag het met so n amazing stem. Wow
Mooiste female stem in hele wereld.daar niemand wat so stem so sy het nie.sy mooiste stem,mooiste hart en siel ooit
I Lover music 🎶🤗😇💃🎶💙❤️💐
Wow, amazing amazing! 10 jaar se harde werk kom nou by mekaar en alles val nou in plek. Ons het lank gewag vir jou. Congrats girl, you're here to stay!
This is really beautiful to listen to..
Gal jy gee my goose bumps... pragtige treffer
Wow fantasties liedjie woorde so waar ...
Jou stem is amazing
Jy is beautiful verby
Love die song een van my favourite songs ❤
Demi, jou stem gee my hoendervleis van hoe mooi dit is! Wel gedaan!
Al wat mens kan se is WOW WOW. Ongelooflike stem. Demi jy rule SA. Hoop eendag sien ek jou in lewende lywe. Engel gestuur van bo.Beste.
Her voice makes me want to learn her language ❤❤❤❤❤❤
You won't be sorry
Ek luister nie sommer Afrikaanse musiek nie, maar sjoe, hierdie is iets besonders👏
Hoe sal jy weet dis besonders as jy nie afrikaans luister nie?Waaraan meet jy dit?
Ongelooflike video - so so so mooi liedjie! PRAGTIG GESING deur 'n pragtige mens. Het ons nie al almal so seer gekry / gemaak / geleef nie? Of baie van ons is al deur hierdie soort pyniging in elk geval. Hierdie sou in die groot Amerika 'n OSCAR gewen het! Ek het sseker nou vir die 2000ste keer gekyk...
Love love love jou stem!!!
Stunning!!! Hou so aan! 💛💛💛
Ons hou nie op om die lied te speel nie... Demi dit move my!👌🏻
die beste oot mooi so
sê danki vr di here dat hy ju di talent gegee ht
😘
groete Renshe😘
Simplesmente SENSACIONAL 👏
Ek is so lief vir hierdie lied. Jy sing pragtig
RESPECT vir gisteraand Demi !!
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/video-demi-lee-geloof-vir-ghoema-toespraak/
Stem
Daai stem van jou😍😍😍ek kan 24/7 daarna luister
thank you, this is beautiful. respect gUrl
Jy het verdien om te wen💖 my ma loooove jou songs. Jou stem!!!😱💖
Jy maak my dag ek is in die Hemel met jou stem you go girl
Absoluut fantasties Demi Lee! Soos net jy kan. Wow wow wow!
niemand kan so mooi sing nie!!!!!!!!!!!
Behalwe Karlien van Jaarsveld
@@madeleinherbst972 Karlien van Jaarsveld sing mooi, ek stry nie, maar Demi-Lee het 'n unike stem en het puik vokale beheer.........
Jou stem is ongelooflik mooi en jy is pragtig! Baie geluk met jou kontrak!! Jy het verdien om te wen!
My sister sing net soos jy.Dis flippen mooi ,wens ekt n stem soos j gehad
Eks so bly vir jou! Jy verdien dit! Jy sing pragtig❤️❤️
Demi Lee jy is die beste , wow wat in sterk vrou is jy !!!!! Super ster
J.S.B
I don't understand what is the song mean, but I love your voice. Very very nice.
Love this song ❤❤
WOW! Hierdie is stunning
Demi Lee Moore is so pragtig in die musiekvideo love haar❤
Demi Lee sjoe jou stem is soet soos heuning. Absoluut fantasties
mis eet slaap herhaal dit is so waar
so bly di grootbaas het reg gekies..sy was ook my keuse..geluk demi!!!