Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 апр 2024
  • Luister 'Sterre' hier: GerhardSteynLiezelPieters.lnk...
    Lirieke:
    Jy's diesel deur my are
    Jys weerlig in my bloed
    Verlief op jou as die son sak
    Op die ou plaas stoep.
    Jys daai eerste koue bier na 'n lang dag by die werk
    Dra blou jeans, loop kaalvoet,
    Jou arms om my sterk
    Ek wil aan jou vertel
    Maar ek dink tog jy weet dit wel
    Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
    Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
    Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
    Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
    Jy is my lewe
    Jy's daai ou country song
    Op 'n Saterdagaand
    Arms styf om jou lyf
    En ek vat jou vir 'n dans
    Ek weet nie wat dit is nie
    Maar dis wat jy doen aan my
    ooho
    Ek wil aan jou vertel
    maar ek dink tog jy weet dit wel.
    Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
    Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
    Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
    Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
    Jy is my lewe
    Sal ek tot hoog daarbo
    Kan kom en dan verby tot by die son
    Waar ek elke dag
    Tot laat in die nag vir liefde wag.
    Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
    Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
    Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
    Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
    Jy is my lewe
    Jy is my lewe
    Jy is my lewe
    Ons beste dae lê voor my ding
    Al is 'n Maandag blou
    Die Here het my jou gegee so hy moet tog van my hou.
    Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel.
    Jy is my lewe

Комментарии • 65

  • @Marikavn20
    @Marikavn20 28 дней назад +7

    Luv Luv Luv dit en dink Bles glimlag breed van da langs liewe Jesus !! Well done Gerhard en Liezel ♥

  • @helgasmit7971
    @helgasmit7971 28 дней назад +3

    Wow wat n match dis baie oulik en vars.🎉

  • @jeanettelourens4284
    @jeanettelourens4284 20 дней назад +2

    Stunning verby! Dis mos nou musiek. Welgedaan Gerhard en Liezel❤

  • @jenniferbrink5842
    @jenniferbrink5842 День назад

    Baie mooi ❤❤

  • @RealRaslu
    @RealRaslu 24 дня назад +2

    Ek sal Afrikaans vir niks veruil nie. Dis n baie mooi liedjie!

  • @Isabel-ks7qb
    @Isabel-ks7qb 21 день назад +2

    Baie dankie, hierdie lied is pragtig. Mag julle net geseënd wees. 😊

  • @bertiegerrits548
    @bertiegerrits548 16 дней назад +2

    Super Topie voor jullie twee 👌 mooi gezongen ❤️❤️ groetjes uit België

  • @jonathannell3365
    @jonathannell3365 17 дней назад +1

    Baie baie mooi song ek love die song

  • @greentyre2514
    @greentyre2514 28 дней назад +1

    Gerhard hier het julle 'n wenner los gesing. Lekker man, lekker.

  • @alizhacoetzer7229
    @alizhacoetzer7229 26 дней назад

    Obsessed!!Op repeat terwyl my babas voer,selfs burps word gedoen volgens die song,terwyl ek hom vir my man kan stuur laat hy sommer mooi weet wats wat!well done julle 2!!!❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @AngelaRadiboke-lv9dd
    @AngelaRadiboke-lv9dd 24 дня назад +1

    Die gaan defnitief by my troue speel🥰

  • @gerdamyburgh7567
    @gerdamyburgh7567 28 дней назад

    Stunning...julle het goed gedoen❤

  • @AnnatjieRoos-nv7lz
    @AnnatjieRoos-nv7lz 21 день назад +1

    Skitterend 🎉

  • @IlzeHayward
    @IlzeHayward 29 дней назад

    Oh so baie dankie julle twee. Dis so spesiaal . Dis presies hoe ek oor my man voel na 30 geseende huweliksjare. Blessings.

  • @CobusMyburgh1985
    @CobusMyburgh1985 28 дней назад +1

    Well done! Die is nou een befokde song!!

  • @mart-mariabbott6802
    @mart-mariabbott6802 21 день назад

    Hoendervleis so mooi gesing. Bles sou baie bly en trots op julle gewees het. Dit was my favourite song van Bles

  • @mariemalherbe-devilliers3891
    @mariemalherbe-devilliers3891 20 дней назад

    Stunning julle 2 great liedjie !!!

  • @charmainevanwyk9006
    @charmainevanwyk9006 29 дней назад

    Ds sooo spesiaal.. die liefde vi jou familie!

  • @amaliavanrooyen5860
    @amaliavanrooyen5860 28 дней назад

    Well done julle hierdie is stunning julle stemme komplimenteer mekaar so mooi Gerhard jy het ñ pragtige gesin 💗

  • @KristiaanHattingh
    @KristiaanHattingh 28 дней назад

    Amazing. Top hit van die jaar. Well done❤

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 23 дня назад

    Baie mooi 🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤

  • @charleneduvenage-fo8tj
    @charleneduvenage-fo8tj 27 дней назад

    Awesome liedjie en 2 awesome dangers well done❤

  • @iriserasmus5110
    @iriserasmus5110 28 дней назад

    Great song! Mal oor die ritme & woorde, baie dankie julle 2! 😊

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 21 день назад

    Baie mooi 🎉🎉🎉julle!

  • @chrismarigreeff7573
    @chrismarigreeff7573 29 дней назад

    Love dit!!!
    Mooi julle

  • @hanlievaneck-scholtz938
    @hanlievaneck-scholtz938 29 дней назад

    Dis baie mooi!

  • @lanabezuidenhout1123
    @lanabezuidenhout1123 28 дней назад

    BEAUTIFUL VERBY JULLE!!!!!!!LOVE DIT

  • @thainitareal
    @thainitareal 27 дней назад

    Beautiful!! Vir my man nou gespeel ❤

  • @renettedebeer5151
    @renettedebeer5151 28 дней назад

    Fantasties!!!

  • @sophiasteyn863
    @sophiasteyn863 29 дней назад

    Mooi liedjie

  • @reinetterautenbach4564
    @reinetterautenbach4564 29 дней назад

    Awesome!!!

  • @ChantellePrinsloo-op4ix
    @ChantellePrinsloo-op4ix 21 день назад

    Wow wel gedaan dit is baie mooi love jou musiek

  • @JonG-ub8cv
    @JonG-ub8cv 8 дней назад

    ❤❤

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 7 дней назад

    Pragtige song

  • @user-il5es2wb2v
    @user-il5es2wb2v 29 дней назад

    So so mooi liedjie

  • @moniquedebeer871
    @moniquedebeer871 29 дней назад

    Wow wow wow!!!

  • @bezties
    @bezties День назад

    Julle twee moet meer saam sing. Perfect!

  • @bvt5992
    @bvt5992 28 дней назад

    So Mooi.

  • @Freeasabird699
    @Freeasabird699 29 дней назад

    Hierdie is stunning!!!!!! Gerhard jy is nog altyd bakgat, Liezel jy is fenominaal. Gerhard ek is bly om julle 'fur babies' ook in die video te sien, jy het 'n beautiful gesin.

  • @investinyouwithbeulahonline
    @investinyouwithbeulahonline 28 дней назад

    Dis sooooooooo mooooiiiii!!!!!!! Perfek vir my Nuwe Begin saam met my sielsgenoot❤

  • @richardtgoldie3680
    @richardtgoldie3680 26 дней назад

    Dis hoendervleis mooi!!Well done

  • @marietjiebooyse9087
    @marietjiebooyse9087 29 дней назад

    Asemrowend mooi

  • @Gervoyage
    @Gervoyage 17 дней назад

    Hello from Ireland.No idea of the words......I like this...thanks.

  • @deonmotto-ros3821
    @deonmotto-ros3821 28 дней назад

    Well done julle❤Great

  • @Maryann563
    @Maryann563 29 дней назад

    Very nice love it ❤❤❤❤❤great job

  • @jacquesduplessis9891
    @jacquesduplessis9891 29 дней назад

    Lekker G en L! Die een loop🫡

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 18 дней назад

    Lekker Bles

  • @unakock8642
    @unakock8642 28 дней назад

    Hoendervleis mooi.❤

  • @annetteleroux4735
    @annetteleroux4735 28 дней назад

    Mal oor die song weldone

  • @joosttwbosssmuts9616
    @joosttwbosssmuts9616 29 дней назад

    Nice G 😎👌🏻👍🏻

  • @loupieloupie5359
    @loupieloupie5359 28 дней назад

    Wow

  • @riamoggee219
    @riamoggee219 28 дней назад

    Liezeĺ, jou talent, jou stem, Kan so oral inskuif, girl.
    Wel gedaan, jy het, het en het net daai iets, iets...... "versatile", net dié woord wat ek soek. Baie geluk julle, julle stemme werk great saam.

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 29 дней назад

  • @WillemCelliers-ec9vh
    @WillemCelliers-ec9vh 21 день назад

    Lizell love u

  • @Brendoralla
    @Brendoralla 24 дня назад

    As I did not understand the language, I was cracking up laughing at the English sounding words. Yay, it's my liver 😅

  • @mrmody249
    @mrmody249 28 дней назад +1

    Rural South Africa looks a lot like parts of Texas.

  • @iandorfling1079
    @iandorfling1079 7 дней назад

    Asb julle 2 maak nog songs saam!!!

  • @NGPresent
    @NGPresent 17 дней назад

    Didn’t understand the meaning but Very nice ..

  • @WillemCelliers-ec9vh
    @WillemCelliers-ec9vh 21 день назад

    Niks so mooi ni

  • @cathypieters5233
    @cathypieters5233 29 дней назад

    ❤🎉💥💥💖💖

  • @josedesousa9635
    @josedesousa9635 29 дней назад

    🥰🥰🥰🥰🥰

  • @cjyoungsteronwiels1953
    @cjyoungsteronwiels1953 29 дней назад

    mitsi tech loves it

  • @ll_ghost_ice_ll2226
    @ll_ghost_ice_ll2226 11 дней назад

    Very beautiful and amazing song i love the song is amazing song 🩵💙🩵💙🩵💙🩵🇿🇦💥💯