Bobby van Jaarsveld - Kyk Waar Is Ons Nou [Official Music Video]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Bobby se Musiek Video - Kyk Waar Is Ons Nou

Комментарии • 80

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 Месяц назад +1

    Dis 2024 dis 8 julie. Aai baie van ons mis ons ou Bobbie mar die stem nog puik ❤❤❤

  • @JanBakker64
    @JanBakker64 11 лет назад +7

    Ik kom zelf uit nederland. Heb net de recties allemaal eens gelezen.
    Maar denk dat we soms vergeten dat het om de muziek gaat!
    Vind zelf de Afrikaanse taal geweldig om naar te luisteren.
    En zoals Bobby dit vertaald, Prachtig!!
    Groetjes uit nederland Jan

  • @nikke291
    @nikke291 12 лет назад +8

    Ek totaly LOVE die song. Bobby jy is GREAT! Keep it up!

  • @KroonFrans
    @KroonFrans 7 лет назад +16

    Die Afrikaans is so mooi taal en soveel gemeen met die Nederlands. Jammer dat ons in Nederland so min fan julle fantstiese sangers hoor ! Gelukkig is daar die internet..

  • @alettabarnard6871
    @alettabarnard6871 9 лет назад +3

    Dankie v jou mooi liedjies ek wadeer dit Bobby van jaarsveld.😀

  • @madeleineharding988
    @madeleineharding988 10 лет назад +2

    Love die song OOK....Fab woorde....Treffer bo Treffer!!!

  • @OpalDreams1
    @OpalDreams1 12 лет назад +5

    i love his music! hopefully i ge to go to south africa soon to see my family!

  • @tarrynpikkewyn
    @tarrynpikkewyn 13 лет назад

    BOBBY !!! DIE IS DIE BESTE MUSIEKVIDEO OOIT !!!! uitstekend !!! Jy en Annatjie lyk GREAT en hoop als gaan goed daar !! die is nou my gunstelling musiekvideo in die hele wereld !!!!!!! hou so aan !! xxx

  • @charlieredaksie6077
    @charlieredaksie6077 10 лет назад +5

    EK LOVE JOU BOBBY!!!!! JY IS DIE BESTE !!!!*****

  • @fabb4i2
    @fabb4i2 10 лет назад +3

    I love his smile. This reminds me of another song
    Greetings from Europe!

  • @safariafricawildlife9142
    @safariafricawildlife9142 11 лет назад +1

    Great Bobby hou Afrikaans se naam hoog, min mense doen wat jy vir Afrikaanse musiek doen DANKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @michael1murray
    @michael1murray 10 лет назад +4

    My trou liedjie. Love al sy liedjie.

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 2 месяца назад

    Mis die ou bobbie ❤

  • @jolenescrooby4450
    @jolenescrooby4450 6 лет назад +1

    hi bobby ek mal oor jou en oor jou music.jy skryf di beste music ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @wernersteyn2151
    @wernersteyn2151 9 лет назад +3

    Your songs are a inspiration for all

  • @harryh2011
    @harryh2011 11 лет назад +2

    Ek is Afrikaans en lewe in die VSA, Ek is baie trots op my opbringing en bly dat Nederlanders ook voel soos ek.
    Hermanus

  • @glayzeterminus6657
    @glayzeterminus6657 2 года назад

    Still listening in December 2021

  • @danellekriel5890
    @danellekriel5890 3 года назад

    Love you😋🤩

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 года назад

    Mal oor my man, dankie vir die song, Bobby

  • @klaas1935
    @klaas1935 11 лет назад

    Los ons Afrikaans uit.dit is ons taal,

  • @williesmit100
    @williesmit100 13 лет назад +1

    Ons is so trots op jou. Dankie dat jy Annatjie deel maak van die video, dis great!!!

  • @safariafricawildlife9142
    @safariafricawildlife9142 11 лет назад +1

    Hi Jan dankie vir die ondersteuning ons taal Afrikaans

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 года назад +1

    So mooi liedjie ❤️❤️❤️

  • @bushmanspromo
    @bushmanspromo 12 лет назад

    O donner dus goeie musiek die. So lekker om in Dallas Texas te kan sit en hoendervleis te kry as ek hierna luister.

  • @roelienreyneke9837
    @roelienreyneke9837 8 лет назад

    LOVE DIT BESTE LIEDJIE OOIT WEL SAAM MET SPIELTJIE!!!!❤

  • @AbdullahHaliim
    @AbdullahHaliim 11 лет назад

    Im not south african but i think this song is about look where we are now

  • @sagirl24
    @sagirl24 13 лет назад

    Love dit!!!!

  • @patrickgoffin3365
    @patrickgoffin3365 8 лет назад +1

    Mooi liedje en begrijp het meeste ook greetz uit Nederland

  • @lisakinnear7893
    @lisakinnear7893 12 лет назад

    oh man, ek LOVE DIE LIEDJIE

  • @daniellamar1463
    @daniellamar1463 3 года назад

    damn i missed these songs bobby. let me download then ryt away

  • @anelvaneck8245
    @anelvaneck8245 3 года назад

    LOVE SONG BOBBIE

  • @tarrynpikkewyn
    @tarrynpikkewyn 13 лет назад

    BOBBY !! DIE IS MY GUNSTELLING LIETJIE EN NOU OOK MY GUNSTELLING MUSIEKVIDEO !!! jy en Annatjie lyk great in die video :) hou so aan en stier groete xxx

  • @blondiebabey123
    @blondiebabey123 13 лет назад +1

    Love it

  • @jessicarademan7242
    @jessicarademan7242 7 лет назад

    Ek is mal oor Bobby!❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @caylenniemand6308
    @caylenniemand6308 6 лет назад

    Love love love

  • @lindaaneline3011
    @lindaaneline3011 3 года назад

    Ek mis die stunning look

  • @JanBakker64
    @JanBakker64 11 лет назад +3

    Hi Johan. Dankie vir jou kommentaar!
    Wens jy nog 'n fyn dag verder.
    Groete uit Vroomshoop, Nederland
    Jan

  • @user-yo2mn4ms5d
    @user-yo2mn4ms5d 6 месяцев назад

    🎉🎉🎉🎉

  • @waldoduplessis2380
    @waldoduplessis2380 6 лет назад +1

    Awesome bobby

  • @desiredevos6720
    @desiredevos6720 3 года назад

    Kom ASB weer ASB Limpopo to ek is n' Groot fan 😻😻😻

  • @ebenvanderwalt3452
    @ebenvanderwalt3452 8 лет назад

    Baie mooi woorde - ek en my lover is uit mekaar sulke waarde woorde. Ons het mekaar seer gemaak terug 👀 nooit vorentoe dis al wat daar is 😢

  • @lisatjie73
    @lisatjie73 13 лет назад

    Mal oor die liedjie dit se so baie :-)

  • @folhinha205
    @folhinha205 10 лет назад +4

    jy is al tot gehoor hier in brazil. jy sing bja mooi

    • @hentienel
      @hentienel 6 лет назад

      linda coetzee this equip of the eternal house is too much more expensive

    • @hannesscholtz1
      @hannesscholtz1 3 года назад

      Bowtie did for joy

    • @hannesscholtz1
      @hannesscholtz1 3 года назад

      Booty dit is for joy

  • @mariaanvisser8577
    @mariaanvisser8577 8 лет назад +1

    jy is mooi mar nie so mooi soos twee nie

  • @mareniquevanzyl3757
    @mareniquevanzyl3757 5 лет назад

    Ek hou van jou musiek

  • @CloroxStudios
    @CloroxStudios 10 лет назад +2

    Wow 0.0 baie mooi

  • @ginetteloubser8284
    @ginetteloubser8284 6 лет назад

    Jy is mine vir alty 😍❤💋💖😍❤💋💖😍❤💋💖😘😍❤💋💖😘😍❤💋💖😘😍❤💋💖😘😍❤💖💋😘😍❤😘💖💋😘😍❤💋💖❤😍💖💋❤😍❤😘😘❤😘😘😍❤❤😍❤😍😍❤😘💋💖😍❤😘💋💖😍❤😘😘💋💖😍😍❤💖💖😍😍💖😘😘💋💖

  • @Isochest
    @Isochest 11 лет назад +1

    Die titel sê dit alles:-)

  • @trudieventer7551
    @trudieventer7551 5 лет назад

    💋💋💋

  • @charlfitzpatrick7328
    @charlfitzpatrick7328 7 лет назад +2

    love it name delisha

  • @gizelliebenberg8147
    @gizelliebenberg8147 6 лет назад +1

    ☺☺☺☺☺

  • @nawaaljansen6290
    @nawaaljansen6290 11 лет назад

    nice

  • @janeduplessis8804
    @janeduplessis8804 3 года назад

    Ongelooflik!

  • @MrMotlokwa
    @MrMotlokwa 11 лет назад

    lekeer musiek

  • @folhinha205
    @folhinha205 10 лет назад

    jis mis suid afrika so bja as ek na al die sa music luister

  • @noviwan8269
    @noviwan8269 6 лет назад

    do you hev d lyrics of dis,english n the original?

  • @TinyDeeDj
    @TinyDeeDj 13 лет назад

    ek is mal oor die song. Weet iemand waar ek kan die lyrics kry?

  • @harryh2011
    @harryh2011 12 лет назад

    @bushmanspromo , sit hier in Colorado en geniet lekker misiek

  • @supersongbird1986
    @supersongbird1986 12 лет назад

    @iConverse94 ja, dit it afrikaans :)

  • @modupimodipa6015
    @modupimodipa6015 9 лет назад +3

    Bobby Van Jaarveld mooi so seuna hahahahahahaaa,nou ek kan die verskil seen,al die tyd ek het ge se dit is Oom Theunis Jordaan.KYK NET program.

  • @Flipdupza
    @Flipdupza 8 лет назад

    'N bietje Lucas Maree lirieke 'verwerk'?

  • @gizelliebenberg8147
    @gizelliebenberg8147 6 лет назад

    Ek hou van dit name Gizel fun

  • @opensauce
    @opensauce 12 лет назад

    Double bass kick - LOL!

  • @jancovaneeden7644
    @jancovaneeden7644 7 лет назад +2

    3

  • @Mjb1314sa
    @Mjb1314sa 12 лет назад

    9 dislikes, en 295 likes :)

  • @Depended007
    @Depended007 11 лет назад

    Jy kan ook nie vokken afrikaans praat nie .. #yskoud

  • @Leviwosc
    @Leviwosc 11 лет назад

    Miskien kan ek jou 'n bietjie help. In Afrikaans ons skryf nie die 'z' nie, waar jy 'n 'z' skryf in Nederlands skryf ons 'n 's' in Afrikaans. De 'sch' as in 'schrijven' word in Afrikaans 'sk' en dus skryf ons 'skryf'. Die 'ij' word in Afrikaans 'n 'y'. As jy hierdie regeltjies volg sal jy al baie beter skryf.

  • @kmfw72
    @kmfw72 12 лет назад

    Ja, misschien klinkt het grappig voor Nederlandse sprekers, maar het Afrikaans is niet meer een Nederlandse dialect of creool, het is nu een verschillende taal, met zijn eigen grammatica. Zou je lachen wanneer reggae zangers als Bob Marley 'I and I' zeggen? Je moest, want het Jamaicaans patois is niet zelfs een taal zoals Afrikaans.

  • @kmfw72
    @kmfw72 12 лет назад

    Ja, miskien klink dit grappig vir Nederlandse sprekers, maar het Afrikaans is nie meer een Nederlandse dialek of kreool nie, dit is nou 'n verskillende taal, met sy eie grammatika. Sou jy lag wanneer reggae sangers soo Bob Marley 'I and I' sê? Jy moes, want Jamaikaans patois is nie selfs 'n taal soos Afrikaans nie.

  • @nataliejerling5984
    @nataliejerling5984 Год назад

    Ddnheitkl

  • @Daveysenders
    @Daveysenders 12 лет назад

    haha afrikaans is echt heeeel slecht nederlands

  • @opensauce
    @opensauce 12 лет назад

    shockingly bad!