Dankie Bobby, jou woorde het my hard getref. As ek hierdie luister, begin ek huil want dis presies wat my man vir my beteken, wat hy alles vir my doen is onbeskryflik. Hy is my hele lewe !!!!
Sjoe!! Dit is verskriklik mooi. Tree jy nog op? Ek is in Kaapstad en sal graag 'n groep skoolkinders na jou show toe wil bring om 'n liefde vir Afrikaans aan te kweek.
O my shuttered nerves Bobby!!! Ek't jou lied reeds op repeat... Sulke mooi woorde oor hoe mens voel oor ons lewensmaats. Dis soms net so moeilik om die regte woorde te sê. En jou lied, met jou stem, jy maak dit sooooooo amazing en presies hoe mens voel. Pragtig en dankie vir jou inspirasie ❤❤❤
Bobby dit is pragtig en Elke woord van jou lirieke is so waar en wonderlik,groete aan jou,jou pragtig vrou en kinders,jy en Karlien is my (helde) in Afrikaans,dankie daar voor
Awesome.. luister hom oor en oor en oor!!!! Dit kan interpreteer word vir jou lewensmaat of ook as ñ ouer wat dankbaar is vir sy/haar kind... Toe... Nou . Altyd .Liefde!!!❤❤
Hou so aan bobby jou musiek al jou Liedjies se woorde so mooi, ek mal oor jou musiek, jou musiek het n betekenis beter as die liedjies wat net oor syp gaan, jy skryf oor dinge wat saak maak mooiste liefdes liedjies. As ek eendag trou moet jou musiek defnetief op my troue some baie van jou musiek speel hehe. Hou so aan bobby jou musiek is pragtig.
Bobby dit in stunning liedjie moontlik een van jou bestes maar die ander liedjies is ook stunning baie bly jy is terug jy gee so baie vir afrikaanse musiek.Jy Rock!!!
In Perth Australia. But you make me feel that I am still at home. No matter where I am. I am not so at home any more. But you are my weekly - THAT I AM OK - Still belong.
Sjoe Bobby, wat ń hartslied!!! Woorde uit jou mooi hart. Wonderlike nuus van jou op Bravo. Mag Jesus jou & jou pragtige gesin ewig naby wees. Sing not. Ons like jou 🎉❤
been here since day one, het n obsessie met bobby al van dat ek 6 jaar is haha nou dat ek ouer is, is hy meer as net n ' celebrity crush ' maar n inspirasie op soveel vlakke, bly om te sien jyt mooi herstel❤
WOW!!! Bobby! Dis Pragtig! ❤ Die Mooiste woorde en so stunning Lyrics Video! Mensig, Jy is net so Pragtig soos die song self is! Absoluut uitstekend! 💯% STUNNING!!! ❤😘❤️🔥❤️😉❣️
What a song! Darem is daar nog sekere sangers wat nie net nog n suip liedjie uit bring nie, maar iets waarna mens kan luister met goeie lirieke
Gaan vang jy maar eerder fis
Vis.....
Met jou daar .. min maar gelukkig hier en daar x
Stem is beter as die liedjies wat net oor syp gaan. Ek hou ook van die lied.
Hierdie Volk suip hulle Mof
Dankie Bobby, jou woorde het my hard getref. As ek hierdie luister, begin ek huil want dis presies wat my man vir my beteken, wat hy alles vir my doen is onbeskryflik. Hy is my hele lewe !!!!
Lief hierdie liedjie❤ Dankie vir jou getuienis op Bravo ek is dankbaar dat Abba Vader jou deur alles gedra het en dat jy weer vir ons kan sing
Awesome lied met soveel opregtheid in liefde en betekenis. Geloof, hoop en liefde was my en my vrou se trou lied. Bou so voort! God se Seën oor jou!
0
Sjoe!! Dit is verskriklik mooi. Tree jy nog op? Ek is in Kaapstad en sal graag 'n groep skoolkinders na jou show toe wil bring om 'n liefde vir Afrikaans aan te kweek.
O my shuttered nerves Bobby!!! Ek't jou lied reeds op repeat... Sulke mooi woorde oor hoe mens voel oor ons lewensmaats. Dis soms net so moeilik om die regte woorde te sê. En jou lied, met jou stem, jy maak dit sooooooo amazing en presies hoe mens voel. Pragtig en dankie vir jou inspirasie ❤❤❤
Sjoe! Wat 'n comeback Bobby!! Dis sooooo mooi! Is op repeat heeldag. Kan nie genoeg kry nie!
Bitter mooi ❤ dit is hoe ekke oor my 2 kinders ❤ mooiste geskenk van my Liewe Jesus. Dankie Bobby
I loved you then and love you now , have always and will continue to! ❤️🫶🫶🫶 -TRANSLATED
Always have, always will. We are just meant to be..❤
Bobby dit is pragtig en Elke woord van jou lirieke is so waar en wonderlik,groete aan jou,jou pragtig vrou en kinders,jy en Karlien is my (helde) in Afrikaans,dankie daar voor
Baie baie mooi Bobby. So bly dat God jou genees het en jy weer vir ons mag sing en die wêreld ‘n beter plek maak.
Wow dit is so mooi. Well done nes jy kan. Die Here seen jou met die pad vorentoe Bobby. Blessings.
This is my late husband song I used too sing for him all the time.now even sing it more Bobby all your songs are beautiful have meaning Thank you
Hierdie woorde...ek kan nie... dis so mooi 😢 al die beste vir hierdie liedjie!
Awesome.. luister hom oor en oor en oor!!!! Dit kan interpreteer word vir jou lewensmaat of ook as ñ ouer wat dankbaar is vir sy/haar kind... Toe... Nou . Altyd .Liefde!!!❤❤
Bobby van Jaarsveld is presies dit..
Toe Nou En (Vir) Altyd💪🕶️👌🎶🎵#SyMusiek is vir ons ook Tydloos.
❤
Wow, to be loved like that... a beaut of a song... wow wow wow ❤amazing voice
Dankie jy is terug, jou musiek altyd waardeer. Hierdie is 'n baie mooi liedjie, nou vir die volgende album asseblief
What a Song Bobby. Verseker iets om na te luister en nie nog n Suip treffer nie. Asof jy die woorde uit my hart uit steel.
I feel we are missing out in the U.K. what a beautiful voice & song 🎵 I love it even…. though I don’t speak the language 😊💗
Please do an English version or at least allow English subtitles please 🙏🏻 😊
Its South African if i hear this correctly.
His sister is Karlien Van Jaarsveld - google her - another fabulous voice. 2 Incredibly talented voices.
@@shanlize7742 Thank you I will 🙏🏻😊
@Yohane1910 Thank you 🙏🏻 I was wondering if it was Dutch or German. It’s certainly a beautiful Language. 😊
A nee a hoor, jy laat ons nie weer so lank wag nie hoor! Love jou musiek.
Hou so aan bobby jou musiek al jou Liedjies se woorde so mooi, ek mal oor jou musiek, jou musiek het n betekenis beter as die liedjies wat net oor syp gaan, jy skryf oor dinge wat saak maak mooiste liefdes liedjies. As ek eendag trou moet jou musiek defnetief op my troue some baie van jou musiek speel hehe. Hou so aan bobby jou musiek is pragtig.
Ek en my vrou is in ons 60's en ons LOVE jou nuwe liedjie.
Jy is n groot inspirasie. Kan nie wag vir die nuwe liedjie. Ek wens ek kan na een van jou shows gaan kyk. Jy is great. ❤😊
Bobby jou doring. Welkom terug. Jy is so mooi en skoon sonder n bekrapte liggaam. Sterkte vorentoe. Tannie Ansie xxx
You are one of the very few amazing people that's able to sing In Afrikaans - 'Wat melodie het en wat KAN sing.'
Dammit, dit is die beste song ooit 🎉
Wow ... I have never heard this Man .. Wonderful just Wonderful full of life , Joy and love !!
Dis die mooiste song wat ek Al ooit gehoor het. Dit se alles in net een song. Sooo amazing mooi
Eenvoudige woorde wat eenvoudig my asem wegslaan. Baie geluk met hierdie liedjie.
Bobby dit in stunning liedjie moontlik een van jou bestes maar die ander liedjies is ook stunning baie bly jy is terug jy gee so baie vir afrikaanse musiek.Jy Rock!!!
❤ Dit is Nou Vir jou Diep en so Pragtig dankie Bobbie❤
Kan nie wag vir hierdie liedtjie om uit te kom more nie🥰😁😍
Jou songs dra altyd spesiale betekenisse. Dis great. Geniet al jou songs.
Pragtig. Dit is so of die liedjie vir my man my liefde geskrywe is. Baie dankie vir die mooi lied
In Perth Australia. But you make me feel that I am still at home. No matter where I am. I am not so at home any more. But you are my weekly - THAT I AM OK - Still belong.
Absolutely beautiful - well done ✅ Bobby is getting more and more handsome by the day💕
Sjoe Bobby..dis nou die mooiste diepste afrikaanse song wat ek nog ooit in my lewe gehoor het..jou...jou stem...klink stunning ❤👌👌
Love dit love dit love dit😍❤️❤️☺️☺️.. Dis ń super nice song Bobby die is defnetief nou my favourite liedtjie
Pragtige, ritmiese lied, God gegewe blessing 😊❤🙏🏻🙏🏻
Sjoe Bobby, wat ń hartslied!!! Woorde uit jou mooi hart. Wonderlike nuus van jou op Bravo. Mag Jesus jou & jou pragtige gesin ewig naby wees. Sing not. Ons like jou 🎉❤
Dié beste een nog Bobby. Dis hoe ware liefde moet voel. Dankie..mooi lied
Wow! Dankie Bobby treffend soos altyd .....
So beautiful ek mis my man so baie wat die 18 Maart oorlede is...hierdie is n diep song...dankie Bobby ek lekker gehuil.❤
Genade dit is die mooiste song !!!!!
Ek sien so uit ek Raak Raasend om net te dink hoe beautiful daai song gaan wees Kani wag nie Bobby Jys amazingNess 😊
n nuwe gunstelling! Dankie vir die wonderlike musiek.
Brilliant song!! It makes me miss someone I have not met!!
Sjoe, dit praat raak en diep!!! Baie dankie
Welkom terug Bobby jy bly Maar een goeie Sanger baie mooi woorde die Here is goed ❤
Absolute beautiful . Mooiste woorde.❤
Bobby Bobby Bobby wat 'n great song!!!! Net so beautiful soos jy❤
been here since day one, het n obsessie met bobby al van dat ek 6 jaar is haha nou dat ek ouer is, is hy meer as net n ' celebrity crush ' maar n inspirasie op soveel vlakke, bly om te sien jyt mooi herstel❤
Wow, Johan Oberholzer mag maar skryf, baie mooi woorde en Bobby sing dit sooo mooi😊
Wragtig, n pragtige song. Love jou musiek.
Hoogtyd! Dis n pragtige liedjie!❤
My trouliedjie en eerste dans ❤😊
Jou gemis!!! Uitsonderlik mooi!!! ❤ dit
I understand few words but love the song... I'll be playing it this weekend when I'm driving to Pretoria
❤❤❤❤WOW wat 'n comeback Bobby. Love hierdie. Het al van vroeg af geluister en op repeat❤
Baie mooi lied Bobby waar woorde ❤
Beautiful song Bobby.... WOW WOW
Baie mooi Bobby. Ons het lank gewag hiervoor 😊
WOW!!! Bobby! Dis Pragtig! ❤ Die Mooiste woorde en so stunning Lyrics Video! Mensig, Jy is net so Pragtig soos die song self is! Absoluut uitstekend! 💯% STUNNING!!! ❤😘❤️🔥❤️😉❣️
Wat n' fantastiese liedjie!!
Pragtig!!!! Voel nog so oir my man na 44 jaar!!
Dit is die vantàstiese Musick wat jy kr..Baie trots op hom.🎉
Awesome, awesome, awesome!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Beautiful song well done 🎉
Pragtig Bobby.. jou weereens bewys wat n wonderlike song en liedjies jy doen.. like dit n 1000 keer❤😊
❤❤
Bobby jy het my permanent maker gevat by die Royal show.En findag is my verjaarsdag...❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉 Jy is awesome
Ek lief jou toe! Ek lief jou nou! So sal dit altyd wees❤S
WOW! WOW! WOW! Stunning Song Bobby ❤
Ek love die song ❤ amazing dat daar sulke lekker songs is om te luister
Beautiful
pragtig😍
Well done Bobby product from Ballito proud of you (local)
Baie baie mooi.....love dit❤
Wow!!!! Welkom terug!!!! Lank gewag om weer jou stem te hoor.
Wow Bobbie... Pel dis asemrowend mooi
Wow!!! Jy bly my gunsteling sanger Bobby❤️🌹
Wow!! Pragtige song!!😍 Love it!!❤️
Wow! Dis n sunning liedjie!😊
Voorwaar n pragtige lied n winner
Pragtig Bobby mooi woorde en het baie betekenis vir my ❤❤❤
Luister heeltyd na hierdie song. Baie mooi goeie comeback ❤
Great flow in your voice................you have a handsome frown.😊
Liewe f.. Bobby!😮Jy is amazing, soos in die ou dae!!!🎉
Dis baie mooi , ek is mal oor die woorde❤
Bobcat wat 'n asemrowende song! Kyk jy bly die beste sanger, flippen oulik....ek moet jou bietjie terg❤❤❤❤❤great
hfc
Baie mooi. Huge fan... Van baba tyd
Awsome liedjie dis n groot Wow!!!
Dankie Bobbie ! Wow!
Dit is so mooi. Sê alles! Dankie
Baie mooi, Bobby!
Dis n vrek mooi song
Absoluut pragtig Bobby
Wel done!!!
Wow Bobby. Mooi!!!! ❤❤❤
So diep Bobby, hoendervel mooi🎉🎉🎉🎉🎉❤