Redeneer of Baklei?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • #boermedia #inalleernst #volk

Комментарии • 4

  • @stoffelsmal9160
    @stoffelsmal9160 Месяц назад +1

    Goeie waarneming. So lees ons die Bybel ook en daarom die verwarring in die lewe.

  • @friktruter2058
    @friktruter2058 Месяц назад +1

    Dit gebeur as daar verskillende sienswyses is ook buite n spesifieke doel waarna ons wil werk .Altwee gebeur sommer hier die een behoort bv aan n Kerk en die ander aan n ander kerk die stem vir n sekere party en daar is baie bewegings wat daar een persoon in beheer is wat weer n klompie mense onder hulle het en almal reddeneer hier bo reddeneer en baklei Dat ons stilstaan en nerens heen gaan nie. Maar wat wil hulle almal eindelik he wil hulle onafhanklikheid he vir blankes of waarna toe trek almal dwars? Die fokus moet op een rigting gehou word en dis wat sukses bewerkstellig vir n volk .

  • @spacemuis
    @spacemuis Месяц назад +1

    Net so het OOM SIENER gesê ons SAL VERDEELD BLY tot ons ALS VERLOOR het en net ons GOD oor het om ons te HELP.....dis voor die deur....die KOMENDE REVOLUSIE is aan die broei....en hieroor gaan ons ook baklei want dis die KOMMIES se plan....

  • @millerwtf
    @millerwtf Месяц назад +1

    Ja jong jy is reg - ons Afrikaners is ongelukkig die kampioene in hierdie opsig