Boer word amper raakgery in stad - nooi jou uit om eerder in die Bosveld te kom kuier!!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Tydens 'n video promosie opname is CT van der Merwe amper raakgery en het hy besluit om eerder die mense in die stad uit te nooi na die Vivo Boerebemarkingsdag in die noorde van die land.
    Dit vind plaas op 30 en 31 Augustus 2024.
    Vir meer inligting, besoek www.vivoboeredag.co.za
    #boermedia #vivoboeredag #vivoboerebemarkingsdag #landbou #landbouekspo

Комментарии •