Boermedia gesels met Raka (Rainier v d Walt) wat boer vir 'n boer in Texas Amerika.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 фев 2022
  • In hierdie onderhoud met 'n jong Boerseun vanuit die De Aar omgewing hoor ons bietjie meer oor waar, hoe en wat hulle alles doen daar in die verte.
    Luister gerus lekker saam.
    #BoerToer #FluisterEkLuister #LeweKliphard #H2A

Комментарии • 21

  • @johanroos699
    @johanroos699 3 месяца назад +2

    Baie goeie interessante en leersame onderhoud.

  • @kobusvanstaden3388
    @kobusvanstaden3388 Год назад +3

    Vanuit Pretoria, julle video baie geniet. Baie dankie.

  • @chanellegouws2078
    @chanellegouws2078 7 месяцев назад +5

    Ons is 2 jaar al in amerika. En ek en my man kan met alle eerlikheid se hulle paaie is kak en kos nog erger. Ons het geleer om weer te waardeer om suid afrikaners te wees en daar is geen land soos suid afrika nie. Ons werk in south dekora op n cattle ranch en dis lekker en goeie geld maar ons het ook geleer om ons land weer te waardeer.

    • @Enslin07
      @Enslin07 6 месяцев назад

      Werk jy en jou man saam by selfde company
      Is albei van SA af ?

    • @johanroos699
      @johanroos699 3 месяца назад +1

      Ek glo jou gladnie. My ondervinding was baie anders!

    • @chanellegouws2078
      @chanellegouws2078 3 месяца назад +1

      @@Enslin07 jip en ons altwee is van SA.

    • @chanellegouws2078
      @chanellegouws2078 3 месяца назад

      @@johanroos699 Johan dis hoekom daar verskille in meninge is. Nie een van ons is dieselfde nie en dis great maar dit beteken ook dat elkeen van ons stap weg van n situasie met ons eie stories. Jou ondervinding/experience verskil van myne en daar is baie wat soos jy voel,net so Kan daar baie dieselfde as ons experience het en relate daarmee. Ons amal het n storie.
      Ons werk goed en is dankbaar maar ons is hemel verskil in soveel maniere van mekaar....(Suid afrikaner teenoor Amerikaner) En ons lief maar net ons mense en kultuur. Dis waarvoor ons dankbaar is. Ons kom werk hier vir ons mense,ons kinders, en offer baie op vir dit. Tyd, gesondheid, alles wat jy nooit weer Kan terug kry nie. En elke week moet ons hoor van ons volksgenote wat iewers nie regverdig behandel word of in gevaar gestel word want ons is mos vervangbaar... En iemand by die huis verloor n seun, n pa, n broer.......vir n beter lewe.

    • @johanroos699
      @johanroos699 3 месяца назад +1

      @@chanellegouws2078 jammer, ek het net verwys na die paaie en kos. Ek sal nooit iemand anders se keuses oor waar hulle werk of bly, en die redes daarvoor bevraagteken nie. Ek het ook gewerk in lande soos vsa, israel, zimbabwe, mosambiek en 'n paar ander, so ek verstaan van die frustrasies. Geniet julle werk en verblyf daar, en hopelik is dit baie meer suksesvol as wat julle voor gehoop het. Sterkte.

  • @infocus-media
    @infocus-media 8 дней назад

    Oops, hier in Australia het ons 35 000 vleis beeste op ons Stasie hier naby my.

  • @debeerpaul
    @debeerpaul Месяц назад

    Ek is nie n boer nie maar my familie was almal boere. Wens ek kon oorgaan en gaan werk daar. Sterkte met ons boere en die wat oorsee is!

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar3635 3 месяца назад

    Nooit ooit hier bly ek die ouens wat so negatief is moet onthou regerings kom en gaan en met geloof sal dit weer beter vir ons gaan..vasbyt Boere

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 года назад +1

    FANTASTIES sommer net so 'n lekker gesels onderhoud. doen so voort.

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 года назад

    Noem dit MENTORSKAP .. wees oop om ons jongmense te leer