Bly fiks met aktrise Cindy Swanepoel!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Wat doen Dr Annelize Roux van Binnelanders tydens die totale isolasie? Ons het haar opgespoor. Bly fiks met aktrise Cindy Swanepoel daagliks, net op tameTimes

Комментарии • 6

  • @AndriasAvenant
    @AndriasAvenant 5 месяцев назад +1

    Cindy jy lyk PRAGTIG soos gewoonlik.Ek hou BAIE van julle huis en die vis tenk in die agtergrond is fantasties.Dit moet BAIE kalmerend wees om net voor dit te sit en die visse dop te hou.❤❤

  • @susanjoubert1594
    @susanjoubert1594 4 года назад +1

    Ons gaan dit saam jou doen. You go girl

  • @sheldonsmith3385
    @sheldonsmith3385 4 года назад +1

    Oh Ja!!!! gaan al die doen, sy is een awesome persoon

  • @jeandrebuitendag337
    @jeandrebuitendag337 4 года назад

    Jissie dit het my dag gemaak .In vir n ding gaan lekker saam oefen .Jys Amazing .😉

  • @mevlieben5
    @mevlieben5 4 года назад +1

    It's bladdy entertaining too!

  • @Rudilize1
    @Rudilize1 4 года назад +1

    Ek is nou gemotiveerd.