HOOFSTUK 37 - Die draak, die Antichrisen die valse profeet

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Kry jou boek - HOE OM TE NAVIGEER DEUR DIE EINDTYD vandag by - raymondlombard...
    EN BESOEK - www.raymondlom...
    Volg saam met Dr. Raymond terwyl hy hoofstuk vir hoofstuk vir ons konteks gee oor elke hoofstuk in die boek.
    Wat is die tekens van die eindtyd?
    Wat is die Wegraping van die Kerk?
    Wat is die Groot Verdrukking?
    Wie is die 144 000 van Openbaring 7?
    Wat is die gruwel van die verwoesting?
    Wat is die verskil tussen die Wegraping en die sigbare wederkoms van Christus?
    Wie is die Antichris en valse profeet in die eindtyd?
    Wat is die getal 666 in Openbaring 13?
    Wie is die twee getuies van Openbaring 11?
    Wat is Israel se rol in eindtydgebeure?
    Wat beteken die getalle sewentig sewes en 1335 dae in die boek Daniel?
    Hoe moet ons die lsrael-Palestynse kwessie verstaan?
    Hoe kan ek my geestelik voorberei op die Wegraping?
    Waar is die Paradys nou geleë?
    Wat gebeur tydens die regterstoel van Christus en die groot wit troon oordeel?
    Wie is die mense wat buite die nuwe Jerusalem op die nuwe aarde woon?
    EN NOG VELE MEER....

Комментарии •