Ek steel nie God se eer nie; ek weerkaats dit! [29 Sept 2024]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • Jy word genooi na ons #EkerkLewendig #Preek. Tydens hierdie geleentheid kyk ons vanuit die Bybel hoe ons God se eer kan weerkaats in ons alledaagse. Sien jou dan!

Комментарии • 9

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Час назад

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap wat my my met wysheid toerus.

  • @alicevanniekerk3630
    @alicevanniekerk3630 10 часов назад

    Baie dankie Stephan. Kragtige boodskap. Groete, Erik & Alice🙏🏻

  • @catharinavaneck7134
    @catharinavaneck7134 6 часов назад

    Baie dankie Stephan. Vandat ek na Ekerlk se preke en Bybelskool luister het ek op 88 jarige leeftyd meer geleer van die Bybel as in my hele lewe. Jy het my hele denke verander.

  • @katrienlubbe7561
    @katrienlubbe7561 22 часа назад

    Dankie Stephan hoe blind is ons nie. Sien uit om meer te weet van God se heerlikheid te weet.

  • @cornelistrydom6729
    @cornelistrydom6729 День назад

    Dankie vir die oopbreek van die woord. Hoe wonderbaar is ons Here!

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 День назад

    Dankie vir die Boodskap.

  • @herculesckruger
    @herculesckruger День назад

    Amen en Amen 🙏🌻🙏

  • @hantieglaser1723
    @hantieglaser1723 День назад

    Baie dankie🙏🙏🙏🙏