Dagbreek: Van Nature - Hooikoors en Sinus
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Dit is weer daai seisoen: lente, waar sommige van ons weer aan die nies raak. In Van Nature gee Antoinette en oom Johannes vir ons raad vir hooikoors en sinus.
Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Baie goeie raad. Hierdie vrou is baie besondere mens. Goeie raad jy is 'n legend waardeer haar.🥰
Daai is goeie raad èk het dit gedoen met die covid-19 🤗
Oom Johannes het n mooi hemp aan.
Middig se my wat is nieshout
Wat kan k gebruik ve uitslag op gesig n neus is soos omloop en
Waar kry mens pienk blom salie?
Wat is nieshout is dit snuif
🇳🇦💕
Catterakke op di oo ho verwyder jy dit
ANTIONETT KAN JY HELP MET VELKANKER IN GESIG
sneezwood
Wat is niesout asb
Wat is ni sout asb
Wat is die derde krui wat oom Johannes noem vir Asma. Hy se wildeals, wynruit en iets. Help asb
hi ...wat is niesout
Nieshout het hy gesè
@@mitagrewe6225 wat is nieshout
@@sophiakotze2988 goeie mòre mevrou èk het as kind gehoor my groot ouers gebruik dit èk wt of dit ñ droe kruie boom se bas is wat hulle gemaal het vir verkoue. Al my tannies is nou oorlede,hulle sou my kon verduidelik,maar èksal maybe by diè Rastafarian uitvind.
Wilde als is kruie wat hulle in diè oop vlaktes uitgrawe,soos ñ wortel en wynruit het my ouma altyd in diè tuin gehad,dit was eers maklik bekombaar nou is diè medisyne wat ons kon geruik het vernietig