Dagbreek: Van Nature - Vergeetagtigheid

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Vergeetagtigheid is iets wat so nou en dan met almal gebeur. En jou waarlikwaar Antoinette en Johannes het raad.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 6

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 года назад

    Dankie Antoinette. Hoop ek kry dawidjie iewers. Beter daar by jjul ini veld as hier ini stad. Mooi bly

  • @malgozata1875
    @malgozata1875 2 года назад +1

    I love Antoinette. It would have been nice to have English subtitles available. Thank you.

  • @maggiebarry9748
    @maggiebarry9748 8 лет назад

    Wonderlike raad baie dankie

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 2 года назад

    Baíe, baíe, baíe dánkie vir ál jul líéfdevolle raad Antoinettetjie en Oom Johannes....ons waardéér en líéf julle só, só, só baíe!!!!!!!!! Móóí bly....jínne julle dra jul jare goed....!!!!!!!!!!

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer6891 3 года назад

    Geniet julle 2 se wysheid

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 4 года назад

    Die Dawietjie wortel. Weetie hoe daai worteltjie sal stil staan nie. Hahaha Hoe maak mens se worteltjie groot?
    Met oom Johannes? Hahaha