Dagbreek: Van Nature - Gewrigsprobleme
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Vandag in Van Nature gee Antoinette en oom Johannes vir ons raad oor gewrigsprobleme.
Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
It's 10th August 2022. Still watching. I made this muscle ointment 2 days ago, and I already feel a difference in my aching knees. Thanx Oom Johannes and Antoinette.
My liewe Antoinette en Oom Johannes! Heerlik om julle tweetjies só in die natuur te sien!! Dankie vir uitsonderlike geneesmiddel!! Lief julle!! Bly só kosbaar en spesiaal vir ons en Onse Vader!! Tonne liefde en waardering en dankbaarheid!!!
So dol oor hierdie 2.
Baie leersaam.
💙
Antoinette ek het n kroniese por pyn al vir 15 jaar geen oor druppels help nie. Oordruppels vererger dit net. Gee asb vir my raad. Baie dankie
Ai, die Afrikaans! "Hoe lekker staan jou gedagtes weer in 'n ry!" Pragtig!
Ai kan ons nie n volle youtube kanaal kry van jul nie dis dierbare mense
Waar kan ek kafier te koop kry
Waar koop n men kewer
Ja my karooland
Sottotitoli ?
Goeie kan u my raad gee vir bed shores asb dus vir my skoonpa hy is 84 jaar oud
nou wat doen ons om gewig te verloor
Naand ek wil tog weet wat is ñ winter cream ek stel tog belang van dit
Winter green nie winter cream.
EK hou van lang vroue.
😂😂😂
Wat is kefir?
Jy koop by Dischem.
Koop n mrns kefir by dischem
Camphor
Vreeslike droe vel Antoinette ek vra hulp daarvoor asb. My hande Gaan ook dood.
Ek wens jy was naby ek hou baie van kriee herbs ek Leer baie van jou dankie herbs r rhe best
Ek het vreeslik sinus en vandat ek melk ni drink ni is my sinus Baie beter ek wonder, is daar is anders as melk wat n mens kan drink met di kefir
Wt is kefer asb ek wil wt
Wat is kefer