Bobby van Jaarsveld - Boemelaar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 окт 2024
  • Verkry vanaf www.bobbyvanjaa...

Комментарии • 25

  • @johnnicholson2630
    @johnnicholson2630 3 месяца назад +1

    Is die mooiste song ooit.

  • @eldrienmeintjes2218
    @eldrienmeintjes2218 4 месяца назад +1

    Awww,dis pragtig en so waar.Dankie❤

  • @bertus2773
    @bertus2773 Год назад +1

    Dankie HERE,ek voel so danbaar wat ek het.God,wees met elke boemelaar asb
    Asb.Bertie.

  • @annettevanderwalt3198
    @annettevanderwalt3198 2 года назад +1

    Een van jou mooistes. Toe jy nog die OU Bobby was wat baie aanhangers gelok het

  • @johandippenaar9866
    @johandippenaar9866 4 года назад +5

    Jy laat my op my knie val en se dankie Here vir wat ek het ,BLY NEDERIG

  • @engelarandall639
    @engelarandall639 3 года назад +3

    Dis jou beste ooit Bobby. Dit raak aan hart en siel! EC

  • @johnnicholson2630
    @johnnicholson2630 Год назад

    Dis seker een van die mooiste songs.
    Baie diep

  • @engelarandall639
    @engelarandall639 3 года назад +1

    Bobby jy was nog bitter jonk toe jy die liedjie geskryf het en jy sing dut net soveel gevoel.. Diit bly een van due mooiste luedjues van jou. Ek weet maar alte goed wat dut is om finansieel te sukkel en met n 6 maande oud baba amper net net genoeg het om die maag te vul elke dag maar dank die Here geluk het na my kant oorgewaai. Dis hoekom dit my gunsteling liedjie is van jou. Dankie Bobby. 🐧

  • @inaenslin5603
    @inaenslin5603 9 лет назад +3

    een van Bobby se bestes...hier is hart en siel in !!

  • @zuzettespray9818
    @zuzettespray9818 Год назад

    Love die liedjie.

  • @charlesvandenheever1425
    @charlesvandenheever1425 3 месяца назад

    As digter en skrywer moet ek my hoed afhaal en my kop laat sak oor hierdie liedjie.... Bobby jy mag maar!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 года назад +1

    Hartseer, ja, shame, treffende liedjie

  • @Terence__
    @Terence__ Год назад

    💯

  • @bertusnarib8662
    @bertusnarib8662 9 лет назад +2

    Dis n pragtige liedjie, gepak met emosies en huimvee. Jou stem pas met die liedjie Bobby. dankie

  • @madeleinvniekerk5274
    @madeleinvniekerk5274 9 лет назад +5

    Dit bly my favourite ♡

  • @jeanneoelofse3476
    @jeanneoelofse3476 7 лет назад +5

    Dis so maklik om te oordeel en vir bedelaar te se hy moet gaan werk soek, maar ons weet nie wat daardie persoon se storie is nie en bitter min van ons doen die moeite om uit te vind. Dit kan met elkeen van ons gebeur. Ek wens ek kan mense se seer wegvat...

    • @bertus2773
      @bertus2773 Год назад

      So so waar en so hartseer.

  • @thelmabodenstaff607
    @thelmabodenstaff607 11 месяцев назад

    Het Theuns die song geskryf of jy

  • @arrievisagie6618
    @arrievisagie6618 6 лет назад +2

    Sal nooit hierdie liedjie vergeet nie... My ma het hom altyd iewers op n CD in die kar gehaad en die klank word altyd harder gesit waneer dit sy beurt is om te speel

  • @mariannaheynemann5084
    @mariannaheynemann5084 10 лет назад +2

    Beautiful lsong doen jouself n guns en kyk dit maar

  • @elainevosloo8586
    @elainevosloo8586 8 лет назад +1

    met die gevoelens

  • @jakedelange1599
    @jakedelange1599 7 лет назад

    bobby is this about your family

  • @ruanopperman7356
    @ruanopperman7356 3 года назад

    Ruan

  • @zuzettespray9818
    @zuzettespray9818 Год назад

    Ai maar die roer n mens. So so bankbaar.