Andriëtte - Hoekom Bly Jy Staan / Napoleon

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Music video by Andriette performing Hoekom Bly Jy Staan / Napoleon. (C) 2009 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/UdgPwY

Комментарии • 26

  • @dudebella1532
    @dudebella1532 Год назад +5

    Daar is nie woorde hoe onbeskryflik mooi die is nie❤

  • @johncastellenas1081
    @johncastellenas1081 2 года назад +6

    Your voice is so beautiful dear Andriëtte. Thank you for the amazing song.

  • @phillipmaasdorp9491
    @phillipmaasdorp9491 5 лет назад +9

    Die vrou bring weer die gevoel van wat afrikaans in sy pure taal behoort te wees.

  • @fjkok7421
    @fjkok7421 6 дней назад

    Jy bly maat net een van die bestes mal oor jou en jou musiek hou vol met dit

  • @philippussandt6445
    @philippussandt6445 6 лет назад +6

    Baie mooi dis n mooi lied mens kan net luister en wat dit beteken
    Dankie Andriette
    God seen u

  • @jurgensgouws152
    @jurgensgouws152 2 года назад

    Steve het hier n baie diep lied geskryf en die perfekte stem wat dit sing. Afrikaans bly die mooiste taal

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 4 года назад +2

    Pragtige liedjie Andriette!

  • @ignatiusakai.g4374
    @ignatiusakai.g4374 Год назад

    My favorite afrikaanse song

  • @hartlkh48
    @hartlkh48 4 года назад +1

    ein traumhaftes lied, und eine gewaltig schöne frau.

  • @andreverwey6600
    @andreverwey6600 8 месяцев назад

    Wies die mooiste in die land jy of die song 👻👻😜😜🤔🤔🤔🤔🌹🌹👍

  • @johndickson7307
    @johndickson7307 3 года назад +1

    Mens moet nooit gaan le nie bly positief en staan weer op

  • @ocean2table452
    @ocean2table452 4 года назад +1

    Stunning!

  • @MsPanzer1939
    @MsPanzer1939 5 лет назад +3

    Pragtig!!

  • @annamagriethachambeau6859
    @annamagriethachambeau6859 2 года назад

    Baie mooi Dankie

  • @christodelange5515
    @christodelange5515 5 лет назад +6

    Want eks versot op jou stem..

  • @andreverwey6600
    @andreverwey6600 Месяц назад

    ✅💋💋💋💋💃💃🌹🌹🌹

  • @samanthaabigaildejager
    @samanthaabigaildejager 2 года назад

    Ekt die liedjie se woorde op papier uit geskryf en oor en oor saam jou gesing op die radio ek love die somg jys amazing Anriette

  • @ignatiuswiechers8616
    @ignatiuswiechers8616 2 года назад

    Al Kon Ek gehuime talle uit-le...of Al Kon Ek berge deur geloof best... Sou dit niks beteken

  • @gertjielabuschagne8858
    @gertjielabuschagne8858 Год назад

    ❤❤

  • @juanjavierperezpita9043
    @juanjavierperezpita9043 11 месяцев назад

    😇🙏💖💪💚

  • @johnbeumer3676
    @johnbeumer3676 3 года назад

    Smullen

  • @KarelAnthonissen-g4u
    @KarelAnthonissen-g4u 10 месяцев назад

    Hier in my wonde
    Stol ek die rëen
    Jy vra die waarheid
    Ek hou die leun
    Ek gee net dit wat ek wil gee
    En jy vat als wat jy kan kry
    Appels en pere
    Die maan en die son
    Een bring gewere
    Die ander ñ blom
    Ek gee net dit wat ek wil gee
    En jy vat als wat jy kan kry
    Napoleon sou ñ witvlag hys
    ñ Gentleman sou huistoe gaan
    Die pous sal jou sê jy′s wys
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    President sal op CNN
    Sy goedjies pak en huistoe gaan
    De Wet sou Fleur omdraai
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    Ag my liefling hoekom bly jy staan
    Ek vra jou water
    Jy bring die wind
    Jy vra ñ koning
    Ek bly ñ kind
    Ek gee net dit wat ek wil gee
    En jy vat als wat jy kan kry
    Napoleon sou ñ witvlag hys
    ñ Gentleman sou huistoe gaan
    Die pous sal jou sê jy's wys
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    President sal op CNN
    Sy goedjies pak en huistoe gaan
    De Wet sou Fleur omdraai
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    Ag my liefling hoekom bly jy staan
    Napoleon sou ñ witvlag hys
    ñ Gentleman sou huistoe gaan
    Die pous sal jou sê jy′s wys
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    President sal op CNN
    Sy goedjies pak en huistoe gaan
    De Wet sou Fleur omdraai
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    Ag my liefling hoekom bly jy staan
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    Ag my liefling hoekom bly jy staan
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    Ag my liefling hoekom bly jy staan
    Maar my liefling hoekom bly jy staan
    Ag my liefling hoekom bly jy staan

  • @gerhardcalitz6604
    @gerhardcalitz6604 3 года назад +5

    daai 22 dislikes is seker mense wat toondoof is

  • @nightravenonline
    @nightravenonline Год назад +1

    shes from South africa ?

  • @fredish
    @fredish 4 года назад +1

    Pragtig!