One of the most amazing songs ever.... It's a timeless classic... Such a pity that this country doesn't appreciate good music.... A soundtrack for 2020... What a sad year it was..... ❤️
Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom As sy droom Sy sê daar’s bitter baie dinge Wat sy nog wou doen Sy vra, is jy wakker? Hy sê, ja En sy vra Sê my, wat sal jy doen met ’n miljoen? Een miljoen woorde? Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh In een miljoen woorde Ek skryf jou naam op die stam van ’n boom Waar jy nou woon En ek wens ek kan jou nog een keer vra Hey, wat doen ons vandag? Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh In een miljoen woorde Een miljoen woorde Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal, vir ons gebore, ooh Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh Een miljoen woorde Een miljoen woorde Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom As hy droom Droom van haar
What a song, I play it every night to be in spirit with all those that are losing their loved ones due to COVID, stay safe everyone
One of the most amazing songs ever.... It's a timeless classic... Such a pity that this country doesn't appreciate good music.... A soundtrack for 2020... What a sad year it was..... ❤️
I love this!! so true!
Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom
As sy droom
Sy sê daar’s bitter baie dinge
Wat sy nog wou doen
Sy vra, is jy wakker?
Hy sê, ja
En sy vra
Sê my, wat sal jy doen met ’n miljoen?
Een miljoen woorde?
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh
In een miljoen woorde
Ek skryf jou naam op die stam van ’n boom
Waar jy nou woon
En ek wens ek kan jou nog een keer vra
Hey, wat doen ons vandag?
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh
In een miljoen woorde
Een miljoen woorde
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal, vir ons gebore, ooh
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh
Een miljoen woorde
Een miljoen woorde
Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom
As hy droom
Droom van haar
Moni elke keer as ik dit lied hoor denk ik aan jou ,..... bijna 3 jaar geleden kreeg je je vleugels love ya
Pragtige melodie, lieflike woorde, gevoelvolle vertolking, Pragtig gesing Jakkie Louw.
Jacaranda FM loved playing this song back in the day
Ek love die song!❤
Awesome song still in 2020.
So waar baie nice song
This is why love music so much
Baie Pragtig❤️
It has always been one of my favorite songs. But after my first love left me after 23 years, it is so difficult to listen to it now 😢
Ek love die song oor n honderd dankie jakkie❤👍
Vandag hoor ek die uitslag van my toetse. 23 jaar terug het die Here my genees van K, maar ek weet nie of dit hierdie slag vir my beskore is nie.🙏
Jyt nooit jou rusultate gegee....?
'n Meesterstuk,in Afrikaans.Die inleiding veral maak iets in my wakker.Uitstekend.
So n pragtige lied Jakkie. God seen jou ryklik. Ek love jou musiek. Mooi loop
My girl send me this❤❤❤
Jy is geseen met amazing stem.......love jou musiek.
Jakkie Louw jy is voorwaar Geseend met n fantasiese stem!
Baie mooi. Die verhaal is deel van my hart, vanaf dag 1 wat ek hom gehoor het
Liefde is sterker as goud, mooi lied👍
Die song is so pratig
Wie is besig om uie te kerf?
Nice
so hartseer maar tog so mooi 😍😍mal daaroor
Dis nou n treffer
jy is awesome jy is superster
All time favorite song. ❤❤❤😭
Eks Mal oor die liedjie.
So mooi!!!!♡♡♡♡
Die mooiste lied!!!!
❤
Sy vra is Jy wakker 0:57
Hy sê Ja
en sy vra
- Afrikaans musiek
I lost alot of my family to cancer
Pragtige Song!
Beautiful ❤️❤️❤️❤️
Die beste
Ek is vir lief vir jou en ek will jou soen
Hello dit is grapie
Joh crying
Eish
2022*wie luister Saam donderdag oggen pragtig JL
Pragtig!
Raak Diep binne mens.
Die song gee my hoendervleis
One million words
Die WOORDE 🥹
My sister se gunsteling liedtjie...
Annemarie Richards ❤❤❤
😢
Very sad
Hier is my liekie
Ek tjank krokidil trane
Woorde kani Beskryf hoeveel ek die Vokken song verpes nie
*kan nie... en *fokken, beskryf met *b nie B nie
As jy nie van die liedjie hou nie hoekom luister jy hom en comment jy op 'n publieke platform?
@@jacodewaal904 bra dis 8 maande terug jyt seker niks beters om te doen nie
@@benjaminwalters282 nes jy niks beter het om te doen nie
@@mercygrace9314 Wat van jy klim van die foon af en gaan was Skottelgoed 😋
Jirre ek
Voel Jou my bra