Niklaas Louw. Ek sien jy staan alweer wydsbeen. Jy speel nie tennis nie. Die GROOT Tennisspelers staan dikwels wydsbeen as daar na hulle afgeslaan word - want dan is dit maklik vir hulle om skielik links of regs te beweeg. Bring jou raket saam as jy weer gaan probeer sing dan oefen jy hoe om vir 'n doel wydsbeen te staan. Doen wat jy wil want jy bly 'n helse irritasie.
Afrikaaners Rock ! Go Nick .
GO BOET !!
Like die moves in video...dit laat jou sommer jonk voel...pas uitstekend by die song..Love dit!!!🥰
spec
Love die song ❤
Maak nie saak hoe oud jy is nie hy mag maar blaas sommer lewe in jou lief jou nick
Awesome kuier memories op die song!
Ek Wil dronk bly
Groot gespeel op my 40th. Good times.
Just is a legend dankie
Like this song
God bless you good song and so wonderful
❤🤗 dit sal nice wees
Tear drops
EK WILL OOK JONK BLY❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😃
Pragrig❤
Lekke NICK, Kappet FLOU , Dis net PRAGTIG, Dis ‘n MOOI NOMMER, Baie Geluk
My Mom told me this song reminds her of me.
Love Di song
❤my Manne julle Kan oulik sing die broers lief julle ❤
Gooi vok die Kak gooi
Lekker
love julle songs.... talentevolle boeties ...maar ek dink ook partners in crime~~
😂😂😂
Niklaas Louw. Ek sien jy staan alweer wydsbeen. Jy speel nie tennis nie. Die GROOT Tennisspelers staan dikwels wydsbeen as daar na hulle afgeslaan word - want dan is dit maklik vir hulle om skielik links of regs te beweeg.
Bring jou raket saam as jy weer gaan probeer sing dan oefen jy hoe om vir 'n doel wydsbeen te staan. Doen wat jy wil want jy bly 'n helse irritasie.
Nog al die jare.n.fan.van julle
die meisie wat die goed skit werk by my pa
Broers bo!!!! Veral Kobus met lead guitar jy kan maar Kobus !!!!!!
eke is so mal oor avrikaanse tuunes. dis ohsim klankies in my oorre.
Broers remix
Sjou jy oulik
Anorexic verby😂