Karlien van Jaarsveld - Beter as Liefde

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 авг 2024
  • Karlien se eerste musiek video vanaf die nuwe album 'Jakkals Trou met Wolf se Vrou'

Комментарии • 154

  • @lenyamaha2433
    @lenyamaha2433 7 лет назад +2

    Liefde klink fantasties in afrikaans. Dankie aan al ons volk se kunstenaars wat ons taal in pas hou sodat dit sal oorleef. Afrikaans is die jongste taal ter wereld , praat dit, skryf dit, leef dit, droom dit en dit sal vir nog n 100 jaar kan oorleef.

  • @mariuspieters2530
    @mariuspieters2530 10 месяцев назад +1

    Absolutely one of the best our country as to offer

  • @pieterwinterbach5659
    @pieterwinterbach5659 4 года назад +3

    Karlien is baie pragtig,talentvol en sy het die perfekte stem om te sing!!!!!😚😚😗

  • @preus5
    @preus5 10 лет назад +7

    Alweer zo'n mooie stem,en mooie vrouw die goed kan zingen

  • @danielcoetzeesilva3941
    @danielcoetzeesilva3941 8 лет назад +27

    she's stunning
    and I'm in love with the Afrikaner language
    cheers from Brazil

    • @glendodds3824
      @glendodds3824 7 лет назад +6

      Yes, Afrikaans is a great language and Afrikaans pop music is amongst the best in the world. Greetings from England.

    • @99170902
      @99170902 6 лет назад

      Daniel Coetzee Silva 😊

  • @lisa-mariaggenbach5462
    @lisa-mariaggenbach5462 10 лет назад +4

    Pragtige mensie en haar songs is amazing!!! Hou so aan!!!

  • @CaelJamesBen25
    @CaelJamesBen25 9 лет назад +1

    Lekker man! Afrikaans is groter as wat ons dink! Ek kry sommer hoedervleis oor my hele lyf hier in die buiteland en ek wonder - wat maak ek hier!

  • @TravelingTom1
    @TravelingTom1 9 лет назад +8

    Such a beautiful song and wonderful language.. And Karlien is not bad either ;)

  • @RolainSambo
    @RolainSambo 2 месяца назад

    My favourite song❤❤❤

  • @user-nj3vc1iv2g
    @user-nj3vc1iv2g 2 месяца назад

    I love this song❤

  • @Mariandi123
    @Mariandi123 12 лет назад

    Is mal daar oor om net te sit en Afrikaans te luister wat my dadelik trug Suid Afrika toe!!! is mal daar oor! Karlien jy is Amazing moet nooit ophou sing nie :)

  • @RubyGamingsa
    @RubyGamingsa 8 лет назад +12

    Karlien is baie baie pragtig en talentvol #trotsafrikaans

  • @markushough2572
    @markushough2572 8 лет назад +4

    Baie mooi is ons taal en trots om in Namibia te bly en afrikaas te kan praat .

    • @markushough2572
      @markushough2572 8 лет назад

      my land is die beste en misdaat is min lief jou namibia awe

    • @SteamRebornWatch
      @SteamRebornWatch 8 лет назад

      hmm dis goed persoonlik dink ek NZ is net te ver van SA af

    • @natelevandenheever4663
      @natelevandenheever4663 8 лет назад

      +Pudding ja nz is pretty far I would know just happy that I got out of the country it will always be my home but its so safe here

    • @SteamRebornWatch
      @SteamRebornWatch 8 лет назад

      yes safe but not that fun

    • @Robz18T
      @Robz18T 8 лет назад

      Markus, is daar ook sulke mooi dames in Namibia? LOL

  • @altheacrawford418
    @altheacrawford418 6 лет назад +1

    Ek is jou grootste FAN...LOVE YOU

  • @gerritgunnink5955
    @gerritgunnink5955 8 лет назад

    Prachtig mooie Song, en met liefde gezongen

  • @AnneMarieNagel
    @AnneMarieNagel 8 лет назад +4

    awesome girl! jy gryp alles aan in die lewe wat na jou kant toe kom.

  • @jcsmith2958
    @jcsmith2958 8 лет назад

    Love it..udahn i men tehno ngehi me ke kokoulki.

  • @bernadinedeklerk5248
    @bernadinedeklerk5248 8 лет назад +1

    Berdine de Klerk. Alles gaan oor liefde. Kry dit hier. LIEFLIK.

  • @bertventer6207
    @bertventer6207 4 года назад

    I ek hou van jou musiek ,♥️😘🥰😍🤩😁😀 i love you Zané Venter dis my oupa se foon

  • @emilepeens6921
    @emilepeens6921 5 лет назад +1

    Mooiste bene op die dorp !!!

  • @louisemapson912
    @louisemapson912 8 лет назад

    Baie mooi, ek virlang an my familie.❤❤

  • @hermannbuys5385
    @hermannbuys5385 9 лет назад

    Fantasties Karlien!!!!!

  • @RoughStorms
    @RoughStorms 12 лет назад +3

    Sit in NZ - Nou mis ek my meisie in die kaap :'( Love you Angleface!!! xxx

  • @carlosamado3026
    @carlosamado3026 6 лет назад +2

    I love Karlien van Jaarsveld songs. Since i bought here CD in 2009

  • @modupimodipa6015
    @modupimodipa6015 9 лет назад +5

    Karlien dit baie mooi ma,stap voorentoe ma.

    • @mandaengelbrecht-dk8sj
      @mandaengelbrecht-dk8sj Год назад

      Said so dsljxzkjxzkkvxzkhsskssifdsjgdsiifssvxxhfdyyfdiitddjiufdijgddjohdzkjhcckjgfdijhfdpiyrhfdoiyfdugffgiohfdjxgsgyereeuddrygdf2rygssgeehwtdryrr26hddwgeffwoqwgduger2iurwy2i19e0hrrwywuwyrqri1idgwywuqioq0whfdwgy3yryiwitdwiydwhyfwhwiwiywfdwjwyfdehgefriqrrwuwtdwyyrdwhtrwyuwiw92011grdwhtruqyfftwhryygdgehhehwryhddwjydjwui2hrdwieyddwyhddqyyhfduhhgdhddejgdryhfdwufdugsdeuhfdwjhuhferghgddetsghdfwjwiwohffetjhdwjjddruhfdwiitdeoeufguhddwyhgdehhrygdfsudfsghjgcskowgdwuwgddeiwifdghfdwhgdgejiw910yfwhwtfq0qtyfstddigsytdrttreo8tsr

  • @maizter70
    @maizter70 8 лет назад +1

    mooi liedje. groet uit Nederland

  • @andresteenkamp1135
    @andresteenkamp1135 8 лет назад

    ooohhh gatttaa patatttaaa ju musiek is so pragtig ek lovve dit,wens net jy was n Leeu lol

  • @garethbell7386
    @garethbell7386 6 лет назад +1

    I love this music

  • @gerhardmitchell8618
    @gerhardmitchell8618 Год назад

    Dis opad🎶🎵🥳🥳🤗

  • @niklaasvanbergen7060
    @niklaasvanbergen7060 8 лет назад

    pragtig musiek , vriendelyke groeten uit Oostenryk

  • @sanetlsk1950
    @sanetlsk1950 9 лет назад

    Beautiful love song. Enjoy!

  • @dazeitem
    @dazeitem 11 месяцев назад

    The only Afrikaans song I actually like.

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Год назад

    Kan Ek vir juo liefde gee van Ernst Gebhardt af 💓💓💓

  • @frederickdejager1545
    @frederickdejager1545 11 лет назад

    SY IS PRAGTIG, AL HET EK NIE N DING VIR BLONDS NIE. EN HAAR SONGS IS OOK AWESOME. WONDER OF SY COUNTRY SAL SING.......

  • @3762302
    @3762302 8 лет назад

    Goeie song, groete uit Korea.

  • @alliecoetze2255
    @alliecoetze2255 10 лет назад

    een van haar bestes...

  • @maroelakafee2174
    @maroelakafee2174 2 года назад

    luv u karlien

  • @user-zc5mp1vd5b
    @user-zc5mp1vd5b 7 месяцев назад

    ek hou van baie kreilen se song

  • @drgerhardvisser
    @drgerhardvisser 13 лет назад

    Baie na aan die hart ek love dit

  • @keenovanrooy594
    @keenovanrooy594 4 года назад

    Jy is stunning karlien ek hou van jou songs

  • @shariefarooi3624
    @shariefarooi3624 6 лет назад

    daar is nie beter as liefde nie!!!!!

  • @dalenedup1
    @dalenedup1 13 лет назад

    Dit is pragtig!!!!!

  • @angelswartbooi6232
    @angelswartbooi6232 3 года назад

    Just love this😄

  • @wesselinavanniekerk6407
    @wesselinavanniekerk6407 5 лет назад

    Daar is niks beter as liefte nie ek like jou liekies karlien

  • @MiaSusanRoos-l8j
    @MiaSusanRoos-l8j 22 дня назад

    Mooi ❤❤😂

  • @martienronkhorstbronkhorst9062
    @martienronkhorstbronkhorst9062 2 года назад

    Lief die song ❤️

  • @hannahscott3
    @hannahscott3 5 лет назад +1

    Jou baba is so mooi

  • @basjanpretorius3615
    @basjanpretorius3615 12 лет назад

    Stunning song

  • @nateleenmaartens2679
    @nateleenmaartens2679 Год назад

    💕

  • @annemariejoubert1024
    @annemariejoubert1024 9 лет назад +6

    Dis baie mooi

  • @ashleydicks3234
    @ashleydicks3234 9 лет назад

    Karlien dit is mooi ek kan niks sonder jou lietjies doen nie

  • @ashleydicks3234
    @ashleydicks3234 9 лет назад +1

    ek love jou music

  • @altavanos3711
    @altavanos3711 8 лет назад +3

    Pragtig!

  • @MrBuffeln
    @MrBuffeln 9 лет назад

    Great! Love it :)

  • @jacquesdutoit8646
    @jacquesdutoit8646 4 года назад +1

    Jy Klip........ware woorde

  • @alisciahelpmetoget3ksubscr428
    @alisciahelpmetoget3ksubscr428 2 года назад

    Love it

  • @user-cg1qb8tl7x
    @user-cg1qb8tl7x Месяц назад

    ❤❤❤❤ja

  • @renescholtz2396
    @renescholtz2396 3 года назад

    Hande is nommer een vir my.

  • @mecaylajansen3148
    @mecaylajansen3148 8 лет назад

    ek love dit

  • @chantallehechter5316
    @chantallehechter5316 7 лет назад

    KARLIEN JY HET N ONGELOOFLIKE STEM XXX

  • @user-zc5mp1vd5b
    @user-zc5mp1vd5b 7 месяцев назад

    karlien jy sing baie goed

  • @rentiashirly8145
    @rentiashirly8145 6 лет назад

    jy is die beste KARLIEN

  • @imogenlaubscher3134
    @imogenlaubscher3134 4 года назад +1

    Ek hou van jou liekies Karlien woop dit gaan goed by julle LOVE IMOGEN LAUBSCHER 💎💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙💙

  • @mieliefishify
    @mieliefishify 10 лет назад

    stunning x

  • @sancshuisman3265
    @sancshuisman3265 2 года назад

    Jy awesome

  • @redline6261
    @redline6261 9 лет назад

    Mooi!

  • @michellefredericks6015
    @michellefredericks6015 9 лет назад +1

    love Karlien van Jaarsveld to tha max mwa♥♥strongs with yur divorce thinking of you ♡♡

  • @inaaucamp1439
    @inaaucamp1439 3 года назад

    Jy sing sooo sooo mooi

  • @dwaynebezuidenhoudt2237
    @dwaynebezuidenhoudt2237 9 лет назад +2

    baie cool karlien ek love dit

  • @warrenalbert9336
    @warrenalbert9336 9 лет назад

    Amen!!!

  • @renescholtz2396
    @renescholtz2396 3 года назад

    Baie goeie stem en lirieke. Puik.

  • @MrAnarki12
    @MrAnarki12 4 года назад +1

    love joe stem

  • @nickeylabuschagne6488
    @nickeylabuschagne6488 5 лет назад

    So ongelooflik mooi

  • @MnrPonkie
    @MnrPonkie 12 лет назад

    Dit moes eintlik mooier as n mens gewees het

  • @heinrichguhnen3828
    @heinrichguhnen3828 10 лет назад +1

    pragtig song

  • @riaanpotgieter7742
    @riaanpotgieter7742 10 лет назад

    Baie mooi meisiekind

  • @zanesmuts5813
    @zanesmuts5813 6 лет назад

    Ek is karlien 🌹🌸🌷🌵🌳🌳🌱.

  • @juanitaswart5107
    @juanitaswart5107 12 лет назад

    love it

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 лет назад

    Runs deep.....

  • @renescholtz2396
    @renescholtz2396 3 года назад

    Baie goed.

  • @katieMcAslin
    @katieMcAslin 5 лет назад

    So cool

  • @rachellubbe5622
    @rachellubbe5622 8 лет назад

    jy is Amazing karlien

  • @brendameier1076
    @brendameier1076 9 лет назад

    Jy is so goed!

  • @zmaedebeer6881
    @zmaedebeer6881 6 лет назад

    jy sing baie mooi 10000000000 keer mooi

  • @chantellevanniekerk9775
    @chantellevanniekerk9775 11 лет назад

    Sy is n pragtige mens wow

  • @hannahscott3
    @hannahscott3 6 лет назад

    Pragtig

  • @nelenemeganolivier5867
    @nelenemeganolivier5867 12 лет назад

    hey love die liedjie baie dankie:)

  • @bosveltboom
    @bosveltboom 13 лет назад

    baie mooooi :)

  • @kelsistofberg4471
    @kelsistofberg4471 8 лет назад +1

    ek hou van jou musiek

  • @nadiavanzyl4045
    @nadiavanzyl4045 8 лет назад

    very nice

  • @jeanayhetjies3445
    @jeanayhetjies3445 6 лет назад

    ❤️💛💚💙💜

  • @JGunnels89
    @JGunnels89 12 лет назад

    baie mooi :) eks nie Afrikaans nie, maar ek's mal oor jou musiek :D

  • @marcelle196
    @marcelle196 13 лет назад

    hoe kan n mens so mooi sing? hoe kan ek die song downlaod sodat ek elke dag daarna kan luister

  • @Monkeymayhem1997
    @Monkeymayhem1997 11 лет назад

    Baie pragtig, en men

  • @anthonyhayward3380
    @anthonyhayward3380 7 лет назад

    hello karlien ek is leane ek is jou nomber 1 en jy is my nomber 1. i llllllllllloooooovvvvveeeee you.love leane. ek love al jou songsal maak jy n liekkie oor n asblek sal is det nog steets die beste.

  • @MrChipper68
    @MrChipper68 13 лет назад

    WOW

  • @zetalee591
    @zetalee591 12 лет назад

    Karlien ek is in die USA. Mal oor jou musiek, Het jy die liedjie geskryf.

  • @watdinkjydoenjy
    @watdinkjydoenjy 11 лет назад

    she used to be in a rock band called "rewolusie" and was well known in the rock circle by bands like Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel etc. This explaining her tattoos and smoking lol

  • @altaistvaniaviljoen8304
    @altaistvaniaviljoen8304 8 лет назад

    ek weet my hart is vol maar ek laat jou hier in ek weet ek moet weg hool maar ek sien n begin dit als met jou ek veloor ales sin want daars niks beter as liefde ni

  • @butterfingerscupsncakes8622
    @butterfingerscupsncakes8622 4 года назад +1

    Jy sing mooi