Big Ben hoe kry ek jou hemp in ausie land, my spiere is alles op my pens so sal so effens n grooter size moet vat, het hopeloos teveel al gebraai! Luv jou song!
Wat het sy Wat ek nie het En hoe het sy jou hart gewen Ek wens ek kon dit als verstaan Want hoe neem n mens afskeid As jy nie wil gaan Maar ek het jou steeds nodig Het jy nie dalk vir my Vir wat het jy gaan weg vlug Toe jy iemand anders kry Jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou met wolf se vrou Ek weet sys nie vir jou bedoel Hoe kon jy vir haar dit voel Ek praat jou taal ek volg jou spoor En toe skreeu ek my hart uit Sal jy my nie hoor Maar ek het jou steeds nodig Het jy nie dalk vir my Vir wat het jy gaan weg vlug Toe jy iemand anders kry Jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arims om my vou ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou nie Met my Meer nie Kyk hier kom die reen Voel jy niks meer vir my nie Jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou Ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou met wolf se vrou En jy breek my hart alweer maar ek onthou Toe jy jou arms om my vou Ek mis jou nou En ek wens ek kon jou vas hou Maar jakkals trou met wolf se vrou Translate to English
Omdat het wellicht lastig te volgen is voor een bepaalde groep mensen.. Denk je dat het Nederlands populair is in Zuid AFrika dan? Behalve BZN.. die zongen Engels..Frans en heel sporadisch in het Nederlands.. zijn en die vioolspeler na zijn er weinig groepen die bekend zijn in Zuid Afrika volgens mij. Marco Borsato en mister Kedeng kedeng.. worden daar ook niet gedraaid...
hey hey hey karlien ek is 10 en ek word nou 11 en ek het jou en lihanie may se liedere gesing jakals trou met wolf se vrou,pleister vir my hart,by die kermis gesing en een vraag HOEKOM SING JY SO MOOI?!?!?! :)
Hi KARLIEN EK IS JJ DE KLERK VAN KURUMAN EK IS BAIE MAL OOR JOU MUSIEK EN OOK BAIE MAL OOR JOU.MY DROOM IS OM EENDAG JOU TE ONTMOET EN EK HOOP DIT SAL GEBEUR.LIEFDE GROETE JJ
Big Ben hoe kry ek jou hemp in ausie land, my spiere is alles op my pens so sal so effens n grooter size moet vat, het hopeloos teveel al gebraai! Luv jou song!
Ik als Nederlandse vind de Afrikaanse taal heel mooi!❤
2022 en ek geniet nog dié liedjie❤️🙏🏻
Die beste Afrikaans liedjie ❤❤❤
Mooi stem en mooi gesing en song❤❤❤❤❤
Op die oomdelik is my hart gebreek so hierdie liedjie is perfek dankie
Dis 'n pragtige lied en ware woorde. Karlien jy het 'n pragtige stem.
ek is jou grootste fane jou en jou boetie
Ek luister nou huur na in 2018 en is nog steeds vir lief op hierdie liedjie ❤️
shadowgamer lol stem
Mooi
Ek is lief vir julle.😘
Wat het sy
Wat ek nie het
En hoe het sy jou hart gewen
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem n mens afskeid
As jy nie wil gaan
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Ek weet sys nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
En toe skreeu ek my hart uit
Sal jy my nie hoor
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arims om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou nie
Met my
Meer nie
Kyk hier kom die reen
Voel jy niks meer vir my nie
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Translate to English
karlien van jaarsveld jy is so mooi en ek hou baie van jou songs love you
totally love this women's singing.
Baie dankie ek dik hy is die best singer
Ek is jou grootste fan okay jou en jou boetie
Me too
Dis een van my gunstelling liedjies... ek is mal daaroor :-)
Ek love die song
Whatever you saying lady, I agree with you 😊😊
😂🤩
How can you agree with her if you dont understand what shes saying
Og Afrikaans is mooi!!!!!!!!!!!
Helo kan jy my hoor? I LOVE THIS SONG!!!!!!!!!!!
Yep, goeie afrikaanse musiek :D. Wel, ons produseer deesdae nogal goeie liedjies...
zeer mooi ik versta het helaas niet allemaal
ek hou liekies karlien en jy is baie mooi
Nicola Love you
do i understand the words?...no...but the voice is amazing!
love you song... Ek is mal daar oor... love you ook
Hou so aan karlien 😊❤😊
My naam is Mikayla en ek is jou grootste fane
My PA love you lietjies
really great song.
The scene seems to be an interesting lovestory. Is the scene from any movie?
Not as far as I know, but I would 100% watch a movie with this concept...
Baie mooi song. Jy is pragtig. Nes Bobby.
Thats what friends are for
Jou stem klink soos n angel
love you liedjies
The Afrikaans-ness of this is alarmingly overwhelming.
So verskriklik mooi
Beste ooit....
love you
Afrikaans heeft wortels naar Nederland,waarom wordt deze mooie muziek dan zo weinig in Nederland afgespeeld
Het lijkt dat het geboycot wordt
Omdat het wellicht lastig te volgen is voor een bepaalde groep mensen.. Denk je dat het Nederlands populair is in Zuid AFrika dan? Behalve BZN.. die zongen Engels..Frans en heel sporadisch in het Nederlands.. zijn en die vioolspeler na zijn er weinig groepen die bekend zijn in Zuid Afrika volgens mij. Marco Borsato en mister Kedeng kedeng.. worden daar ook niet gedraaid...
Afrikaans en Nederlands is die twee mooiste tale in die hele wêreld 🇿🇦💚🇱🇺
@@r9715 maar nog Duits 😉🇩🇪❤
wow love yur songs
Shoe! Karlien jy het n practice stem
my naam is jenay en ek is jou grootse fan ek het al jou cd
WOW - love dit so bje! Hou bje van haar....
Beutiful
Ek hou van jou liekoe
Baie mooi stem
😢😢😢😢
Advance AKO that rebel heart Yoko stream 850
wat 'n lekker stem
Can I download it
true story
ever heard of a music video?
i won"t hurt you..in fact my plane was the escape from anti-love and the ending is the start.. glad i crashed and you peeked😚💛
Coolsong
@SinisterZAeu Well said.
Baie goed
hey hey hey karlien ek is 10 en ek word nou 11 en ek het jou en lihanie may se liedere gesing jakals trou met wolf se vrou,pleister vir my hart,by die kermis gesing en een vraag HOEKOM SING JY SO MOOI?!?!?! :)
pragtig! maar wat gebeur verder? het hulle bymekaar uitgekom toe?!
ongelukkig was dit nie bedoel nie
mooi girl en mooi stem!!!!! sjoe
😚😚😚😚😚😚😚😚😚❤❤
Lied met passie
The lady picking him up didn’t even greet her😕
Dankie tog, nog iemand met Common Sense...Ons kort meer van dié tipe kunstenaars!
welk fliek kom dit van?
JY IS AWESOME SOOS JUW BOETIE WAAR BLY JY
Hi
ek wil ook n singer raak
OSEM
lol wate fok !! hkm sal die plain gan crash as hy net yt petrol hardloop ??
Your preet look
Niiiiii
what language is this?
Afrikaans. A dialect of Dutch. Which developed from dialects of Dutch in the 17th century. But it only exists in South Africa now.
Ek hou van jou musiek ek is 10 my naam is Zoey Lourens
Ok
well. sy is mooier?
The english patient
Skies bedoel Pragtig nie practice nie
@SinisterZAeu Dis ongelooflik baie waar.. Amen!! Bahahahaha
Lol wow
Love it
Hi KARLIEN EK IS JJ DE KLERK VAN KURUMAN EK IS BAIE MAL OOR JOU MUSIEK EN OOK BAIE MAL OOR JOU.MY DROOM IS OM EENDAG JOU TE ONTMOET EN EK HOOP DIT SAL GEBEUR.LIEFDE GROETE JJ
Hlo dit is my grooste droom ook hê is my nommer 084 673 9263 as jy eendag hê in die Oos-Kaap is ek jou van al ju lietjie
Ek stem
Ek hou meer van jou broer se music
Deze muziek klink erg Amerikaans, met name het gebruik van gesynthetiseerde zang zal niet echt aanslaan in Nederland.