ek love die liedjie. My pa is n boer so ek het vir die eerste 14 jaar van my lewe in die oos vrystaat op n plaas gebly en toe trek ons kalahari toe en nou boer my pa hier, so ek is nou n kalahari boermeisie. As ek n liedjie kon request sou ek graag een amper soos Plaaspop maar net oor n kalahari plaasmeisie gaan wou hoor.

Volgende tema lied vir Boer Soek Vrou. ❤ Love it
Awesome song lekker Brendan
Jy disappoint nooit ni brennas ek love al di liede op repear❤
Stunning❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Awesome song ❤
Love jou songs ❤
Wow dis n baie mooi liedtjie ek love dit ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😊
Love it
Gunsteling❤️🔥💪
Baie mooi ❤
My gunstilng❤❤
Wow!! Pragtige song!!♥️♥️
My gunsteling🤗
Love dit baie
Baie mooi
Great !!! Greets from Germany
❤❤🎉
👏🏼👏🏼👏🏼
😎
Moenie my bang maak nie 💍💍💍💍💍💍
Ek Hou van die liekie
Al daai geraas harde klank (kan dit nie musiek noem nie) kan skaars hoor wat hy skree (nie sing). Luister na leandre en Weet Dan wat ek bedoel.
Pragtig!
Jy is regtig lelik, moenie dan luister nie....