Hy kies vir…… | Op My Eish Recap S3 E13

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 апр 2024
  • Brendan het uiteindelik sy keuse gemaak🥳🥳🥳 So cheers op die happy couple!🥂
    Is julle bly oor sy keuse?😜
    Tag jou maats om te kyk!🥳
    #OpMyEish #kykNET #brendanpeyper #recap #lisametdierooihare

Комментарии • 81

  • @Gerhard2770
    @Gerhard2770 Месяц назад +50

    Rachel kan maar haar no stuur. Sy is n wenner vir die res van ons.

  • @JackyHorn
    @JackyHorn Месяц назад +39

    Dankie tog hyt nie vir Rachelle gekies nie, sy verdien beter.

  • @user-gw2ic8yf8y
    @user-gw2ic8yf8y Месяц назад +50

    Wow... moet asb nie weer so lank vat om die video te maak nie! Gelove dat jy so baie footage in gesit het want ons TV het gebreek :( love jou show! Moenie weer so lank vat nie!!!

  • @tilanacarstens3457
    @tilanacarstens3457 Месяц назад +16

    Dankie Lisa vir jou recap. Ja omtrent in opwinding gewag. So die meeste het seker nou al gesien op Gesigboek wat gebeur het maar ek steeds vir jou gewag want jy maak dit lekker. My 5c😂... ek sou nie daai meisie kies nie (maar wie is ek nou)... sy gee die gevoel van vals en te aangeplak. En Brendan.... ja ek weet baie hou seker van hom maar na die reeks weet ek nie regtig meer wat om van hom te dink nie. Sien uit na jou recap episode van die reunie. Jou wyn is 'n goeie keuse🍷🍷🍷🎉🎉

  • @suleneodendaal6276
    @suleneodendaal6276 Месяц назад +2

    Nee man Lisa, ekt nou al 500 keer refresh en sien nog steeds nie die reunie nie😢. The anticipation man😂😅

  • @BerniceSWB
    @BerniceSWB Месяц назад +16

    Ek dink al 3 die mammas het geweet dat hy nie die man is vir hulle dogters nie...

  • @moniquedavis5459
    @moniquedavis5459 Месяц назад +11

    "Ek sal maar nou sy meisie wees"...😅 Yep- die kort blonde haartjies was definitief sy weakness

    • @jacqueshavenga4145
      @jacqueshavenga4145 Месяц назад +1

      Spot-on met jou aanhaling!! Ek het dit ook opgelet....Sy wil nie actually dit gewees het nie, want dit het al haar "jât" planne in die wiele gery!!

  • @landibear6509
    @landibear6509 Месяц назад +6

    Whoa... If looks could kill, was ou Brennas Upington toe. Daai een Mamma se staar! 👀 Die mees interessante deel van hierdie hele show was jy... Uit en gedaan! 🍷 Cheers meisie!

  • @user-zb1cv6lp9i
    @user-zb1cv6lp9i Месяц назад +2

    The reunion please!!!!!!!!!!

  • @christellemanson546
    @christellemanson546 Месяц назад +5

    Whooooo uiteindelik die re cap 🎉🎉🎉, 😂😂😂joh sussa, jy sal ons laat dink die 150kmph wind het jou weg gewaai😂😂. Dankie vir die recaps deer die show. Ek glo Rachelle sal iemand ontmoet wat haar sal waardeer en haar oneindig sal lief he, sy is regtig waar n vrou duisend, en verdien die beste. Hopenlik sal alles op geklaar word van Brendan en Janea oor waar hulle verhouding staan want apparently het hulle in n live morning show gese dat hulle vat dinge stadig en is eers vriende vir nou om mekaar eers meer beter telaat ken. Maar nou ja, laat ons maar sien of die twee gaan saam bly of nie. Die hart soek wat hy wil he. But anyways hulle keuse, hulle lewe, ons kan opinies lig maar dit bly hulle keuse.

  • @Bianke-nq5or
    @Bianke-nq5or Месяц назад +1

    Lisaaa asb kan jy die reunion doen!!!!! Love jou videos!

  • @ingekussing1720
    @ingekussing1720 Месяц назад +10

    Nee wat, Rachelle verdien beter as hy.

  • @lesley-jayscholtz6353
    @lesley-jayscholtz6353 Месяц назад +4

    HOEKOM SYYYY🤦‍♀️🤦‍♀️🤦‍♀️Ek weet nie meer wat om van Brendan te dink nie( hy was maar n bietjie dom om haar te vat maar nou ja)

  • @keolajonker7258
    @keolajonker7258 Месяц назад +1

    Wanneer post jy jou volgende video😭😭😭

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Месяц назад +2

    AWESOME episode 👍✨👌
    "WOOHH"... 🤔..😉🤣

  • @maronenortje9123
    @maronenortje9123 Месяц назад +9

    Ek was heeltyd bang jy mors jou wyn😂

  • @jules47127
    @jules47127 Месяц назад +1

    Ahh, welkom in Kleinmond!! Julle moet pizzas by Pizzaworld gaan kry 🍕

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Месяц назад +1

    Jis Lisa, jy het nou die Kaap van storms beloof😂 . Volgende keer, kom kuier in Stellenbosch ❤asb.

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Месяц назад

    Ons almal het láánkal geweet voor die l3 de episode dat Brendan gaan vir Chanea kies...want hul ken mekaar al voor die program en was in n verhouding....Streng gesproke moes sy glad nie deelgeneem het nie!!

  • @ivanvanniekerk4
    @ivanvanniekerk4 Месяц назад

    Whoow🎉

  • @calitz35
    @calitz35 Месяц назад

    ons love jou, so lekker om na jou te kyk

  • @CaRLaiTJiE
    @CaRLaiTJiE Месяц назад

    WHOOOOOO!

  • @anschenthompson8561
    @anschenthompson8561 Месяц назад +6

    Lank gewag! 🎉

  • @danaldogericke3382
    @danaldogericke3382 Месяц назад +3

    Ek dink hys saam Jonelle. Hulle was altwee apart by 'n fees met 'n fan afgeneem so maand terug. Jonelle het dit op haar instagram status geshare

  • @carikenel1102
    @carikenel1102 Месяц назад

    Wooooooooow!!!!!

  • @stefdutoit8267
    @stefdutoit8267 Месяц назад

    Whooooeeeee

  • @imkefourie12
    @imkefourie12 Месяц назад

    Wow 🎉

  • @CathyBeukes-gt7qx
    @CathyBeukes-gt7qx Месяц назад

    Whoooooo😂🎉

  • @suleneodendaal6276
    @suleneodendaal6276 Месяц назад

    Wooohooooo

  • @lesley-jayscholtz6353
    @lesley-jayscholtz6353 Месяц назад

    Maar dankie Lisa!!🍷🍷🍷

  • @soretaswanepoel502
    @soretaswanepoel502 Месяц назад

    Wow🎉🎉

  • @tersiaesterhuizen4033
    @tersiaesterhuizen4033 Месяц назад

    Danki jy maak dit als net soveel beter as om dit te kyk😅😊😊

  • @CaRLaiTJiE
    @CaRLaiTJiE Месяц назад +1

    Lisa ek love jou😂

  • @Neya182
    @Neya182 Месяц назад

    Wooow

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby1977 Месяц назад +1

    Ek het gekies om nie die laaste episode te kyk nie, want ek het geweet wie hy gaan kies en dat hulle alklaar weer uitgemaak het. Poefies. Katja gaan dit maak, want sy is 'n sterk Namibiese meisie en ek bid dat Rachelle die wonderlikste man ooit kry. Dankie Lisa, jy is altyd 'n fees om na te kyk. Toedels tot volgende keer.

    • @sylviajacobs7183
      @sylviajacobs7183 Месяц назад

      Brenden jy het die mooiste meisie gekies. Moet julle nie aan ander mense se opines steur nie. Janae is n regte diamond en op haar plek. Julle saam is n pragtige paartjie❤

    • @Bushbaby1977
      @Bushbaby1977 Месяц назад +1

      @@sylviajacobs7183 Jammer om jou bubble te bars, maar hulle is lankal uit mekaar uit. Brendan soen alklaar weer 'n ander meisie....en mooi is nie alles nie.

    • @alettajohannavanwyk5388
      @alettajohannavanwyk5388 Месяц назад +1

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Месяц назад +12

    Janea pas nie, sy is te fake. Rachelle is baie meer natural en oulik.

    • @JacoWium
      @JacoWium Месяц назад +2

      As ek mag raai, hy het die een gekies met wie hy die graagste wou vry. Nie dat ek oordeel nie - ek was ook eens 'n bulletjie van Brendan se ouderdom en ek weet hoe my kop(pe) eens gewerk het (sê ek met 'n sug). Katja is ook goeie vrou-materiaal maar ja, Rachelle is so na aan 'n droomvrou as kan kom, geoordeel aan die bietjies wat ons kon sien.
      Ek ken wel nie vir Janae persoonlik nie so ek gaan niks negatief oor haar kwytraak nie, maar ek kan verstaan waarom mense sy keuse bevraagteken.

    • @sue-zedejager204
      @sue-zedejager204 Месяц назад

      Ag kom nou oor dit asb

  • @skycrh
    @skycrh Месяц назад

    Lisa jy rock!!!!

  • @estellemelletvanrooyen6592
    @estellemelletvanrooyen6592 Месяц назад

    Whoehoeeeeeee🎉🎉🎉🎉

  • @manicmaggie
    @manicmaggie Месяц назад +1

    Die enigste een wat mt laat kyk Joe Black. 👀👀

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 Месяц назад +1

    Alweer lekker gelag 😂😂😂😂😂😂😂

  • @user-qu4uf7jh7x
    @user-qu4uf7jh7x Месяц назад

    Oooo

  • @MarelsSmith
    @MarelsSmith Месяц назад +3

    My angs vlakke toe jy rooiwyn op ‘n wit bed gedrink het 😬😬😬😬😬😬😬😬😬

    • @JacoWium
      @JacoWium Месяц назад +1

      ...met die glas wat nog wild rondgeswaai word ook.. But not to stress, Lisa is 'n pro! 🙂

  • @simonsbergblinds7532
    @simonsbergblinds7532 Месяц назад

    😂

  • @JackyHorn
    @JackyHorn Месяц назад

    Ooooe met wie met wie?? 😂

  • @ChloeSmit-vt8ec
    @ChloeSmit-vt8ec Месяц назад +2

    Sy respond seker nie

  • @naomipeyper2549
    @naomipeyper2549 Месяц назад

    Wooow!!
    Die Peyper kort n beter wing man😮😅

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o Месяц назад +3

    Sy het nie gese "Ek is unemployed" nie. Daar is n stuk video uitgehaal. Syt gese "Ek is...... unemployed."

    • @JacoWium
      @JacoWium Месяц назад +3

      Yip. Op min ander plekke word die 'reality' so verdraai as op sogenaamde reality tv. Die vervaardigers moet natuurlik doen wat nodig is om drama te skep/verhoog en sodoende kykers geïnteresseer te hou, maar enigeen weet dat die fly on the wall die enigste een is wat die geheelbeeld kry. (Die vlieg en die duisende ure van beeldmateriaal wat gesny is.)

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 Месяц назад +1

    Sjoe die mense was vieslik op Face Book. Ek haal my hoed af vir Janae. Sy is pragtig. Mens kan mos nie vir mense se hoe hulle moet voel nie. Ek is bly vir hulle. Sy is pragtig.

    • @christellemanson546
      @christellemanson546 Месяц назад +2

      Ongelukkig, as jy roem bereik gaan jy positiewe en negatiewe kritiek moet kan vat en hanteer, mense sal hulle opinies lig, of dit nou in persoon, agter iemand se rug of op sosiale media is, dit is net hoe dit is, as jy dit nie kan hanteer nie is roem nie vir jou nie, plus net soos mense nie kan se hoe ander moet voel nie, kan mense ook nie verwag van ander om oneerlik tewees in hulle gedrag nie, my ouers het my groot gemaak om tese wat ek bedoel en eerlik tewees, maar as dit uit jaloesie uit kom, eder stil tebly want dit maak jou n lellike mense. Daar is n dag en nag verskil tussen wat jy sien as jakkels sy kop uit steek onder die skaap se wol, en om bloot jaloers tewees oor n egte skaap se wol. Im iets tewees wat jy nie is nie, maak jou nie n beter mens nie, dit maak jou fals en weet jy self nie wie jy meer is op eindig van die dag nie, en loop jy rond met n klomp maskers wat jy nie weet hoe om dit te gebruik nie.

  • @Bieta_djim
    @Bieta_djim Месяц назад +2

    Nee Guys Ek was hier vir katja ✋ maar mister brennas is nie daai ou nie.

  • @JacquesBotha11
    @JacquesBotha11 Месяц назад

    Wag wat?!?! Ek bly so n uur weg van kleinemonde in oos londen, ek het n gevoel dat tannie daar naby bly. Doen tannie?

  • @mjgholfza
    @mjgholfza Месяц назад +1

    Ek sou Rachelle gekies het.

  • @NikizaLee
    @NikizaLee Месяц назад

    Kan nie glo jy het LOFthansa gemis nie

  • @AnnekePelser-mx7sy
    @AnnekePelser-mx7sy Месяц назад

    Ll

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 Месяц назад

    Ek het so gehoop Dirk vd Westhuizen en Brendon kom bymekaar uit

  • @lilisawalters3958
    @lilisawalters3958 Месяц назад

    Het julle na die gaste se gesigsuitdrukkings gekyk? Van hulle was nie baie gelukkig nie...

  • @sylviajacobs7183
    @sylviajacobs7183 Месяц назад

    Op die einde van die dag.....Janae!!! Dus sy keuse. Hou op afbrekend wees. Hulle pas pragtig saam.

  • @AnitaSwart-ow4jo
    @AnitaSwart-ow4jo Месяц назад

    Wie sê Rachelle was die beste

  • @HighElf111
    @HighElf111 Месяц назад

    Suid-Afrikaners is darem maar snaaks. Het altyd n eiertjie te le oor als, hoekom kyk julle dan die show😂😂En onthou dis net n show, daar moet drama wees of niemand gaan dit kyk nie. Dis ook skokwekkend om te sien hoe almal die meisies oordeel. Natuurlik gaan die meisies gemakeup en opgedollie word want hulle is op tv, en natuurlik gaan hulle hul beste voetjie voor sit. Ai aii😂

  • @NikizaLee
    @NikizaLee Месяц назад

    Hy het geen ruggraat kon die soen gestop het

  • @engeltjie_engelbrecht
    @engeltjie_engelbrecht Месяц назад +7

    Die show se hele konsep is so morsig en dit maak my siek, KykNet doen beter, like seriously...

  • @denaude7058
    @denaude7058 Месяц назад +6

    Omw sal jy my meisie wees?😂 is hierdie hoerskool liefde? Cringe😂

    • @JacoWium
      @JacoWium Месяц назад +1

      "Ek sal nou maar sy meisie wees"... Ja, dis ware liefde, mense! (kug-kug)

    • @jacqueshavenga4145
      @jacqueshavenga4145 Месяц назад +1

      😀😃😄😁@@JacoWium Netso!! En sy sien sóóóóóóó regtig uit daar na!!!! Jippieeeee!!!!.....NOT!!!! Syt gedink, daar gaan haar hele "jât"-planne nou woerts down the drain!!!

  • @Gozar111
    @Gozar111 Месяц назад

    NOGALS is nie ‘n woord nie. Stop dit.

    • @Adri-oj3yt
      @Adri-oj3yt Месяц назад +3

      Dit is. Nogals.

    • @melane7850
      @melane7850 Месяц назад

      Yay daar lui die skoolklok

    • @Bushbaby1977
      @Bushbaby1977 Месяц назад

      @@melane7850 hehehe. Skerp.