Follow my @Loufimusiek #loufimusiek #plaastoe #loufi #plaas #musiek Music video by Loufi performing Plaas Toe 2024 Loufi Entertainment (Pty) Ltd South Africa
SHOUT OUT VIR DIE EEN! Ek is 'n afgetrede onderwyseres wat kinders help met toesprake skryf, en ek moes 'n outjie help om oor sy gunsteling Afrikaanse song te skryf. Jissie, ouens, die is COOL! Was nog altyd 'n aanhanger van julle altwee, Austin, ek het jou al destyds met Kwarantyn 'opgekyk'. Hoop julle twee gaan groot en alle sukses!
Shout out Loufi and Jayms, always a pleasure working with you gents🔥 thanks for seeing the potential in the song and making it an absolute track!
What is the best way to your music 🎵 it was a good job 😅😊😮❤🎉😂
Die song bliksem my br loufi jy n yster dankie my bra
Dj from Thailand, f’n love Loufi!
Nou dis cool 🎉🎉
Loufi, koop maar ń Cruiser ! 👊
Die tune kak na werk saam n koue bier en n zaab! So begin man n Vrydag.
My nuwe fav🎉🎉🎉🎉
Loufi for President 🤞
This is too nice 👌💯
Paas naaweek speel ons die treffer moertoe 🍻🤟🏻
Hier kom n ding🔥🔥✈️
Die is fokkin hard 🔥🔥🔥
Only the beginning brother ✈🔥
Lekker song like it
Hou my dop🕺🏻💯🔥🔥🔥
Hell yeah loufi. New tunes! This one rocks
Loufi is die BESTEEEEE 🌄💚❤🔥
Loufi jou lekker ding. Kom plaas toe. Ek maak pap en vleis 😊
🔥👏🏽
Austin en Loufi love die plaas song julle albei is so awesome nou moet julle hom net kom jol by buurmans ❤
Ja Loufi!!
Perfect tune vir die weekend
LOVIT !!!!!
Vibes!
aweee net so
Lekke Loufi🔥🔥🔥
Awesome naomi laubscher ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
lekker bo bo , kwaai song
Lekker song loufi ❤🎉 hy is vlipen Lekker 🎉😊
🔥🔥🔥
Die jam is LIT🤘😎
hy is op repeat, dis 'n banger loufman
Loufi always bringing the bangers we need🍻🕺🕺
Thanks for coming to Windhoek 🎉❤❤❤
niceee
Ek het die song al 20 keer gespeel !! DOPE SONG !!!
Lekker tune 🔥🔥
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
❤❤Love it! Best 1 EVER!! Die wag werd gewees
love die song❤❤
Man is altyd aan die brand🔥🔥
Lekker Loufi!
Mooi
Great Lyricist would be awesome if Loufi, Sassovlet and Ziggy can collab on a track even Loufi and Kwesta would be fire
Woelig
Lekker song dié👍🏻
❤
SHOUT OUT VIR DIE EEN! Ek is 'n afgetrede onderwyseres wat kinders help met toesprake skryf, en ek moes 'n outjie help om oor sy gunsteling Afrikaanse song te skryf. Jissie, ouens, die is COOL! Was nog altyd 'n aanhanger van julle altwee, Austin, ek het jou al destyds met Kwarantyn 'opgekyk'. Hoop julle twee gaan groot en alle sukses!
ja loufi sien jy want jy ry n ford
Kan nie wag vir die banger volgende maand by die veiling nie. Dinge gaan ruk😎
Kykie mense
dis wat gebuur as jy n ford ry
Shalom
Preach
Prodigals
Aweh
Papa wag vir jou
Milk and Honey
Mahalalah
One Way
Ancestors
Cool miusiek naomi laubscher ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
FORD RANGER
Loufi is pille tjom 💪
kanie-wagie
daars die bewyse nou moet nooit n Ford koop nie😂😂😂😂
Nee Ford is die beste
En dit is net 'n video
Toyota babby
sic.....baas vannie plaas het a kak bakkie....banging track
The Louf is OG Hilux gang 🤣 tell them boss @Loufimusiek
lekke eenetjie
Juan Boucher
Jayms jy maak die song...
🔥🔥🔥🔥 N hele vibe! 😎 boek tog daai uber Namibia toe ✈️ #Steekuit!
Beste gedeelte: 1:51
Jy ry nooit met 'n Ford plaas toe nie Loufi 🤣🤣🤣 Jy sien die Boer ry met 'n Toyota Land Cruiser 🕶
🤣🤣
😂😂😂
Net so 😂😂
TOYOTA LAND CRUISER
Mallll tune,kak add vir ford lol
🏕🏞🔥🌖
Neee fok mnr.
N ford gaan staan nie maklik nie!
Seker boer wat gese het daar word nie met n ford op sy plaas gery nie
It shows you that ford is kak 😂
ruclips.net/video/Wz-UXCq3hSM/видео.htmlfeature=shared ...... 🎧🎧🎧Dit ruk in die baai 😅 groete my bra 🤙🏼
TOYOTA LAND CRUISER
Legend🥹🥹🥹