Een ding is verseker... Elandré hou 'n audience in die palm van sy hand. Musiek en performances, videos, alles propvol energie. 'n Eksplosiewe talent en duidelike liefde en passie vir wat hy doen. Well done man!
Cierto, a veces la realidad muerde, pero es mejor la honestidad (lo digo por lo que dice esta canción). Bella canción: "Por dentro y por fuera".🥰🎧🎼🎶🎵🎶 Y simpático video🥰🎞️💖 Me encanta la música de este talentoso cantautor sudafricano. Abrazos fraternos desde Zacatecas, México!!!🌍💞🌎
Binne & Buite (POR DENTRO Y POR FUERA) Lo que no sabes, no lo puedes olvidar Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie Es un hecho, a veces la realidad muerde Dis 'n feit soms byt die werklikheid A veces me siento inseguro tal vez las mentiras son mejores Voel soms onseker dalk is leuens beter Buscando solo un poco de honestidad Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid Voy a fluir contigo eres un sueño es como si me bañaras (Me bañaras) Ek gaan met jou stroom jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel) Tengo que decir que parece que lo dices en serio (lo dices en serio) Ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel) Conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos Jy ken al die leuens en jy ken al die feite La niebla contra las ventanas, dentro y fuera Die wasem teen die ruite, binne en buite Conoces todos mis planes, conoces mi pasado Jy ken al my planne, jy ken my verlede Lo que hay debajo de mi ropa del ancho de mi corazón Wat lê onder my klere my hart se wydte Me conoces, me conoces Jy ken my, jy ken my Me conoces por dentro y por fuera Jy ken my binne en buite Solo mira más allá, aléjate evítalo Kyk net verby dit loop weg vermy dit Tu voz es como dulce felicidad Jou stem is net soos soete saligheid Extrañamente me siento seguro, eres casi santa Vreemd voel ek veilig, jy's amper heilig Y todo mi miedo es por la ventana trasera En al my vrees is deur die agterruit pero voy contigo flow eres como un sueño es como si me bañaras (me bañaras) Maar ek gaan met jou stroom jy's soos 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel) Tengo que decir que parece que lo dices en serio (lo dices en serio) Ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel) Conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos Jy ken al die leuens en jy ken al die feite La niebla contra las ventanas, dentro y fuera Die wasem teen die ruite, binne en buite Conoces todos mis planes, conoces mi pasado Jy ken al my planne, jy ken my verlede Lo que hay debajo de mi ropa a lo ancho de mi corazón Wat lê onder my klere my hart se wydte Me conoces, me conoces Jy ken my, jy ken my Me conoces por dentro y por fuera Jy ken my binne en buite Ahora es mi parte superior hacia abajo y mi cabeza hacia abajo Nou's my bo onder en my onderstebo Ahora es mi parte superior hacia abajo y mi cabeza hacia abajo Nou's my bo onder en my onderstebo Pero conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos Maar jy ken al die leuens en jy ken al die feite La niebla contra las ventanas, dentro y fuera Die wasem teen die ruite, binne en buite Conoces todos mis planes, conoces mi pasado Jy ken al my planne, jy ken my verlede Lo que hay debajo de mi ropa del ancho de mi corazón Wat lê onder my klere my hart se wydte Conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos Jy ken al die leuens en jy ken al die feite La niebla contra la ventana, dentro y fuera. Die wasem teen die ruit, binne en buite Conoces todos mis planes, conoces el pasado Jy ken al my planne, jy ken die verlede Lo que hay debajo de mi ropa del ancho de mi corazón Wat lê onder my klere my hart se wydte Me conoces, me conoces Jy ken my, jy ken my Me conoces por dentro y por fuera. Jy ken my binne en buite.
From America, such talent! Love all your songs but this is one of my absolute favorites!
Need to come visit us here!!
Ce mec chante trop bien !! Bonjour de Belgique !! BTW Ek verstaan Afrikaans.
Elandre has been my best discovery of 2021. His voice, his talent are amazing. I'm a fan forever
P
The same for me. December 21 I learnt about Afrikaans as a Dutchman
Elandré is aan die brand 🤩🤟🏼
Trek my klere uit, voel my binne en buite!
Ek love jou musiek oor 🤩🤩
Nothing is better than Elandre's voice♥️
YOU NEVER LET US DOWN! Greetings from a Mexican fan 🇲🇽
I loved it!!! Is simply amazing
Lots of love from Mexico 🇲🇽❤️❤️❤️
He just gets better an better
Absoluut mal hieroor!
Een ding is verseker... Elandré hou 'n audience in die palm van sy hand. Musiek en performances, videos, alles propvol energie. 'n Eksplosiewe talent en duidelike liefde en passie vir wat hy doen. Well done man!
Ek stem saam! Ekt al 2 keer vir hom live gaan kyk en ek sal weer en weer. Sy stage presence is amazing 👏
Ek het die video nou al 7 keer gekyk en eks verlief😍 VERBY LIEF vir die song en die hele rugsak album
Love your music. Thank you from The United States!
love your voice , love from China🇨🇳
Onse eie afrikaanse rockstar well done nounet geluister terwyl ek Jon bon Jovi chat... Well done Gr8 tune
I loved your song !!! ... greetings from Argentina🇦🇷
I love your voice, you are very talented!!!...greetings from Argentina🇦🇷
Ek kom daalk naa jou konsert toe 19 september
AmAzInG! BRILLIANT! Just heard him (for the first time) on youtube and I'm in Love!!! LOL
This guy has improve my 2021 a LOT. Great great voice. Este chico ha mejorado mi 2021 por mucho, gran gran talento
VERLIEF!😍
Jou woorde is amazing! Ek luister jou musiek al vir 3 jaar!..altyd lekker om jou nuwe passievolle musiek videos te sien...hou so aan :)
Baie mooi, dankie dat jy jou uitstiekunde stem met ons. Keep going, amazing to see South African talent thrive!!!
Ek is simpel vir die song. Dankie vir n beeeeautiful musiek video ❤
Love dit so amazing
🎶♥️🎵
#Rugsak is 👌 Binne & Buite is verseker een van my heel gunstelinge!
🕺
bahut achha gana hai apka .....chinu from india 👋💅✍🦹🤸♂🏌♀🫂🎸🎧🐣🌴🌹🌴🙏
This band my greatest new discovery of 2021. Absolutely love them . Over the top ♥️🙏🏻⭐️🇺🇸🎄🌹👯👯♀️🎊💫🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎶🎄
Cierto, a veces la realidad muerde, pero es mejor la honestidad (lo digo por lo que dice esta canción).
Bella canción: "Por dentro y por fuera".🥰🎧🎼🎶🎵🎶
Y simpático video🥰🎞️💖
Me encanta la música de este talentoso cantautor sudafricano.
Abrazos fraternos desde Zacatecas, México!!!🌍💞🌎
Binne & Buite
(POR DENTRO Y POR FUERA)
Lo que no sabes, no lo puedes olvidar
Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie
Es un hecho, a veces la realidad muerde
Dis 'n feit soms byt die werklikheid
A veces me siento inseguro tal vez las mentiras son mejores
Voel soms onseker dalk is leuens beter
Buscando solo un poco de honestidad
Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid
Voy a fluir contigo eres un sueño es como si me bañaras (Me bañaras)
Ek gaan met jou stroom jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel)
Tengo que decir que parece que lo dices en serio (lo dices en serio)
Ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel)
Conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
La niebla contra las ventanas, dentro y fuera
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Conoces todos mis planes, conoces mi pasado
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Lo que hay debajo de mi ropa del ancho de mi corazón
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Me conoces, me conoces
Jy ken my, jy ken my
Me conoces por dentro y por fuera
Jy ken my binne en buite
Solo mira más allá, aléjate evítalo
Kyk net verby dit loop weg vermy dit
Tu voz es como dulce felicidad
Jou stem is net soos soete saligheid
Extrañamente me siento seguro, eres casi santa
Vreemd voel ek veilig, jy's amper heilig
Y todo mi miedo es por la ventana trasera
En al my vrees is deur die agterruit
pero voy contigo flow eres como un sueño es como si me bañaras (me bañaras)
Maar ek gaan met jou stroom jy's soos 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel)
Tengo que decir que parece que lo dices en serio (lo dices en serio)
Ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel)
Conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
La niebla contra las ventanas, dentro y fuera
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Conoces todos mis planes, conoces mi pasado
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Lo que hay debajo de mi ropa a lo ancho de mi corazón
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Me conoces, me conoces
Jy ken my, jy ken my
Me conoces por dentro y por fuera
Jy ken my binne en buite
Ahora es mi parte superior hacia abajo y mi cabeza hacia abajo
Nou's my bo onder en my onderstebo
Ahora es mi parte superior hacia abajo y mi cabeza hacia abajo
Nou's my bo onder en my onderstebo
Pero conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos
Maar jy ken al die leuens en jy ken al die feite
La niebla contra las ventanas, dentro y fuera
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Conoces todos mis planes, conoces mi pasado
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Lo que hay debajo de mi ropa del ancho de mi corazón
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Conoces todas las mentiras y conoces todos los hechos
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
La niebla contra la ventana, dentro y fuera.
Die wasem teen die ruit, binne en buite
Conoces todos mis planes, conoces el pasado
Jy ken al my planne, jy ken die verlede
Lo que hay debajo de mi ropa del ancho de mi corazón
Wat lê onder my klere my hart se wydte
Me conoces, me conoces
Jy ken my, jy ken my
Me conoces por dentro y por fuera.
Jy ken my binne en buite.
WELL DONE!!👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼
Van een Elandré aan die ander. Jy het een amazing stem. Ek is obsessed met hierdie lied. Hou ons naam hoog.
hy is wonderlik
Love ittt❤❤❤❤🎉😊
Hallo sie haben eine wunderschöne stimme Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗💖💖
Wow Elandré jys n super ster 👍
Jou konsert was awsam Elandre
Nog n wenner!! Dankie vir jou amazing musiek Elandre
Lovit ❤️❤️❤️
LOVE DIT
Saludos desde México, ya espero el vídeo con ansias, felicidades
Love dit
Well done Elandré !!!!! Brilliant!!!!
Uitstekend!!
Love this guy. He has an amazing voice. Would love to see him dance more
100K !!!!!!!! 🏆🎉🎉🎉🎉
☺
You are a BOON.GREAT beats...........perfect for road trip.😊😊😊
Hierdie is definitief my gusteling musiekvideo van jou 😍😍😍
Amazing 😄
Wowww nice musiek video 🥰
Kan nie wag nie 💃💃💃💃💃💃
Hello Awesome Tannie Wilna
Awesome!!!!😁
Beste kunstenaar in SA
Het die song eerste gehoor op Getroud met Rugby. Die song is awesome.
Yesss
Amazing!!!
Jou musiek het my onverwags gevang en ek hou van verras word, that is a mighty fine voice you have Bruv 👌🏽 keep up the good work!
Fantasties!!!
Jou musiek is brilliant!
😍😍😍💯Yasss babe so trots op jou!!!
😍😍😍😍😍😍 wow.
Ek en my sussie en ma love jou musiek oor jy is osem
Jy kan die biet lat staan hoor go elandre
One of the sexy young men!!! Great talent, great music and just alot fun!! Good luck in your career!
Best song i am from Czech republic
Super excited🔥
Ongelooflik mooi... en die video is hot!!
Great song! Love the video. Well done 👊👊
Great video!
Cool video
Baie nice
Hi ELANDRE.binne en buite. Is. Fantasties gedoen kan nie wag. Vir. Nuwe. Musiek. Hou. Aan met dit asseblief😄
Flip daar's nie genoeg artists wat bas kan sing nie, veral in sulke goeie liedjies. Wat is jou vocal range?
I need a video for motiveer and net net goed genoeg please king 🤴
O lord
Hi ek love jou stem!
Why my name
It's Afrikaans for "inside and outside"
Awesome lied maar ek moet erken, ek het meer verwag van die musiek video. Nietemin bly die lied pragtig. Geluk Elandre! 🍷
Die guitar gedeelte klink soos hands up van dnce
Koning van musiek😱
Cutest little Smile 03:15
Ek wil net weet waar kan ek n paar van daai boetse kry.
Love die
🇺🇸👯⭐️👯🇺🇸
Jy het better gelyk sounder n snor en n baar.
Omdat ek met musikante groot geraak het... en ek luister na j stem.... sal ek sê die backtrack kon beter gewees het maar dis n great song
Ek sal jou trou ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
kwaai lappies