Hierdie is ongelooflik. Ons het meer van hierdie tipe Afrikaanse musiek nodig. Baie dankie vir julle puik talent wat julle met ons deel. #TrotsAfrikaans
Danie is na my mening die GOAT van Afrikaanse liriekskrywers. En nee, ek het nie vergeet van Anton, Coenie en Koos nie, maar die man skep nuutskeppings in sy liedjies, waarvan jy die mening perfek verstaan al het jy nog nooit tevore die uitdrukking gehoor nie
@@Franserasmus1 'n Mens sou seker kon argumenteer dat sonder Hunter Kennedy daar nie 'n Danie Du Toit sou wees nie, en alhoewel ek daarby gaan hou dat laasgenoemde nommer 1 is, sê ek dankie vir daardie teregwysing Frans
@@jacquesdevilliers2327 Ek het al paar keer saam met Hunter geskryf. Hy is vir my een van die bestes en ek het so baie by hom geleer. Ek en Danie het Ek Glo Nog In Jou saam geskryf, en wat n voorreg ook!
Jy het my smaak weer terug gebring vir Afrikaanse musiek, veral die liedjie Die heelal wat jy geskryf het, dis befok mooi, hou aan met wat jy doen!❤❤❤❤🏳️🌈🏳️🌈🏳️🌈🏳️🌈🦋
Hoendervleis mooi! Janie Bay does it AGAIN! Elke keer is jou songs net beter en beter. Ek LOVE die colab met Danie! Well done julle 2 talentvolle musikante!
My nuwe gunsteling ; ) Trane in my oë want die jaar was soo erg vir almal Ek wens ek kom hierdie vir my Beste friend hemel toe stuur 😇😇 Janie Bay was altyd sy gunsteling ☺☺
Wat n amazing en kalmeer middle van die hoofsanger van my favorite band saam met Janie Bay. Groot fan van julle. Love hierdie song en julle. Hou aan om liedjies soos die te skryf want ek love dit. Love julle guys
😊 VERSE 1 Ek glo nog in jou (I still believe in you) Waar jy vergeet en vergewe (Where you forgive & forget) Sal ek onthou (I will remember) Toe nou (Come now) Eks 'n klein kombers (I'm a small blanket) Maar as jy stil lê (But if you lay still...) Ek glo nog in jou (I still believe in you) Waar jy vergeet en vergewe (Where you forgive & forget) Sal ek onthou (I will remember) Toe nou (Come now) Jy's 'n klein kombers (You're a small blanket) En ek sal stil lê (And I will lay still...) CHORUS: Kom maar (Come on) Kom maar huistoe (Come on home) Jy kan by my lê (You can lie with me) Kom maar (Come on) Ek sal jou vashou (I will hold you) Hmmm Kom maar huistoe (Come on home) Jy kan by my lê (You can lie with me) Kom maar (Come on) Ek sal jou vashou (I will hold you) VERSE 2 Ek hoop nog op jou (I still hope for you) Waar jy verdwaal in jou verlede (Where you get lost in your past) Kom ek jou in tou (I will rope you in) Met my gevlegde vers (With my platted verse) Vol bitter en blou (Full of bitter and blue) INSTRUMENTAL BRIDGE OUTRO: Dis 'n klein kombers (It's a small blanket) Dis 'n klein kombers (It's a small blanket) Ek 'n klein kombers (I'm a small blanket) Maar as jy stil lê... (But if you lay still...)
VERSE 1 Ek glo nog in jou (I still believe in you) Waar jy vergeet en vergewe (Where you forgive & forget) Sal ek onthou (I will remember) Toe nou (Come now) Eks 'n klein kombers (I'm a small blanket) Maar as jy stil lê (But if you lay still...) Ek glo nog in jou (I still believe in you) Waar jy vergeet en vergewe (Where you forgive & forget) Sal ek onthou (I will remember) Toe nou (Come now) Jy's 'n klein kombers (You're a small blanket) En ek sal stil lê (And I will lay still...) CHORUS: Kom maar (Come on) Kom maar huistoe (Come on home) Jy kan by my lê (You can lie with me) Kom maar (Come on) Ek sal jou vashou (I will hold you) Hmmm Kom maar huistoe (Come on home) Jy kan by my lê (You can lie with me) Kom maar (Come on) Ek sal jou vashou (I will hold you) VERSE 2 Ek hoop nog op jou (I still hope for you) Waar jy verdwaal in jou verlede (Where you get lost in your past) Kom ek jou in tou (I will rope you in) Met my gevlegde vers (With my platted verse) Vol bitter en blou (Full of bitter and blue) INSTRUMENTAL BRIDGE OUTRO: Dis 'n klein kombers (It's a small blanket) Dis 'n klein kombers (It's a small blanket) Ek 'n klein kombers (I'm a small blanket) Maar as jy stil lê... (But if you lay still...)
Love that the Boer is keeping their language and culture so beautifully alive in music. Hou so aan, lief julle.
Boer is farmers we are not all farmers,we are called"afrikaners"
Ever heard of colord people? It's their language too
Boer maak 'n plan. #UnityNeedsDiversity
@@catharinavanstaden3243 Toemaar baie van ons hou daarvan om sommer ook Boere genoem te word. Dudley: Nothing wrong with that.
7ptittuttitj
Hierdie is ongelooflik. Ons het meer van hierdie tipe Afrikaanse musiek nodig. Baie dankie vir julle puik talent wat julle met ons deel. #TrotsAfrikaans
Nes jy dink die wereld tol een kant toe skop afrikaans jou terug na jou wortels toe, amazing song
Jirrie my ou. Jy kan die weer sê
Soooo mooi gesê 👏🏻👏🏻👏🏻
This is two of the best Talents in the small country of South-Africa singing in Afrikaans!
This was in my recommended and as a South African I had to give it a listen, Afrikaans has never sounded so good😳🥰
Thank you Bonnie 🤗
Naas Janie en Elandrè se song is hierdie maklik die mooiste song ever!❤
Amazing! Twee van Suid-Afrika se beste kunstenaars. 👏🏼
Danie is na my mening die GOAT van Afrikaanse liriekskrywers. En nee, ek het nie vergeet van Anton, Coenie en Koos nie, maar die man skep nuutskeppings in sy liedjies, waarvan jy die mening perfek verstaan al het jy nog nooit tevore die uitdrukking gehoor nie
Hartseer om te sien Hunter Kennedy se naam is nie op jou lys nie.
@@Franserasmus1 'n Mens sou seker kon argumenteer dat sonder Hunter Kennedy daar nie 'n Danie Du Toit sou wees nie, en alhoewel ek daarby gaan hou dat laasgenoemde nommer 1 is, sê ek dankie vir daardie teregwysing Frans
@@jacquesdevilliers2327 Dagsê Jacques ek is Jacques de Villiers Cloete 🤣
@@jacquesdevilliers2327 Ek het al paar keer saam met Hunter geskryf. Hy is vir my een van die bestes en ek het so baie by hom geleer. Ek en Danie het Ek Glo Nog In Jou saam geskryf, en wat n voorreg ook!
What a beautiful song,and your voices are amazing. Continue to sing unto ABBA father
Bitter mooi lied diep song baie dankie het baie betekins vir my
So Mooi. Het hierdie een glad nie sien kom nie. Dis 'n meesterstuk!
Well done🎶👍♥️👍🎵😎
Dis sooooooo MOOI!!!!! Julle stemme balanseer mekaar so mooi uit! 😍❤❤
Jou beste.Nice❤
Liewe hemel! Inspirerend mooi: waarlik 'n klein kombers wat my diepste drome van 'n beter môre warm hou...
Aaaaahhhhhhhh yes please love it what a great song whoooooooooooo
Nothing better than going Home. I think this song sums up this generation. Heaven is my home.
Definitief een van die mooiste liedjies wat ek al gehoor het! Ek sal kan doen met só EP!
Such a pretty song. Beautiful harmonising❤
Ek is mal oor jou Musiek. Dit is pragtig. Laat mens sommer verlang na mense wat mens nog moet ontmoet
Only word that can describe this:
Wow!😍
Jy het my smaak weer terug gebring vir Afrikaanse musiek, veral die liedjie Die heelal wat jy geskryf het, dis befok mooi, hou aan met wat jy doen!❤❤❤❤🏳️🌈🏳️🌈🏳️🌈🏳️🌈🦋
Baie dankie!
O.(46
6
Pure magic afrikaans BO!!
Such a beautiful song. 😭😭♥️♥️😍😍
Thanks so much 🤗
Janie Bay...... Jy is awesome!!! Pragtige stem. Love die song
Awesome musiek, dis die Afrikaans wat ek wil hê my kinders moet luister en onthou! Dankie julle
Ons bly nou in Kanada en dis een van my liefie lyf sy fav songs vir ons dance parties jy kanie Afrikaans uit iemand vat nie
@@lizelleswart6327 ons self nou in Kanada maar die musiek bly ons s'n.
@@2monkeytails dit doen ja my liefie lyf love die song waar bly Jul
@@lizelleswart6327 Princeton, BC en jul?
Een van die mooiste liedjies wat ek ooit gehoor het. Kos vir die siel in die chaotic tye❤️
Dankie julle ek love julle en julle musiek my pa het die liedtjie gespeel en toe sê("ek Nou dis afrikaanse musiek".)
Hierdie song is beautiful en kalmeer middle vir my. Wow. Wow wat n beautiful song wat julle twee geskryf het
'N duo wat ons nie geweet het ons nodig het nie , maar sjohhh 😍
Imagine naming your kid Mieke 😂🤢
Ek luister hier uit Skotland...en hou so aan..laat Afrikaans lewe met julle mooi musiek
dit is 'n pragtige massering en jou stem laat my hart raak. dit is lekker om te weet dat jy iemand aan jou kant het wat in jou glo❤
Wow! Love it. Awesome awesomeness powerful and humbling
I might not understand the lyrics but this song is so beautiful. Probably the first Afrikaans song I have ever listened to.
Thank you so much. The lyrics woth translation is in the description 😊🙏
@@janiebaymusic thank you and all the best.
Mooi mooi mooi 😍
ABSOLUTELY STUNNING ... BAIE DANKIE!
Liewe hemel!! Wat 'n awesome song. Speel oor en oor en oor op die oomblik. Fantasties!! 🎶
Glo
Absolutely love this song , there voices fit Perfectly together ❤❤❤🔥
Wow !! Beautiful !!
Pragtige liedjie en mag ons nog vele meer van sulke liedjies kry 😍
Hoendervleis, knop in die keel, word meegevoer met die #kuns... Stunning, Lovit, Well Done 💙💙
"I still believe in you and I forgive. I am a small little blanket but if you lie very still... Come home. I will hold on to you"
Glo
Janie & Danie. ASB JA! 💥😍
Wow. Beautiful song. Sjoe ❤️
Sjo!!! So mooi...!! Love dit!!❣
Getting Goosebumps listening to this
So gentle , beautiful and soulful. 🙏💕
Ek huil en ek weet nie hoekom nie 😢❤️🙏thank you for the song I think more people will listen now
Thank you so much 🙏🙏🙏
Absoluut next level.. Lovit
Hoendervleis mooi! Janie Bay does it AGAIN! Elke keer is jou songs net beter en beter. Ek LOVE die colab met Danie! Well done julle 2 talentvolle musikante!
Wow stunning 💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗💗
Julle twee is perfect saam dankie dat jul Afrikaans saam sing wat ek nou vir my dogtertjie leer in Canada
Weereens pragtige musiek van jou af!! Jy gaan GROOT HOOGTES BEREIK!!!!!
Baie mooi musiek nou is ek so trots op die hele suid afrika wat goed doen in hul musiek.
My nuwe gunsteling ; )
Trane in my oë want die jaar was soo erg vir almal
Ek wens ek kom hierdie vir my Beste friend hemel toe stuur 😇😇
Janie Bay was altyd sy gunsteling ☺☺
❤️❤️❤️ ek hoop hy kan dit somehow hoor
@@janiebaymusic Dankie Janie 💕 💕 💕
Dit is beautiful verby 😍😍
Elke keer wat ek dit luister raak dit my siel diep, trane vloei vrylik meeste van die tyd:)
Great musicianship, you play with confidence and vocally you have a really good tone.
🤍 Ek't die hele dag na hierdie liedjie op repeat geluister. Baie dankie. Liefde uit Australië 💛
Kom miskien dan maar eerder huistoe?
Super awesome !
Beautiful. Janie Bay, ek dink 'n song saam met Christia Visser sal ruk.
Joh joh!!
Wat 'n colllab!! Sjoe so goed gedoen!
It's the chord progression for me 🙏🏿❤
Wat n amazing en kalmeer middle van die hoofsanger van my favorite band saam met Janie Bay. Groot fan van julle. Love hierdie song en julle. Hou aan om liedjies soos die te skryf want ek love dit. Love julle guys
Such beautiful voices❤️❤️🌹.... This sounds beautiful but hey I'm a Xhosa, I can't understand Afrikaans....
😊
VERSE 1
Ek glo nog in jou
(I still believe in you)
Waar jy vergeet en vergewe
(Where you forgive & forget)
Sal ek onthou
(I will remember)
Toe nou
(Come now)
Eks 'n klein kombers
(I'm a small blanket)
Maar as jy stil lê
(But if you lay still...)
Ek glo nog in jou
(I still believe in you)
Waar jy vergeet en vergewe
(Where you forgive & forget)
Sal ek onthou
(I will remember)
Toe nou
(Come now)
Jy's 'n klein kombers
(You're a small blanket)
En ek sal stil lê
(And I will lay still...)
CHORUS:
Kom maar
(Come on)
Kom maar huistoe
(Come on home)
Jy kan by my lê
(You can lie with me)
Kom maar
(Come on)
Ek sal jou vashou
(I will hold you)
Hmmm
Kom maar huistoe
(Come on home)
Jy kan by my lê
(You can lie with me)
Kom maar
(Come on)
Ek sal jou vashou
(I will hold you)
VERSE 2
Ek hoop nog op jou
(I still hope for you)
Waar jy verdwaal in jou verlede
(Where you get lost in your past)
Kom ek jou in tou
(I will rope you in)
Met my gevlegde vers
(With my platted verse)
Vol bitter en blou
(Full of bitter and blue)
INSTRUMENTAL BRIDGE
OUTRO:
Dis 'n klein kombers
(It's a small blanket)
Dis 'n klein kombers
(It's a small blanket)
Ek 'n klein kombers
(I'm a small blanket)
Maar as jy stil lê...
(But if you lay still...)
Respect to you brother
Xhosa music
Wow amazing song ❤️🙏🇿🇦
Die song gee my hoendervleis so mooi is dit
❤❤❤It's too beautiful.
speak afrikaans
I am glad you appreciate Afrikaans music. Dis 'n lekker liedjie👌
@@thiqqfrog2498 Don't be 'n doos, be lekker!
@@envo-g394 lol
@@envo-g394 Thanks for the allyship❤🔥.
hierdie song is incredible!
Wow dit is stunning. N meesterstuk. Welgedaan aan julle
Beautiful.
Thank you!
Dit 'n baie mooi liedjie
So beautiful ❤❤❤
Oh my word ek bly terug kom 😖❤❤
Ek luister glad nie Afrikaanse musiek nie, maar dié is asemrowend!
😍liefde op eerste klank
Pragtig - ek's nie groot of Afrikaanse musiek nie, maar wow ouens - nice!
Uitstekend liedtjie @ Janie Bay 👌🏻
Love it!!
Dit is so beautiful! ❤️
Dankie Julle. Nog n mooie
wow, ek het net dis gevind, ek hou van julle boere mense
I do not understand Afrikaans but it sounds deep & calm.
"I still believe in you..."
Me knowing what they are saying makes it even more beautiful
VERSE 1
Ek glo nog in jou
(I still believe in you)
Waar jy vergeet en vergewe
(Where you forgive & forget)
Sal ek onthou
(I will remember)
Toe nou
(Come now)
Eks 'n klein kombers
(I'm a small blanket)
Maar as jy stil lê
(But if you lay still...)
Ek glo nog in jou
(I still believe in you)
Waar jy vergeet en vergewe
(Where you forgive & forget)
Sal ek onthou
(I will remember)
Toe nou
(Come now)
Jy's 'n klein kombers
(You're a small blanket)
En ek sal stil lê
(And I will lay still...)
CHORUS:
Kom maar
(Come on)
Kom maar huistoe
(Come on home)
Jy kan by my lê
(You can lie with me)
Kom maar
(Come on)
Ek sal jou vashou
(I will hold you)
Hmmm
Kom maar huistoe
(Come on home)
Jy kan by my lê
(You can lie with me)
Kom maar
(Come on)
Ek sal jou vashou
(I will hold you)
VERSE 2
Ek hoop nog op jou
(I still hope for you)
Waar jy verdwaal in jou verlede
(Where you get lost in your past)
Kom ek jou in tou
(I will rope you in)
Met my gevlegde vers
(With my platted verse)
Vol bitter en blou
(Full of bitter and blue)
INSTRUMENTAL BRIDGE
OUTRO:
Dis 'n klein kombers
(It's a small blanket)
Dis 'n klein kombers
(It's a small blanket)
Ek 'n klein kombers
(I'm a small blanket)
Maar as jy stil lê...
(But if you lay still...)
Thank you for the lyrics, wht a beautiful song
@@janiebaymusic wow dis so nice van julle om sit vir hom te vertaal💜ek waardeer dit sommer namens hom. Lekker aand
I'm English so I have no idea of the language but I love this. It sounds so beautiful ❤️
Sjoe, beautiful...
Hoendervleis mooi.
So pragtig!
❤ Die song
Pragtig verby* die liedjie ontwaak eenvoudig my diepste gevoelings wat ek vir altyd weggehou het van die persoon wat bedoel is om daarvan te weet.
O hel, hierdie is puik...
Baie mooi😱
Baie mooi liedjie
Julle is net amazing, love dit♥️
Jou stem is so mooi. En jy is ook baie mooi. Ek hou nie van afrikaanse lietjies nie maar die lietjie is so mooi❤️👄❤️
Well done Janie!
What. A. Song. 🤩
Thank you so much 😊
@@janiebaymusic nee, baie dankie aan julle twee. Ons wag vir nog 👍🤩 #suidafrikaansemusiek on 🔥
Puik stuff! Dankie vir die goeie musiek in uitdagende tye! Sien uit om julle saam op stage te sien😬
Wat kan mens se............WOOOWW!!!!!
Onpoint❤
Die... is pragtig, jy het n ware talent
Wow eerste keer ek hoor hierdie lied maar dis net pragtig my heart beautiful voices don't stop 👋❤️🌹