Baie Baie dankie Stephan vir so n pragtge boodskap. Dit het nou tot my innerlike menswees gespreek. Vroeer vandag ek ook n pragtige oordenking gekyk en die gedig wat gelees is was ook so pragtig Kas Vos se Die Here is nie my Herder nie. Ai en tog is en bly die Here ons Herder. Geseende Fesseisoen aan die Ritme span. Ek mis Berdien se vriendelike gesig.
Dankie Johan vir jou altyd aan die hart vat boodskappe wat jy vir ons bring, God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen ABBA Vader Amen 🙏
Baie dankie Stephan Ps 13 en jou boodskap is baie bemoedigend.My Man is 23 Oct 24 oorlede vanjaar dit het dit n moeilike jaar gemaak maar Ps 13 is so toepaslik Dankie

Dankie Stephan vir n mooi boodskap
Dankie Stephan vir die mooi boodskap
Baie dankie vir jou moedgee boodskp S. Waardeer dit oprèg. Vrede vir julle in hierdie Feestyd. Amen 🙏 🙌
Dankie Johan vir jou altyd aan die hart vat boodskappe wat jy vir ons bring, God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade en Grootste liefde van Bo Amen ABBA Vader Amen 🙏
So waar
Dankie vir die woord
Dankie Stefan presies op die regte tyd nodig gehad hierdie woord van vandag.❤ groete uit VANDERKLOOF
Baie dankie Stephan Ps 13 en jou boodskap is baie bemoedigend.My Man is 23 Oct 24 oorlede vanjaar dit het dit n moeilike jaar gemaak maar Ps 13 is so toepaslik Dankie
Stem so saam ons moet altyd juig in ons Heer, Sy oorwinning is altyd in sig ons moet dit so uitleef in ons laaste jare.