Dr Ben du Toit was die kern van die vrot kol in die NG kerk. Hy het daai vrot kol gedryf tot nou toe. Dit is vir my so tragies dat my eie familie die oorsaak was dat ek uit die NG kerk moes padgee
Ferdie, dankie weereens vir hierdie uitstekende uitleg van die twee wereldbeskouing wat soos prof. Willie Jonker bevestig het , is niks anders a nageaapte teologie nie - die Engelse wereld het jou boodskap ook baie nodig-ek glo werklik Jy moet Jou boodskap internationaal maak. Die kerk is in n krisis wereldwyd. Seen met jou werk.
Dit is ook die "probleem" met die Kerk. Te veel teologie, en te min "God se diens". Wat is ons gelowiges se doel en plig. Om God gehoorsaam en onderdanig te wees. Om Hom te behaag, loof prys en dank. Mense hou hulle met beuselagtighede.
Baie dankie Ferdie. Ek vertrou op die God wat die Hemel en die aarde geskep het. Sy seun Jesus Christus is gekruisig het gesterwe volgens alle aardse norme. Hy het uit die dood opgestaan en die doeke het agtergebly. Al hierdie baie redenasies strek net toe verwarring. Seën vir jou.
Matthew 16:18 [18] And I tell you, you are Peter, and on this rock I will build my church, and the gates of hell shall not prevail against it. (ESV) God in his mysterious love and glorious power turns rebels into children. It is sad to see what has become of the DRC, but God isn't in despair as we might be , as he holds the future in his hands and will bring all who the Father has given him to glory (John 6). Thanks, Ferdie, for your detailed analysis and pointing us back to the bedrock of our faith which is not an emotional, subjective palpitation, but resting in the life, death and resurrection of the God-man, Jesus, the Christ.
ek dink hierdie Ferdie Mulder is hoogs luisterbaar. WENS hy wil eindtye aanspreek, maar nie so liggies soos Sproule nie. Vat 1 Thess 4 met mening aan. ek luister graag.
Sjoe meneer ... mense raak deurmekaar ... dankie tog ek kan self Bybel lees en die Heilige Gees kan my lei. Ek vergelyk elke persoon se uitsprake met Bybel en dan is dit op die ou end die Bybel self werk nou nie meer so mooi nie - ek huil vir al die verlore siele
Baie dankie vir die video. Ek is self 'n eerste -jaar teologiestudent en het groot ruspek vir Abraham Kuiper, Willie jonker ens. Weet U dalk waar ek 'n elektroniese weergawe van Op weg met die Teologie kan kry? My proffie in Deakoniologie het ook hierdie boek aan beveel.
@@SOLAplatform Ek studeer by die APA. Die professor, wat die boek voorgestel het is Prof Johan Bosman. As dit moontlik is, wil ek een of ander tyd met U gesels, omdat ek baie by U kan leer. Ek hoop dat U my nie as 'n rasis sal oordeel nie.
*Mattheus **21:44** “Wie op hierdie klip val, sal verpletter word, en die een op wie hy val, sal hy vermorsel.”... so nou weet ons wat met Ben gaan gebeur - tensy die God waarin hy nie glo nie, hom deur Jesus Christus waarin hy ook nie glo nie - gaan red.*
Die laaste gedeelte wat u gelees het doen die charismate ook,en dan is die ng kerk verkeerd stem ,ons moet elke dag bekeer,en vergifnis vra,baie dankie vir die informasie,ek kry die tokkeloke van vandag baie jammer, en ons moet die profs dss.weg bid .
Ek sou eerder sê ..kom terug na die leer van die Apostels , die fondasie van die Christelike leer en nie na die post Nicean vaders , die fondasie van die Rooms Katolieke patriargale sisteem , nie.
Ek hou nie daarvan as mens mens se geloof op vorms moet invul nie1) omdat ek nie weet wat om te skryf nie 2) Dit is privaat 3) omdat ek van omvatting is dat dit mense se opinies beinvloed wanneer mens nie wil he dit moet nie.
Goeie video dankie. As 'n kantnota: Ek sou nie Keller saam met die ander name genoem het nie. Hy handhaaf 'n ligte vorm van die probleme wat jy uitgelig het. Hy laat ook meer ruimte daarvoor as wat hy self openlik doen.
Hi Tiaan, na baie jare se lees van Keller en ook sy betrokkenheid by The Gospel Coalition saam met DA Carson, John Piper, Kevin deYoung ens, is ek gemaklik om hom hier in te plaas. Daar is strooipoppe wat sommige ulta-konserwatiewes in die VSA van hom maak. waaroor ons eendag bietjie kan gesels. Dankie vir die saamkyk!
Hi Tiaan, jou kommentaar het my weer bietjie aan die dink gesit. Ek stem nie met Keller saam oor alles nie, maar my vermoede is dat hy in hierdie Statement of Faith (wat hy saam opgestel het), teologiese meer konserwatief is as etlikke Gereformeerde kerk predikante wat o.a. vroue predikante op die kansel toelaat, en langs wie julle sit op sinodes? www.thegospelcoalition.org/about/foundation-documents/#confessional-statement
God is koning ,kom ons bid saam vir Dr du Toit dat hy sal bekeer.
Dr Ben du Toit was die kern van die vrot kol in die NG kerk. Hy het daai vrot kol gedryf tot nou toe. Dit is vir my so tragies dat my eie familie die oorsaak was dat ek uit die NG kerk moes padgee
Thanks, bro. Ferdie. The 'big picture' (Bible picture) has always been important to me, so also the 'big picture' theologically. Sterkte vorentoe!
Hoe braaf is jy!!! Loof die Here vir manne soos jy! Jou kroon wag!!!! Dankie!!
Amen, my broer, hoe lank wag ek nie vir dit nie 🙏❤️
Amen Jesus het opgestaan en leef. Dankie vir die mooi en verstaanbare verduideliking.
Geniet die goeie oorsig. So een derde al gekyk. 😎👊
Dankie Ferdie,jou verduideliking beteken so baie vir my in hierdie verlore wêreld.
God is Koning!
Ferdie, dankie weereens vir hierdie uitstekende uitleg van die twee wereldbeskouing wat soos prof. Willie Jonker bevestig het , is niks anders a nageaapte teologie nie - die Engelse wereld het jou boodskap ook baie nodig-ek glo werklik Jy moet Jou boodskap internationaal maak. Die kerk is in n krisis wereldwyd. Seen met jou werk.
dankie Tobie!
⁵5⁵⁵àaAaààpppp5àoppa9000
Dit is ook die "probleem" met die Kerk. Te veel teologie, en te min "God se diens". Wat is ons gelowiges se doel en plig. Om God gehoorsaam en onderdanig te wees. Om Hom te behaag, loof prys en dank. Mense hou hulle met beuselagtighede.
Baie dankie Ferdie. Ek vertrou op die God wat die Hemel en die aarde geskep het. Sy seun Jesus Christus is gekruisig het gesterwe volgens alle aardse norme. Hy het uit die dood opgestaan en die doeke het agtergebly.
Al hierdie baie redenasies strek net toe verwarring.
Seën vir jou.
Die ds gaan geen verskoning hê wanneer hy voor sy Skepper staan op die oordeelsdag nie.
Matthew 16:18
[18] And I tell you, you are Peter, and on this rock I will build my church, and the gates of hell shall not prevail against it. (ESV)
God in his mysterious love and glorious power turns rebels into children. It is sad to see what has become of the DRC, but God isn't in despair as we might be , as he holds the future in his hands and will bring all who the Father has given him to glory (John 6). Thanks, Ferdie, for your detailed analysis and pointing us back to the bedrock of our faith which is not an emotional, subjective palpitation, but resting in the life, death and resurrection of the God-man, Jesus, the Christ.
Du Toit gaan voor GOD staan saam met Sakkie Spannenberg en ander vlieë.
Mag jou meetsnoere op mooi plekke val. Weereens n meesterstuk, goed nagevors en uitstekend weergegee!
Om te glo soos 'n kind nè. Sonder die wysheid van mense , wat dwaasheid is by God.
ek dink hierdie Ferdie Mulder is hoogs luisterbaar. WENS hy wil eindtye aanspreek, maar nie so liggies soos Sproule nie. Vat 1 Thess 4 met mening aan. ek luister graag.
Dankie vur die info.Ek het lankal die NG kerk verlaat.Elkeen gaan sy eie pak dra.Ek stel nie belang om geld te mors om sy boek te kry nie.
Sjoe meneer ... mense raak deurmekaar ... dankie tog ek kan self Bybel lees en die Heilige Gees kan my lei. Ek vergelyk elke persoon se uitsprake met Bybel en dan is dit op die ou end die Bybel self werk nou nie meer so mooi nie - ek huil vir al die verlore siele
Verduidelik vir my hoekom is daar 3 kerke ek verwys na die sogenaamde susterbenaming?
Daar is 'n tyd wat ons moet sê; "Good riddance!" Met Ben du Toit is dit good riddance. Daar is nog baie vlieë in daardie salf.
Ons moet versigtig vingers wys na Dok Ben, want om koud te wees is beter as lou warm, dit is die Groot gevaar vir ons wat dan so gelowig is.
JY MOET VOLGENS DIE SKRIF JUIS NIE VERSIGTIG WEES NIE! PASOP DAT JY NIE MISLEI WORD NIE, OPDRAG!
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Baie dankie vir die video. Ek is self 'n eerste -jaar teologiestudent en het groot ruspek vir Abraham Kuiper, Willie jonker ens. Weet U dalk waar ek 'n elektroniese weergawe van Op weg met die Teologie kan kry? My proffie in Deakoniologie het ook hierdie boek aan beveel.
Hi Carel! Baie dankie vir jou boodsakp! Waar studeer jy?
@@SOLAplatform Ek studeer by die APA. Die professor, wat die boek voorgestel het is Prof Johan Bosman. As dit moontlik is, wil ek een of ander tyd met U gesels, omdat ek baie by U kan leer. Ek hoop dat U my nie as 'n rasis sal oordeel nie.
@@carelroos8908 jy is baie welkom om te gesels. Net tans bietjie besig maar stuur jou details aan ferdiemulder@gmail.com
Vra net op die net. Daar is byna op elke afgetrede predikant se rak een.
@@SOLAplatform Ek het my detales ge-epos.
*Mattheus **21:44** “Wie op hierdie klip val, sal verpletter word, en die een op wie hy val, sal hy vermorsel.”... so nou weet ons wat met Ben gaan gebeur - tensy die God waarin hy nie glo nie, hom deur Jesus Christus waarin hy ook nie glo nie - gaan red.*
Mooiste Evangelie!!!
Aag nee wat n du Toit maak nie so nie skaam jou😢😢
Dr. Ben d utoit is n selfverklarende Anti Anti Chris
Die laaste gedeelte wat u gelees het doen die charismate ook,en dan is die ng kerk verkeerd stem ,ons moet elke dag bekeer,en
vergifnis vra,baie dankie vir die informasie,ek kry die tokkeloke van vandag baie jammer, en ons moet die profs dss.weg bid .
Wil jy nie asb vir my jou sel no of epos stuur waar ek jou kan kontak nie
ferdiemulder@gmail.com
Hy glo nie eens daars n duiwel nie....sy.dogter wél....vra hom.self
Ek sou eerder sê ..kom terug na die leer van die Apostels , die fondasie van die Christelike leer en nie na die post Nicean vaders , die fondasie van die Rooms Katolieke patriargale sisteem , nie.
Fantastiese boodskap Ferdie.
Dit is die Bybelse waarheid Dr.Ferdie. Sterkte met jou skrif studie.
Dr Ben du Toit is ñ verwarde siel...😮
Ek hou nie daarvan as mens mens se geloof op vorms moet invul nie1) omdat ek nie weet wat om te skryf nie 2) Dit is privaat 3) omdat ek van omvatting is dat dit mense se opinies beinvloed wanneer mens nie wil he dit moet nie.
Calvyn en Johannes
Goeie video dankie.
As 'n kantnota: Ek sou nie Keller saam met die ander name genoem het nie. Hy handhaaf 'n ligte vorm van die probleme wat jy uitgelig het. Hy laat ook meer ruimte daarvoor as wat hy self openlik doen.