selfdegeslagverbintenisse. 'n Nuwe Godsdiens?
HTML-код
- Опубликовано: 3 ноя 2024
- As jy die video sinvol gevind het, stuur gerus aan na diegene wat daardeur bemoedig of toegerus kan word. Dankie vir almal wat kontak maak en jul gebede. As jy belangstel om Evangelical Platform bediening te ondersteun vir toekomstige video reekse, skrywe en algemene navorsing, oorweeg asb. om by te dra ( evangelicalpla... ).
Liberale teologie kom duidelik te vore met selfdegeslagverbintenisse, maar in realiteit is daar al op verskillende wyse oor menige jare die ontwikkeling van hierdie afwykende godsdiens, in veral die ontkenning van die hart van die evangelie van Jesus Christus, soos verduidelik in:
"Liberale Teologie in die NG Kerk. 'n Historiese Agtergrond" ( bit.ly/355zqyE )
Die boek "Opgestaan" (Frederik Mulder, 2010) opgesom in video formaat vir Engels-sprekende vriende ( bit.ly/2WBWn7D )
Sien ook:
Vir veral teologie studente wat oorweldig is met liberale teologie, gaan luister gerus na verhale van gelowiges soos Rosaria Butterfield om jou te bemoedig ( bit.ly/2F26Fbc )
"Professor Willie Jonker oor selfdegeslagverbintenisse" ( bit.ly/3bEUfm1 )
"Not That Kind of Homosexuality?" deur Kevin DeYoung vir 'n kort opsomming van die attestasie van selfdegeslagverbintenisse in Plato se "Symposium" en sommige ander antieke tekse ( bit.ly/2QUsTPb )