KYK: Skare maak gereed om te luister na Malema

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2020
  • Die skare EFF lede sing liedere en dans voor Julius Malema op 12:00 gaan praat. Hier is ‘n paar duisend mense in Van Riebeeckstraat - iets wat vir Floyd Shivambu onstel het. Hoekom moet hy in Van Riebeeckstraat praat? Die atmosfeer is veel ligter as vroeër toe die EFF en boeregroep gebots het. ‘n Paar sementasblikke is afhebreek en in die hoofstraar gegooi en die lede het die bikers van Dogs of Wat met stene gegooi toe hulle uit die dorp wou ry. Video: Anena Burger / Netwerk24

Комментарии •