KYK | Wat sê Cyril se nuwe kabinet oor die RNE?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 июн 2024
  • Die eerste groot toets vir die regering van nasionale eenheid (RNE) was die samestellig van 'n nuwe kabinet wat die uitvoerende gesag van die land vir die volgende vyf jaar uitmaak. Slaag pres. Cyril Ramaphosa se kabinet die toets? En wat sê die kabinet oor hoe sterk die onderskeie partye in die RNE staan?
    Mia Spies praat met Netwerk24 se politieke redakteur, Gert van der Westhuizen, sowel as die politieke ontleders prof. Christie van der Westhuizen, prof. Theo Venter en dr. Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die FW de Klerk-stigting.

Комментарии •