KLOP! Chat ‘n Namakwalandse chat met Lyntjie Jaars - KLOP! | 27 Maart 2019| kyknet & kie
HTML-код
- Опубликовано: 27 мар 2019
- KLOP! Chat: ‘n Namakwalandse chat met Lyntjie Jaars - KLOP! | 27 Maart 2019
Dié bekende Namakwalander, Lyntjie Jaars praat oor haar lewe en aktiwiteite.
KLOP! Chat: A chat with the Namakwalender Lyntjie Jaars - KLOP! | 27 March 2019
The well-known Namakwalander Lyntjie Jaars talks about her life and activities.
---
Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net! - Развлечения
Lyntjie hou ons Namakwalanders se naam HOOG...ek is self n kjend van Springbok....
Ons streek raal en uitspraak is so uniek ❤❤❤
I can sit for hours just listening to her.❤
Ek is van SA-
Dankie vir dié, ek woon in VSA en dis baie lekker om my taal te hoor hier aan die kant
Hoekom moet ons kleurlinge soos wit mense praat...op TV.. ek is van De aar en ek praat soos Lyntjie...ek is trots op haar
Sy is so amazing 😍😍😍
ok wow I'm a fan, followed on Twitter. Soek meer van die Afrinamakwa wat sy oor praat
Lekker!!!
Great😎
Eks n kaapenaar maar ek kan heeldag na haar luister. Ek het n groot fasinasie vir die Afrinamakwa taal gebruik