Ek kyk nou al die supercast video's moeg maar het al baie goeie tips hier gekry. Hier in natal is 'n dam Chelmsford. Dis regtig 'n moeilike dam elke keer se ek gaan nie terug nie maar dan gaan krap ek weer die planne bymekaar en gaan weer terug. Ek is al raadop. Maak nie saak wat mens doen nie die groot vis wil net nie byt nie
Lekker video soos gewoonlik. Well done manne. Wil net uitvind wanneer het julle n kompitisie aan waar ons biki visstokke, katrole en so aan kan wen weer?
Mooi vangs julle gewonder wanneer julle weer video gaan maak, julle moet weer op kom noord wes toe en wys wat om te maak by olifantsnek dam en koster dam
Hoe presies maak julle die voer aan ek begin nou al hoe dieper hengel maar is bang dat my vier gaan afval as ek hard gooi maar julle het nie n probleem daarmee nie kan julle se
Is n jaar later maar as ek dit soo kan se die ou voer is n 1 to 1 ratio eintlik soo knip n 2 liter bottle op in die helfde gooi 1 volle water en 1 volle voer en jy behoort reg te wees probeer ook met n spring hengel jy kan n sagter voer maak en hy sal klou waar n mushroom strop redelike droe voer soek

Dankie Schalk! 'n Man van sy woord!
Uitstekende Video maar ek moet se ek mis die ou liedjie maar verder Uitstekend
Lekke om jlle wee te sien hengel groete
Lekker video soos gewoonlik. Well done manne. Wil net uitvind wanneer het julle n kompitisie aan waar ons biki visstokke, katrole en so aan kan wen weer?
Waar is ou louwtjie hoekom sien ons die man nie meer nie?
Hy is oor Conoflex toe
Kom aseblief bietjie hier na upington vir die oranje rivier en boegoe berg dam
Can't u make it in eng
Wat is die katrolle waarmee Bernie vang?
Maak bietjie n bass video
Mooi vangs julle gewonder wanneer julle weer video gaan maak, julle moet weer op kom noord wes toe en wys wat om te maak by olifantsnek dam en koster dam
Where is Loki
at Conoflex - Shimano
@@neelsverkes6139 why
Hoe presies maak julle die voer aan ek begin nou al hoe dieper hengel maar is bang dat my vier gaan afval as ek hard gooi maar julle het nie n probleem daarmee nie kan julle se
Is n jaar later maar as ek dit soo kan se die ou voer is n 1 to 1 ratio eintlik soo knip n 2 liter bottle op in die helfde gooi 1 volle water en 1 volle voer en jy behoort reg te wees probeer ook met n spring hengel jy kan n sagter voer maak en hy sal klou waar n mushroom strop redelike droe voer soek
Kom bietjie wes kaap toe
Oom ek nou 14 en soek n paer tips vir meer baber
.
Jy moet platties vir babers gebruik