SUPERCAST DVD Vol 72 (Koppies Dam)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2024
  • Schalk en Bennie maak n middag draai by Koppies dam so tussen al hulle kompetisie verpligtinge. Die karpe, barbers en n paar geelvisse speel saam en maak die dag n sukses.

Комментарии • 17

  • @barendventer9382
    @barendventer9382 2 года назад +1

    Dit was tyd, lank gewag vir n video. Julle moet meer gereeld video's doen. Dankie vir die awesome video.

  • @leemeyer6378
    @leemeyer6378 2 года назад

    Middag oom Schalk. Ek merk op oom gooi in twee maniere. Kan oom my asb raad gee. As oom draai dwars was oom ver gooi. Maak dit n groot verskil en behou oom die kol gooi so. Groete.

  • @marinusbadenhorst2001
    @marinusbadenhorst2001 2 года назад

    Nice video, dankie vir al die videos

  • @goolambutler2994
    @goolambutler2994 Год назад

    Uu guys have a great channel the only issue is that there are no subtitles.

  • @jaydencoetzee7871
    @jaydencoetzee7871 2 года назад

    Gaan na teen die meer toe

  • @micaelsmit
    @micaelsmit 2 года назад

    Baie lekker oom

  • @rhynovaneeden4058
    @rhynovaneeden4058 2 года назад

    Verlief op jul videos. Sal graag so hemp wil koop.

  • @robertbester6921
    @robertbester6921 2 года назад

    Hello oom wil graag soo hemp koop.Waar kan ek soo hemp koop oom.Love oom hulle se videos

  • @harrismithfishingclub
    @harrismithfishingclub 2 года назад

    Game is one

  • @unleash-the-BEAST-RKnight2011
    @unleash-the-BEAST-RKnight2011 2 года назад

    Waar staan julle as julle gaan hengel by koppies?

  • @sarelvilonel2231
    @sarelvilonel2231 2 года назад

    Wat is die app se naam wat hulle gebruik?

    • @coetzeepw
      @coetzeepw 2 года назад +1

      Fishing and Hunting Solunar time

  • @riaanvisagie8618
    @riaanvisagie8618 2 года назад

    Wat is die app wat julle gebruik

    • @coetzeepw
      @coetzeepw 2 года назад +1

      Fishing and Hunting Solunar time

    • @riaanvisagie8618
      @riaanvisagie8618 2 года назад

      @@coetzeepw awsome baie baie dankie

    • @coetzeepw
      @coetzeepw 2 года назад

      Dis n plesier. Groete

  • @user-ls9rc1zq1c
    @user-ls9rc1zq1c 2 года назад

    Apreciando a una mujer tan hermosa. 2:4 sentadillas son unos X18TINDER.Uno muchas y un buen ejercicio. 5:25 Se deja ver que hay muy buenos resultados 😍👍 Saludos desde la Cd.. de world losq mortales abian apreciado tan hermosa mujer