Catching decent carp in windy conditions | Koppies Dam S2E7

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2024
  • Koppies Dam S2E7
    Fishing at Koppies Dam in the Free State! Hope you enjoy the video. Consider subscribing, commenting and to like the video for more awesome videos. Thank you!

Комментарии • 31

  • @jacquesgeldenhuys4946
    @jacquesgeldenhuys4946 Год назад +1

    Goeie videotjie, mooi karpies en pittjies en dingetjies..

  • @charles14454
    @charles14454 10 месяцев назад +1

    Well done Johan met dai 11.9kg baber! Lekker manne!

  • @DynamicAngling
    @DynamicAngling  6 лет назад +5

    Dankie vir julle positiewe terugvoer oor die video! Dis altyd lekker wanneer die videos geniet word! Stywe lyne!

    • @ashleyafrica7633
      @ashleyafrica7633 6 лет назад +1

      Hi guys nyc videos ek kyk dit oor en oor ek wil net hoor of ek julle nie dalk kan join nie

    • @grantleslie8854
      @grantleslie8854 4 года назад +1

      Mooi videos 👍🏻😁

  • @ProAngling
    @ProAngling 6 лет назад +3

    Well done manne.

  • @willisholtmann1392
    @willisholtmann1392 6 лет назад +1

    My favourite dam since I was n klein pen kop! Lekker video gents. Ek is nou liss vir n hengel sessie.

  • @ruhanvandenberg9458
    @ruhanvandenberg9458 6 лет назад +1

    Knap gedaan Kerêls! Lekker om te kyk, soos altyd!

  • @zurg1156
    @zurg1156 6 лет назад +1

    Goeie video's manne. Dit is lekker om te kyk. Hou so aan.

  • @duanejc82
    @duanejc82 6 лет назад +2

    Great video gents, really enjoyed it. Took me back to my uni days. If I may just a little editing tip: try to split your clips where you talk then increase the volume for the clip that you talk on. Not sure which editing software you use, but most basic programs should allow you to do this. As I said great video and really enjoyed, would have just liked to hear you lads a little more clearly. Keep it up!

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  6 лет назад

      Hi Duane Christie, thanks for the positive reply. Our sound quality is a little problematic at the moment, we are looking into the possibility to buy an external mic which will definitely make the talking parts more audible. Stay tuned for more of the same videos :).

  • @danielleniemandt8504
    @danielleniemandt8504 6 лет назад +1

    Goeie werk! Baie mooi vangste julle, sal graag nog sulke videos wil sien :)

  • @fanaude3829
    @fanaude3829 6 лет назад +2

    Love die videos manne 😍

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад +1

    Ek hoop julle gaan weer videos maak

  • @rickusburger568
    @rickusburger568 2 года назад +1

    Hoeveel het julle betaal om daar oor te slaap as ek mag vra

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +1

      Hi Rickus, die presiese bedrag het ons al vergeet. Alhoewel, die bedrag was heel belik gewees maar, dit is ook al n paar jaar terug. Miskien het hulle dalk n website wat jy op Google kan kry.

  • @ytboy7483
    @ytboy7483 6 лет назад +2

    Gelukkig is die vis nee skaam

  • @marcusbrandt6743
    @marcusbrandt6743 4 года назад +2

    Hallo watse nommer bel ek om hier te kom vang en het hulle n website?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 года назад

      Hi Marcus, probeer dalk die volgende link: www.tourismnorthwest.co.za/bloemhof-dam-nature-reserve... :) stywelyne!!

  • @thinusmartins7759
    @thinusmartins7759 6 лет назад +1

    Baie hoë kwaliteit videos en Hou so aan.

  • @ytboy7483
    @ytboy7483 6 лет назад +1

    Burger is bietjie camera skaam

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  6 лет назад

      Hi YT boy.Hahah ja nee Burger hou nie so baie van die kamera nie. Wat dink jy van die video ?

    • @ytboy7483
      @ytboy7483 6 лет назад

      DynamicAngling dis baie nice julle moet net miskien op n later stadium n beter kamera met n mic cover kry.Die wind is maar n probleem . Maar regtig nice videos julle doen baie moeite

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  6 лет назад

      Dankie vir die positiewe terugvoer, ons sal defnitief moet kyk vir n beter mic. Die wind het maar baie gepla.

  • @mcdippenaar3341
    @mcdippenaar3341 3 года назад +1

    Hoori is daai by die naturesresve

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Hi MC, yes dit is

    • @mcdippenaar3341
      @mcdippenaar3341 3 года назад

      @@DynamicAngling dankie baie en twee goedjies dink jy die barbers gaan byt en wat stel julle voor werk vir die dam

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Jong dit raak nou bietjie koud vir die barbers ek dink hulle gaan baie minder byt maar ek glo jy kan nogsteeds van hulle vang! Vir karp werk bunspice baie goed daar enige bunspice geur veral mielies.

  • @woulanhattingh3582
    @woulanhattingh3582 6 лет назад

    Julle probeer supercast na maak

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  6 лет назад +6

      Dankie Woulan vir die terugvoering. Dis jammer dat jy so voel want die doel van hierdie videos is gladnie om enige produk of maatskappy na te maak nie. Die doel van hierdie videos is om visvang te geniet as studente en op dieselfde tyd vir die kykers ook die genot kan gee. Ons is nie professionele hengelaars nie maar ons wil sover as wat ons kan iets bied vir elkeen wat die videos kyk! Dankie.