SUPERCAST DVD Vol 51 (Boskop Dam)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Schalk en span hengel Boskop dam, en probeer n 'hybrid' metode om die vis aan te keer

Комментарии • 15

  • @edraubenheimer5045
    @edraubenheimer5045 5 лет назад

    Nice day's fishing with stunning great value tackle

  • @rudibreytenbach6478
    @rudibreytenbach6478 5 лет назад

    Dankie Boeta - sien dit was tough tye nê. Nogtans n great Vid.

  • @antonbester7844
    @antonbester7844 5 лет назад

    Dankie manne vir die awesome video

  • @theaanscheepers4046
    @theaanscheepers4046 4 года назад +1

    Sponsor vir my so n paaar stokke asb Schalk 😢 ek het 2 jaar terug my NW klere gekry 🐟🐟🐟

  • @carlaredelinghuys9124
    @carlaredelinghuys9124 5 лет назад +1

    dankie oom ek wil saam met julle hengel op my verjaarsdag asb

  • @manusb6441
    @manusb6441 Год назад

    Nee, Kom ek sal julle leer visvang by Boskop🤣🤣en dan plaas n sponsored span dit ook op youtube.😂😂

  • @Napie_vt
    @Napie_vt 5 лет назад +3

    Maak n video terwyl julle bass vang

  • @kallievandyk5747
    @kallievandyk5747 5 лет назад +1

    Baie teleurgesteld in Docks se bemarking in wat hulle m helicopter rig noem. Met die sinker as die helikopter deel het dit geen ander effek as n safety clip of n inline lead nie. Weereens gaan dit net oor geld en om die onkundige mense te vang. Ek geniet oor die algemeen julle videos maar die was nie goeie inligting vir mense wat spesie wil begin nie.

  • @rudibreytenbach6478
    @rudibreytenbach6478 5 лет назад

    Maak my wonder........Hoekom die blad hê en geen interaksie nie....????

  • @andremouton6459
    @andremouton6459 4 года назад

    Hello Schalk wat maak ek met jou 1 produk rooi poeier

  • @Napie_vt
    @Napie_vt 5 лет назад

    Geluk met jou verjaarsdag ek verjaarweer die 23/3

  • @carlaredelinghuys9124
    @carlaredelinghuys9124 5 лет назад

    ek is op my rekenaar want ek het nog nie n email acant groet alex ek verjaar 31 jullie ek is12

  • @henrymeiring3404
    @henrymeiring3404 5 лет назад

    Joh julle setup is ongelooflik..gaan maar probeer spaar

  • @austinrademan2392
    @austinrademan2392 5 лет назад

    hello julle ek vang bje vis en by bje damme ook ek will net graag hoor of daar moontlikhuid is dat ek n sponser by julle kan kry as julle asseblief sal trug kom na my toe sal ek dit bje wardeur