Hi daar ek wil net uit vind hoe het julle by daai kant van koppies gevang want die heilbron kant is al vir jare lank toe en even as ek nou bel se hulle hy is toe
Kry asb 'n ander klank man, die musiek asook konstante volume veranderings is baie irriterend. My vrou kla ook dis te hard en dan die sagte gepratery. Goeie inhoud en mooi vis, gaan reeds die naweek daar hengel, goeie tips gekry.
Barend en Ray dankie ouens ons ht julle produkte probeer by koppies dit werk. Dankie altyd vir n great show
Barend Of Ray. Kan julle dalk pryse gee van koppies dam asb. Dankie vir julle video.
Hello Barend, julle moet zaaihoek dam kom probeer in die natal. Lekker visvang en jy bly besig. Vang by die water wese se kant. Langs die damwal
Middag Deon, jammer as ek dalk verkeerd is maar is zaaihoek nie in mp nie
Zaaihoek dam het ook mooi Karps en Babers
Dankie vir die awesome Content Manne hou dit op :)
Lekker windjie wat waai
Dit lyk lekker manne het julle al aldam tussen winburg en ventersburg ge hengel
hi waneer is daai lyn beskikbaar
Can't download legend video.s
Koppies dam wat n juweel
Hi daar. Ek wil net weet wat werk die kostes vir ñ dagfooi en lisensies uit ? Het julle voer voor die tyd gaan gooi? Dankie. stywe lyne.
Waar kan mens rysmiere in middelburg kry ??
Doen bietjie ń sessie by #blaauwpan vir #karp #baber
Hi daar ek wil net uit vind hoe het julle by daai kant van koppies gevang want die heilbron kant is al vir jare lank toe en even as ek nou bel se hulle hy is toe
Kry asb 'n ander klank man, die musiek asook konstante volume veranderings is baie irriterend. My vrou kla ook dis te hard en dan die sagte gepratery.
Goeie inhoud en mooi vis, gaan reeds die naweek daar hengel, goeie tips gekry.
Hoe ver hengel julle vir die barbers ?
Dag se Barand wil net graag weet hoekom as ek mielies in n dip laat lê dan verrimpelde die pitte