WCCA9: Is voerkrale se dae getel?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 июл 2024
  • Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels met prof. Peter Byck, professor in praktyk aan die staatsuniversiteit van Arizona in Amerika, tydens die 9de Wêreldkongres oor bewaringslandbou in Kaapstad.
    Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere.
    Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad

Комментарии •