- Видео 2 059
- Просмотров 1 674 120
LandbouTV
Южно-Африканская Республика
Добавлен 14 фев 2012
Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere.
Kroon Vee-somerveiling spog met indrukwekkende pryse
Ten spyte van die lae veepryse en die swak veemark waarmee die bedryf tans te kampe het, was Kroon Vee Brahmane se somerveiling op 6 November op die plaas Buckshee buite Vryburg ’n groot sukses.
Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Просмотров: 102
Видео
Kom toetsbestuur ’n TLB
Просмотров 269День назад
Kort op die hakke van Landbouweekblad se suksesvolle Bakkie vir ’n boer-, Trekker vir ’n boer- en Enkelkajuit vir ’n boer-reekse volg TLB vir ’n boer. En nou kan jy jou hand opsteek as jy een van die gelukkige boere wil wees wat hieraan deelneem. Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou...
Algehele uitverkoping van La Rochelle Ile de France
Просмотров 137День назад
Tollie Jordaan en sy seun Paul van die Grootvlakte-boerdery by Cradock het die top-diere van hul La Rochelle-stoetery in belang van die Ile de France-skaapras in ’n algehele verkoping op 30 Oktober in Bloemfontein van die hand gesit. Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter t...
KYK | Daar is goeie redes waarom Karoolam uniek is
Просмотров 22814 дней назад
Karoolam is die eerste produk naas rooibostee in Suid-Afrika wat amptelik deur die staat as geografiese indikator geregistreer is. Wat maak hierdie vleis só spesiaal? Dries Wiese wat in die Loxton-distrik boer, verduidelik die rede vir die unieke smaak van Karoolam. Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbo...
Goeie vraag na Tuli’s op Go West Tuli-veiling
Просмотров 14614 дней назад
Daar was belangstelling van oraloor in die Tuli’s wat aangebied is tydens die dertiende Go West Tuli-veiling in Kimberly. Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
𝗞𝗬𝗞 | 𝗔𝗮𝗿𝗯𝗲𝗶𝘀𝗹𝗮𝗮𝗶 𝗺𝗲𝘁 𝗸𝗮𝘀𝗷𝗼𝗲𝗽𝗿𝗮𝗹𝗶𝗲𝗻 𝗲𝗻 𝗯𝗮𝗹𝘀𝗲𝗺𝗶𝗲𝗸𝘀𝘁𝗿𝗼𝗼𝗽
Просмотров 1721 день назад
Kry hierdie resep - en nog vele ander maklike ete-idees vir jou somertafel - in die Freshmark-promosie afdeling in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos. Besoek jou naaste supermark en gryp jou kopie of bestel dit aanlyn by winkel.landbou.com/produk/boerekos-25/ of kontak Johan Terblanche by johan.terblanche@media24.com of bel hom by 021 406 4962. #𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗸𝗼𝘀 #𝗟𝗮𝗻𝗱𝗯𝗼𝘂𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗸𝗼𝘀 #𝗟𝗮𝗻𝗱𝗯𝗼𝘂 𝗼...
📺 𝗞𝗬𝗞 | 𝗖𝗮𝗽𝗿𝗲𝘀𝗲-𝘁𝗲𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲
Просмотров 3221 день назад
Kry hierdie resep - en nog vele ander maklike ete-idees vir jou somertafel - in die Freshmark-promosie afdeling in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos. Besoek jou naaste supermark en gryp jou kopie of bestel dit aanlyn by winkel.landbou.com/produk/boerekos-25/ of kontak Johan Terblanche by johan.terblanche@media24.com of bel hom by 021 406 4962. #𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗸𝗼𝘀 #𝗟𝗮𝗻𝗱𝗯𝗼𝘂𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗸𝗼𝘀 #𝗟𝗮𝗻𝗱𝗯𝗼𝘂 𝗼...
Familieboerderymeesterklasse: Nog net twee oor
Просмотров 4021 день назад
As jy droom oor ’n suksesvolle familiebesigheid is Landbouweekblad se familieboerderymeesterklas saam met Theo Vorster die ideale geleentheid om jou besigheid/boerdery op die wenpad te plaas. Ons het nog TWEE meesterklasse vir 2024 oor. Datums: 5 NOVEMBER - Ceres 7 NOVEMBER - Somerset-Wes Kaartjies is beskikbaar by bit.ly/Familieboerdery2024. Navrae: events@landbou.com Landbouweekblad is Suid-A...
KYK | Hier is Lamb Champs Nampo Alfa se wenner
Просмотров 38128 дней назад
Nampo Alfa is die plek waar die veebedryf jaarliks bymekaar kom om hul beste diere te vertoon. Dit maak net sin dat die gewilde Lamb Champs ook daar gehou word en die eerste wenner is tydens die gala-aand aangewys. Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou ...
Uitstekende veiling vir Optimum Cattle Company gehou
Просмотров 15228 дней назад
Die negende Bonsmara-produksieveiling van die Optimum Cattle Company van SP Olivier en Martin Wipplinger wat op 17 Oktober op die plaas Dorisville by Brandfort gehou is, het met ’n 100%-verkoopsyfer uitstekend verloop. Volg ons op ons webwerf landbou.com | WhatsApp-kanaal whatsapp.com/channel/0029VadweEgDjiOTWaepHD2s | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter land...
Boerbok-ooi steel kollig op nasionale veiling
Просмотров 71428 дней назад
Die nasionale Boerbok-veiling wat op 17 Oktober op die Bloemfonteinse skouterrein aangebied is, het ondanks die huidige stram ekonomie besondere goeie pryse en groot belangstelling ontlok. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
𝗞𝗬𝗞 | 𝗔𝘀𝗽𝗲𝗿𝘀𝗶𝗲𝘀 𝗺𝗲𝘁 𝗱𝗶𝗹𝗹𝗲-𝗺𝗼𝘆𝗼𝗻𝗻𝗮𝗶𝘀𝗲 𝗲𝗻 𝗲𝗶𝗲𝗿
Просмотров 1428 дней назад
Kry hierdie resep - en nog vele ander maklike ete-idees vir jou somertafel - in die Freshmark-promosie afdeling in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos. Besoek jou naaste supermark en gryp jou kopie of bestel dit aanlyn by winkel.landbou.com/produk/boerekos-25/ of kontak Johan Terblanche by johan.terblanche@media24.com of bel hom by 021 406 4962. #𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗸𝗼𝘀 #𝗟𝗮𝗻𝗱𝗯𝗼𝘂𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲𝗸𝗼𝘀 #𝗟𝗮𝗻𝗱𝗯𝗼𝘂 𝗼...
KYK | Reitz-veiling: Kruispaaie-boerevereniging se gehalte-diere beïndruk
Просмотров 441Месяц назад
Die landbougemeenskap van Reitz het Maandag 14 Oktober nie net hoër temperature beleef nie, maar ook opwindende veilingspryse gesien. Vleissentraal het ’n suksesvolle veiling in samewerking met die Kruispaaie-boerevereniging aangebied en ’n dinamiese en energieke atmosfeer het geheers. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter ...
Vee-akademie | Rauri Alcock
Просмотров 60Месяц назад
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | AgriBonus help boere speel-speel
Просмотров 31Месяц назад
Brande het elke jaar ’n vernietigende impak op weiding, diere en boerderye. Daarom spits die Agri Relief Foundation hom daarop toe om geld in te samel om boere by te staan. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Angus is met rede ’n voorkeurkeuse vir vleisproduksie
Просмотров 90Месяц назад
KYK | Angus is met rede ’n voorkeurkeuse vir vleisproduksie
Bulle haal billike pryse op Vrystaat Angusklub se produksieveiling
Просмотров 111Месяц назад
Bulle haal billike pryse op Vrystaat Angusklub se produksieveiling
KYK | Geroosterde aartappels met knoffelbotter en parmesaan
Просмотров 28Месяц назад
KYK | Geroosterde aartappels met knoffelbotter en parmesaan
Frankfort-vetveeveiling in 'n ander klas
Просмотров 169Месяц назад
Frankfort-vetveeveiling in 'n ander klas
KYK | Alta se rol in Brasilie se beesproduksie
Просмотров 67Месяц назад
KYK | Alta se rol in Brasilie se beesproduksie
KYK | Laboratoriums dra by tot Brasilië uitstekende vleisproduksie
Просмотров 43Месяц назад
KYK | Laboratoriums dra by tot Brasilië uitstekende vleisproduksie
KYK | Baie te sien vir SA boere by Brasiliaanse Seboe-beesskou
Просмотров 82Месяц назад
KYK | Baie te sien vir SA boere by Brasiliaanse Seboe-beesskou
Suksesvolle veiling vir Kalahari Karoo Meatmasters
Просмотров 186Месяц назад
Suksesvolle veiling vir Kalahari Karoo Meatmasters
KYK | Die hoogtepunte van Lamb Champs Reitz
Просмотров 325Месяц назад
KYK | Die hoogtepunte van Lamb Champs Reitz
KYK | Hier is die wenner van die Reitz Lamb Champs.
Просмотров 230Месяц назад
KYK | Hier is die wenner van die Reitz Lamb Champs.
KYK | Goeie begin vir eerste Lamb Champs Reitz
Просмотров 226Месяц назад
KYK | Goeie begin vir eerste Lamb Champs Reitz
KYK | Deelnemers reg vir Lamb Champs Reitz
Просмотров 458Месяц назад
KYK | Deelnemers reg vir Lamb Champs Reitz
Baie dankie
nice sharing..good video..
As well as Limerick Black Jack😁👍
Well done Meerkat⭐️
Well done Connie👏🏻🤩
Wow really best area. Connect to Home
jou vark jou taal is afskuwelik.was jou mond met eep
Nou waar is die ooi wat hy gekoop het en prys. Hoop daar gaan n paar blanke boere gehelp word. Eers vir sy sak dan vir die mens tipies
Nou waar is die ooi wst hy gekoop het. Ek hoop daar gaan n paar.
Hy lyk en klink na iemand wat verdien om te wen. Baie geluk!
Hellou, where can I report the complaint?
Julle negatiewe Suidafrikaners moet liewer julle goed vat en trek. Sien julle bitter balle dan nooit die hoop en positiwiteit nie? Dank die Here dat die ANC gekies het om met die DA n eenheids regering te vorm en nie met die ander partye wat ook saam n koalisie vorm nie. Julle kon so maklik julle grond, myne, banke ens verloor het. Word wakker!! Dis nou julle Suid Afrikaners se laaste kans om skouer aan die wiel te sit en met n regering saam te werk wat ook ekonomiese voorspoed wil bewerkstellig. Hou op om heeldag vinger te wys en verbale diarree onderlede te hê. Nou is jou kans om te wys wat in jou steek en n positiewe verandering te bring
What happened with your Pep clothing !!!
Kom nog nie naby Ramaphosa se eerste Buffel nie. Het Ramapokker hom 'n paar "Couch Dollars" geskiet, sodat hy kan vergeet van Phala Phala miskien?
Never trust any politician.
mister dis oorlog onder die vee diewe wat kan ons doen beeste word gekap met pangas dan lewe hulle nog wie wil nog so boer
Look minister John...jy bring joy kant regtig...SA kan so trot s wees op jou....God Seen jou
Jy moet wakker word jy gaan virlore gaan as jy dink hy gee om hy is van n ander wereld nie van GOD nie
Any Minister that works for the peoples needs will grow our country, Those who work for their own needs first and peoiple second will wreck our country. Well done Sir, Gayton and our new prisons minister who are showing SA and the world how things should be done. The GNU is proving to be the way to go. One party ruling alone is NOT good in any country. God Bless South Africa and lets hope this lasts and we can encourgae other parties to come to the fold.
Dit lyk vir my of hierdie minister ook iets geleer het by die ANC komministies regeering.
Ja want al julle linkse liberale moere het vir hom en die DA gaan stem …. stupid verby
You better not being be buying yourself cars or houses or stuff with your money with this logic, the guy earn a salary, no rules against him spending his money you cry baby Doos..
wandile sihlobo - 11:00 - 12:30 Die Landboulandskap na die verkiesing; when will the Thursday video be uploaded
Ja eintlik net n een man boerdery . Daar is baie arbeiders met daai toerusting .
Hello 👋👋👋❤❤❤❤
Goed en wel maar hoekom is daar nie advertensies op tv kanale plaaslik om verkope aan te wakker nie . Sien niks op openview tv nie . Wat se waarde kry boere daaruit om die Rpo se salarissse te betaal maar die boer se inkomste het met 30% gedaal wat tot verlies en bankrotskappe lei. . PRAAT IS MAKLIK .....KLINK SOIS DIE ANC REGERING
Yebo
Pragtige wêreld. Baie dankie vir die video.
Maak net daai krip se lek reg water is skaars 😢
Let wel: Callie van Zyl, die ondervoorsitter van die Loeriesfontein-boerevereniging, se naam is verkeerdelik met 'n K aangedui in die video. Ons vra om verskoning vir dié fout.
Vee boerdery is nou in n groot gemors . Nie winsgewend om daarmee boer nie.
trots SA! welgedaan
they stole the land from south africans. go back to europa
waar staan sake met Vrede melkery plaas en Estina?
❤❤❤beautiful
🇿🇦
Ons het genoeg water maar lyk of meeste damme gate in het Na die reens is daar steeds damme wat nie vol is nie Hoekom want water loop see toe Swak beplanning
Jammer die anc weet nie van meer damme. Dankie vir die ou regering vir die die damme wat hulle gebou het. Kom die droogte is dit weer groot hoera!!
Amazing. ❤
WAAR GAAN DAAI WATER NOU HEEN ? SEE TOE ? MOER TOE.
Met al die gemors saam😢
😢So so sorry
Commenting
'n Splinternuwe bakkie ry altyd lekker. Kom ons kyk hoe lyk hy na 300,000km
Heartbreaking❤🩹
Het jy dalk hulle tel no
Ek sal graag gesels jongboer wat dinsdag oggend rsg onderhoud gepraat het kontak my asb
Hallo dr Eben.
Die belangrikste vraag...WAT KOS DIT?
Very Sad.God please help these Farmers.Amen❤
Daardie veiligheidsreling moet dringend verf kry.
Hartverskeurend!!😢😢😢
😭😭😭😭😭😭😭
This is devastated thinking about the farmers praying for them
my hart breuk vir elke hoender wat verlore is, asook die geld betrokke, ons God laat natuur wrede draaie met ons loop, weet net Hy weet wat Hy doen, en elke gebeurtenis het ñ doel, al sien ons dit nie nou raak nie, maar wel een dag wanneer gaan terug kyk. God met jul in hierdie massa verliese