PRONTUIT: Landskap - Deel 1: “6 things white people have that black people don’t”

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 мар 2015
  • Die joernalis Verashni Pillay het ‘n rubriek geskryf wat groot debat ontketen het. Verashni is in die ateljee om oor haar rubriek - “6 things white people have that black people don’t” te gesels met Ernst Roets van Afriforum, wat met ‘n rubriek van sy eie reageer het. Xhanti Payi van Nascence Research Insights en self ‘n rubriekskrywer sluit ook by ons aan om sy perspektief te gee.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 10

  • @peter-johndejong5303
    @peter-johndejong5303 7 лет назад +6

    Apartheid is one thing...culture and character is another thing...all the failures are blamed on apartheid, yet never on culture and attitude....

  • @dienar3717
    @dienar3717 Год назад

    Kyk holisties, waar is die suksesvolle Swart gemeenskappe, enige plek in die wereld?
    Ons sin vir sukses en lewensbehoeftes verskil.

  • @FrikkieBossert
    @FrikkieBossert 8 лет назад +4

    Opvoeding is wat die verskil maak,

  • @arnoldmeiring7710
    @arnoldmeiring7710 10 месяцев назад

    Swart mense het beslis voordele met werkgeleendhede en oog

  • @pedrodanielpfaff5386
    @pedrodanielpfaff5386 6 лет назад

    julle is almal mall onder mekaar en as julle aanluister word en bosbedonred en voel om die waarheid te práat.Blykwaar is die waarheid nie verwagtig nie.laat en mar my bek how.

  • @jimmymshali6661
    @jimmymshali6661 Год назад

    nonsense

  • @masekoherman6343
    @masekoherman6343 6 лет назад

    How can we forget while we haven't got what belongs to us(our land)

  • @jennarose3088
    @jennarose3088 6 лет назад

    Don't watch this. It's propaganda!