The joy of the the Lord can be seen in your eyes. The love you have for your son. We as mother's and father's can learn from you Danie to show the awesome love of God to our children. I for myself learned to show love with compassion to kids. Thank God for a man of God praying for his son. God is love and is a true example to blossom out of our spiritual life. God bless your ministry servant of God.
Hoe wonderlik Danie....ek voel hoe die Vader sy hand oor ons hou....as die gees jou die teken gee om eendag vir ons 'n liedjie vir ons dogters te skryf...sal ek die Vader dankbaar wees... liefde in Jesus
Bring soveel vreugde in my hart om na die Pa en Seun te kyk. Ek bid dat daar meer Pa's so in die Koninkryk sal funksioneer so die Pappa. Daar is tans 'n te groot kort in Pappas soos die. Spreuke 22:6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.
Dis SO verskriklik waar, elke woord wat hulle sing en hulle sing dit so pragtig, mag elke mens betyds hierdie ware woorde hoor en hulle lewens oorgee met al hulle seer en probleme aan JESUS, HY is DIE ANTWOORD. Mag GOD julle seën met julle pragtige stemme
ek begeer daardie vrede wat Danie openbaar my lewe is om maar sal nooit so n voorbeeld kan wees soos wat ek hier sien ,die Here is groot kind van Danie hoop jy koester jou pa tot sy werk klaar is
In my lewe nog nie nerens soveel gevoel liefde passie gesien. Danie nou in jou beste volwasse Jesus liefde. Hierdie tipe persoonlike liedjies wys dit duidelik.
Dankie Danie, dis wonderlik om jou te volg op RUclips. Was by 'n paar kerke waar jy gesing het en besit jou CD. Dis wonderlik om te sien wat se goeie en trotse Pappa jy is... die lewe kort meer mans soos jy.... 💯👏👏😎👌👌💕🙌🙌
Dit herinner my aan hoe lief en naby my man ook altyd aan ons kinders was...hy is nogstééds baíe lief vir hulle....dis net jammer ons ouers het ons nooit leer bid nie....
We can see Jesus love through Danie's song ministry's! It is absolutely fantastic!
n kosbare Pappa en seun verhouding,in Christus Jesus onse Here!!!!!!!!!
The joy of the the Lord can be seen in your eyes. The love you have for your son. We as mother's and father's can learn from you Danie to show the awesome love of God to our children. I for myself learned to show love with compassion to kids. Thank God for a man of God praying for his son. God is love and is a true example to blossom out of our spiritual life. God bless your ministry servant of God.
PRAGTIGE STEM EN N OPREGTE KIND VAN KONING JESUS MAG JESUS JOU NOG BAIE SEËN
Hoe wonderlik Danie....ek voel hoe die Vader sy hand oor ons hou....as die gees jou die teken gee om eendag vir ons 'n liedjie vir ons dogters te skryf...sal ek die Vader dankbaar wees... liefde in Jesus
Dis so mooi. Laat my verlang terug na verre verlede met my seun....ag Here ek is so bitter lief vir hom 💕
Bring soveel vreugde in my hart om na die Pa en Seun te kyk. Ek bid dat daar meer Pa's so in die Koninkryk sal funksioneer so die Pappa. Daar is tans 'n te groot kort in Pappas soos die.
Spreuke 22:6 Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.
Amen 🧎🕊️🤲🔥👑💯💚
Wow dit is mooi. Danie. Ek hou van jou liedjies
Dit is so baie baie mooi ek huil dan dink en noem my kinders en kleinkinders se name
Danie, baie dankie. Pragtig lietjie en jou seuntjie, is oulik!!! ❤
Amazing love for his son !! GOD BLESS HIM.
Wat ń geseënde lied! Dankie Here
Dis SO verskriklik waar, elke woord wat hulle sing en hulle sing dit so pragtig, mag elke mens betyds hierdie ware woorde hoor en hulle lewens oorgee met al hulle seer en probleme aan JESUS, HY is DIE ANTWOORD. Mag GOD julle seën met julle pragtige stemme
Dis n kosbare oomblik vir julle. Koester die song saam met jou seuntjie Danie🥀
ek begeer daardie vrede wat Danie openbaar my lewe is om maar sal nooit so n voorbeeld kan wees soos wat ek hier sien ,die Here is groot kind van Danie hoop jy koester jou pa tot sy werk klaar is
What an anointed singer thank you!! What a Blessing!!! From Canada
In my lewe nog nie nerens soveel gevoel liefde passie gesien. Danie nou in jou beste volwasse Jesus liefde. Hierdie tipe persoonlike liedjies wys dit duidelik.
LAAT ONS WEEN OOR ERENST GENEEM SO JONK 23 JARIGE MAAR NOU BY ONS VADER !! LIEFDE VAN MY MARI ,FRANCOIS EN ANDRIETTE.
Sien Danie se liefde vir sy seun in sy oë. Amen
Danie Botha
+Darlene .schmidt
Ai Danie, dis hartroerend trane mooi.
Amen. Halleluja
It's fantastic 👏 super Thanks.God ❤️ ❤
Amen Jesus i love you my Lord❤
Hou baie van joumesiek hou so aan luister altyd na jou
Om darm so n pappe te he❤
Dit is so mooi lietjie
wow
Wow! Amazing.
Dankie Danie, dis wonderlik om jou te volg op RUclips. Was by 'n paar kerke waar jy gesing het en besit jou CD. Dis wonderlik om te sien wat se goeie en trotse Pappa jy is... die lewe kort meer mans soos jy.... 💯👏👏😎👌👌💕🙌🙌
WOW!!! My trane hardloop!!
So band moet ons ook met God he !
Bly maar pragtig, wonder hoe oud is hy nou
Dis SÓ PRÁGTIG EN KÓSBAAR
Dit herinner my aan hoe lief en naby my man ook altyd aan ons kinders was...hy is nogstééds baíe lief vir hulle....dis net jammer ons ouers het ons nooit leer bid nie....
❤😊hou van jou meiek hou soaan
Ek verlang na my seun wat te vroeg gesterf het....😢
👍🙏🏻
ek huilllllllllll so as ek die video kyk............... net dankie Danie
Haai danie jou songs beteken baie in my hart wens ek kom jou CDs koop pragtig pa en seun
À
Uitstekend
Kosbaar, kosbaar, kosbaar.
*😪😪*
Baie mooi amen
Larry ford