Oorwinningslied - Danie Botha ft Jan De Wet, Allan Lad, Michael Lindt (Cover)
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Oorwinningslied - Danie Botha ft Jan De Wet, Allan Lad, Michael Lindt performed Live at the 180 Minutes of Hope concert held in the De Hoop
AMEN ..DIE ROTS WAT EWIG STAAN..ONS JESUS CHRISTUS...HY wat in my plek die prys betaal het..LOOF EN PRYS HOM..DANKIE KONING JESUS
Danie Botha ek is verslaaf aan jou sang... Hoe jy ons Vader God loof en prys....mag jy net meer en meer geseén word. In JESUS se naam.
HALLELUJAH!! Altyd ñ SEËN en VREUGDE om grootword en nooit vergeet lofliede te hoor en saam te sing!!! ❤❤
Hartkloppens mooi..❤Baaaie dankie Jesus vir die 2manne met hul pragtige stemmed wat tot in ons harte praat❤
Een van ons mooiste liedere wat ons kan sins Amen.❤❤❤
So spesiaal!!
De Hoop kerk,buite Oudtshoorn.
Glo my,ek luister vanoggend,mooiste liedere en kom op hierdie video af!
My pa was,vir 8jaar,daar predikant,ng De Hoop.
Ek is in daardie kerk getroud.
Kerk,sover ek kennis dra,nie meer n ng gemeente daar nie,maar oop vir aanbidding.
Prys Die Heer!!
Beautiful to praise the king of kings Jesus Christ our Lord
❤Hys ons Koning...dankie dis pragtig gesing❤
Amen en Amen! Hallelujah🙌🙌🙌
How lovely!! Praise the Lord!!
Hi Danie and you all lv yr bore music the words touches one hart its nov 2024 ❤❤🎉
Thank you for this vidio I lost my husband on the 1 Jan and this means the word to me. 😊
Lekker om Afrkaans te hoor in lofprysing. Danie is die beste
Soooo pragtig, die HG is oor my sterk
Danie botha thx for everything ❤❤
BAIE BAIE DANKIE Danie Botha vir fantastiese boodskap/liedjie wat altyd in ons sal bly, dis so ongelooflik mooi. Vriendelike groete ❤
GOD is groot dit is ons uitweg❤
Wat ń wonderlike lied🙏🙏
Ek het een van sy kampe by gewoon. Hy is n wonderlike man❤❤❤
So pragtig! Waar is die kerk? Amen!!
Pragtig bemoedigend. Here dankie vir musiek en musikante❤
Beautiful praise the Lord 🙏🙏🙏🙏
Amen. Amen. Hallelujah.
Pragtig!!!!!!
Dankie,baie mooi Prys die Heer
Fantasties!!! ❤
Amen. Baie mooi
Dankie Danie en diegene saam met jou. Seeninge.
Baie baie mooi dankie❤
Hallelujah Amen ❤
Baie baaaaie mooi
Amen Prays Onse Hemels Vader 😊
Amen Prys Sy Naam
Waar wil jy nou mooier kry as dit dankie speel dit oor en oor baie mooi
Pragtig amen 🙏
Awsome sommer in die tradisie kerk
AMEN PRYS ONS KONING❤
Amen!
So pragtig Amen
LOOF EN PRAYS HALLELUJHA❤❤❤
Suid Africa terug Na God 🙏🙌
Lekker om ou liedjies saam te sing soos ek opgegroei het nou byna 83
❤❤❤
Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Amen Amen
🙌🙏
Amen 🙏🙌😅🎉
Amen
👍👍🙏🏻🙏🏻
Sing baie mooi
Marthinus Oosthuizen South Africa Durban dankie my God Jesus dankie my Jesus Christ
Julle Ouens maak dit soveel meer spesiaal die bestes saam hallelujah Amen dnki
Hý is die Rots wat ewig staan
❤
Amen Here
Prys die Here Haleluja loof en prys Hom
Prýs sy woderlike naam
Harts mens
YAHWEH-M-KADDESH
Hoe wonderlik mooi.😂
Pragtig!!!!!!!!
Amen