Here voorsien in ALMAL se behoeftes in Jesus se GROTE naam. Ek weet U het U eie tyd maar moenie dat die beker verby ons gaan nie. Ons is in diepte afhanklikheid van U. Amen.
Amen .Ja Here praat met my ek luister. Dankie Benice. Ons het die Here nou die nodigste.Ons word daagliks getoets om staande te bly.Mag die Here ons waardig vind
Dankie vir jou pragtige singende boodskap,het dit so baie nodig,Jesus seen jou met jou pragtige singende boodskap vir my.God seen jou en gesin groete Vrede hoop en genade vanBo Amen 🙏🙌✌️ Abba Vader Amen 💖👌
Benice jy prys die Here, en gee al die roem aan Hom, en bring kalmte in ons, om Hom te kan nooi, net soos jy Hom nooi om met jou te praat. Pragtig, en uit die hemel. ❤️😇🤩
Sjoe Benice dit is so so mooi liedtjie...dit bring kalmte oor my siel. Jy is n baie mooi mensie..En so ook n engel van n mens...Jou familie almal is baie kosbaar .ons dankie Jesus dat jy jou talent uit leef na ander mense. .En so ook vir Sias wat jou so by staan en jou 2mooi dogter..baie baie sterkte jy sing baie baie mooi. van Henry &Erika Swanepoel
HERE U KEN MY HART OOR MY SEUN...HERE PRAAT ASB MET MY EK LUISTER DEEL MET MY PLAN OOR MY SEUN HERE. HERE U WEET HYS AANGENEEM HERE EN U WEET HY IS AL WAT EK HET. HET GLANS VAN GELD HOM VERANDER HERE ASB SE MY WAAR HET EK VERKERRD gegaan in my opvoeding😪
Ai ek hou soooo baie van die lied van jou ek kan hom elke dag van my lewe luister ek hou van al jou lietjies ek luister graag kan ek dalk n stokkie bestel met al jou lietjies op asb
Kan jy die volgende vraag van die heilige Skrif beantwoord? Pro 30:4 Who has gone up to the heavens and come down? Who has gathered the wind in His fists? Who has bound the waters in a garment? Who established all the ends of the earth? What is His Name, And what is His Son’s Name, If you know it?
Often wonder at men and woman carring hesvy loads on weaks shoulders, When they can essily roll.off their load on the feet of him, who alone is strong eniugh to bear all burdens of all worlds.
Here ek bid vir my Dogter. Gister gegaan vir onderhoud. Kry nie werk ni. Vra U GOEDHEID EN GUNS vir hierdie onderhoud in JESUS SE NAAM🙏🙌
Here voorsien in ALMAL se behoeftes in Jesus se GROTE naam. Ek weet U het U eie tyd maar moenie dat die beker verby ons gaan nie. Ons is in diepte afhanklikheid van U. Amen.
Glo saam met jou. My dogter soek ook werk.
Amen .Ja Here praat met my ek luister. Dankie Benice. Ons het die Here nou die nodigste.Ons word daagliks getoets om staande te bly.Mag die Here ons waardig vind
Sooo mooi lied. Luister dit oor en oor! 🙏🙏👋🙌👏Here praat met my! U wil, U plan!
Dankie vir jou pragtige singende boodskap,het dit so baie nodig,Jesus seen jou met jou pragtige singende boodskap vir my.God seen jou en gesin groete Vrede hoop en genade vanBo Amen 🙏🙌✌️ Abba Vader Amen 💖👌
Benice jy prys die Here, en gee al die roem aan Hom, en bring kalmte in ons, om Hom te kan nooi, net soos jy Hom nooi om met jou te praat. Pragtig, en uit die hemel. ❤️😇🤩
DANKIE LIEWE JESUS!!!! TE PRAGTAG 😭😭😭😭😭😭😭
Mooiste mooiste lied, baie dankie Bernice.
Ek huil elke keer wanneer ek daarna luister. Ek luister dit keer op keer. Baie Dankie Here!
By U is waar ek wil wees, praat
Ek love die hele lied...die woorde.....en ek lief hom.
This is beyond beautiful love it. Give us more Gospel please miss Bernice ❤❤
My gebed is dat ons elkeen Amen kan se op die woorde,God seen haar en elkeen wie se hart aangeraak word .Mag God u seen.
Dankie vir julle fantastiese maandag om die week te begin
Dankie Here vir die song en seen haar stem om ons nog meer te voed Amen
Baie dankie Benice. Pragtig.
Het hierdie so nodig gehad vandag!!! Dankie vir jou gehoorsaamheid om hierdie boodskap op so n gesalfde manier oor te bring
Dis so pragtig
Benice dis een van die mooiste liefde, ek luister hom baie. Dankie vir die mooi woorde
My liewe Heer maak n deur oop vir my seun om werk te kry en ek bid vir almal sonder werk in Jesus naam
M
I love this song may God bless you. I was brought up English and Afrikaans xxx your voice are beautiful
Dis te pragtig ek kan nie ophou om na die song te luister ....wees geseende met so n mooi talent .groete
Bernice jy het n pragtige stem en dankie vir n pragtige lied dit is n geskenk van bo
baie dankie vir d mooi woorde ekt dit so nodig Here seen jou Benice
lynette mansfield
What amazing song... ❤Many Blessing for you lady awesome thanks you
❤
Sjoe Benice dit is so so mooi liedtjie...dit bring kalmte oor my siel.
Jy is n baie mooi mensie..En so ook n engel van n mens...Jou familie almal is baie kosbaar
.ons dankie Jesus dat jy jou talent uit leef na ander mense. .En so ook vir Sias wat jou so by staan en jou 2mooi dogter..baie baie sterkte jy sing baie baie mooi.
van Henry &Erika Swanepoel
Nice, beautiful song. Regards Tom from new Zealand
Moenie moedeloos raak nie.Hou aan bid.God luister na na jou
Ek bid vir my dogter Here..sy weet nie van vergifnis nie 🙏🙏
Dankie vir so n pragtige lied
😢😢😢
Pagtige lied, hou van die woorde!!! Die Here seen jou Bernice Borman!!!
good
So pragtig ek speel die lied elke dag laat die lied jou iets leer en die here jou seen Bernice Borman✌️🙏🎉🎺🎺🎺🎺🎺🎺😏😋😋😛😝😜🤪😍🥰😘😗😙😌😉🙃🙃🙂😇🇿🇦🎼
Here, Praat Met My Ek Luister!!
Boodskap in sang.Ware woorde.God het jou geseen met i Engel stem.
Dis so n baie GESEENDE lied ... praat asb met my HERE
Dankie Bernice. pragtig!
Bernice dis pragtig🙏🙏jy is n wonderlike nederige mens, jou liedjies bly by in my hart
Jesus Beause He fierts Loved me. My Pastor:Dekky, froom Papua"good bless you.
ondanks dat ik Nederlander ben vond ik dit een geweldige song
baie dankie vir die mooi woorde jys duurbaar
Dankie so pragtig
So mooi Die lied gee krag vir die siel
Ekt dit elke dag nodig Dat U met my moet praat
You are so beautiful... and we all need this listen to God O Jesus we need you so much please come xx
Uit die diepte van jou hart gesing. Dis so pragtig baie dankie
Thank,s Jesus, beautiful song and beautiful singing, thanks
So mooi, het dit so nodig, treffende lied
love it
Awesome🙌🙏🙌🙏 Amen💓
HERE U KEN MY HART OOR MY SEUN...HERE PRAAT ASB MET MY EK LUISTER DEEL MET MY PLAN OOR MY SEUN HERE. HERE U WEET HYS AANGENEEM HERE EN U WEET HY IS AL WAT EK HET. HET GLANS VAN GELD HOM VERANDER HERE ASB SE MY WAAR HET EK VERKERRD gegaan in my opvoeding😪
Very beautiful and enjoyable.
Die Here het jou regtig geseen met soveel talent.
JESUS het met my gepraat en Sy plan gebring
Dankie lov hy🤤
Die Woord is Lewend,Hallelujah
dankie Vader vir u woord help my om te luister.
dis SO PRAGTIG !!!!
Prachtig, blessings!
Waar kan ek haar cd of dvd kry
Dis werklik baie mooi, baie dankie
Suid Afrika se eie Judy Boucher - sal jy glo! Wel gedaan. Dink daaraan om op te neem met 'n doedelsak - ek dink dit sal jou stem uitstekend pas.
Very nice...can you provide English lyrics?
AMEN
Pragtig 🙏
LETS GET SOME PRAISE IN ENGLISH beautiful BEAUTIFUL
Awesome Halleluja
Powerful song dit gee my Krag en weer moed
Pragtige lied gesing deur 'n pragtige Koningskind
Dis trevent n tree in my hart Amen
Amen 🙌
Baie baie pragtig !!! Jy mag maar !!!
Pragtige liedjie en video.....
so mooi!
Johan jy is my lewe💕💕
Amen prys die Here Hallelujah
Hi Bernice is it possible if I can get the kareoki music I want to sing it in church on Sunday if it's possible I just adore this song 🎶🙏🙏🙏🙏🙏
🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Pragtig † ♥
Amen Amen Prys die Here
♥️♥️♥️♥️♥️
PRAGTIG NOOI
Ai ek hou soooo baie van die lied van jou ek kan hom elke dag van my lewe luister ek hou van al jou lietjies ek luister graag kan ek dalk n stokkie bestel met al jou lietjies op asb
Ons kort die Here in ons male se leve
Hi my tannany is my ma se nigie❤❤
Baie mooi !!!
Dis baie mooi tannie
Dit is baie mooi jamer Ek Kan dit Nie af haal Nie
Pragtig Die HERE seen JOU TALENT
Die song vul my
dit is pragtig
❤❤
Amen
Here, praat met My............ Ek Luister...
Kan jy die volgende vraag van die heilige Skrif beantwoord?
Pro 30:4 Who has gone up to the heavens and come down? Who has gathered the wind in His fists? Who has bound the waters in a garment? Who established all the ends of the earth? What is His Name, And what is His Son’s Name, If you know it?
Dankie
baie mooi
❤
dankie heer
Waar ik ook ben, ik wil haar stem horen.
baie dankie
Pragtige woorde
ware woorde maar luister ons?
HERE -> EK KRUISIG MY VLEES -> VERNÚWE ASSEBLIÉF MY GÉÉS ! *U WD BRING NÚWE LÉWE -> DIT BHOÚ MY HÉLE LÉWE RÉIN !
Beautiful voice beautiful song beautiful words , from Sydney
Skoon stem soos n engel love you.
Here help ons om gehoorsaam te wees as U praat
Prachtig
Can someone translate please ?
YHWH praat , maar ons luister nie
Yeshua praat, maar ons luister nie
Often wonder at men and woman carring hesvy loads on weaks shoulders, When they can essily roll.off their load on the feet of him, who alone is strong eniugh to bear all burdens of all worlds.