Orania Karnaval 2024┊Orania Beweging op Radio Orania

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Frans de Klerk gesels met Burger Lambrecht van die Orania Dorpsraad. Die Orania Karnaval 2024 is aan die gang en daar word fees gevier in ons gemeenskap!
    Besoek die Orania Karnaval se webblad - oraniakarnaval...
    As jy hou van wat jy sien, oorweeg dit om ons te ondersteun deur aan te sluit as 'n lid van die Orania Beweging: www.orania.co.z...
    Of maak 'n donasie: www.orania.co.z...
    Orania Beweging Facebook: / oraniabeweging
    Orania Beweging Instagram: / oraniabeweg. .
    Orania Beweging TikTok: / oraniabeweging
    Webblad: www.orania.co.za
    Linktree: linktr.ee/oran...

Комментарии • 14

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 9 дней назад +5

    Burger is beslis n AANWINS vir die AFRIKANER KULTUUR FANTASTIES!!!!!!! Ons geniet dit BAIE!!!!!!!!!!!!

  • @adriaanferreira93
    @adriaanferreira93 9 дней назад +9

    Dankie vir alles wat julle vir ons Afrikaners doen

  • @laliedutoit
    @laliedutoit 9 дней назад +5

    Dit klink na die fees tye wat ek in my kinder dae laas ervaar het. Voel sommer lus om so op my kranklike ou dag 1000km te ry om dit by te woon. Skyf skiet en Perd ry was in daai tye ook deel van die pret.

  • @Blikkies_vT
    @Blikkies_vT 9 дней назад +3

    Hallo julle,
    vraag: Wie besleg geskille?
    Wat klassifiseer julle as dwelms en sluit dit alkohol en sigarette in?
    As ek nog in SA gebly het, sou ek dit sterk oorweeg om daar te vestig. Sterkte en hopelik kom kuier ons eendag.

  • @surviainen6979
    @surviainen6979 7 дней назад

    Ek stel voor dat jy Afrikaanse onderskrifte by jou video voeg. Dit sal ons buitelanders help om Afrikaans te leer.

  • @PieterdeBruyn
    @PieterdeBruyn 5 дней назад +1

    Orania is 'n testament vir hoeveel verower kan word as slegs 'n klein groepie mense wat vir hulself kan dink besluit om saam te werk vir 'n gemeenskaplike doel.

  • @coreysstewart1754
    @coreysstewart1754 9 дней назад +5

    Please enable english subtitles or auto translate!

    • @GlenFarmer-c6i
      @GlenFarmer-c6i 9 дней назад +1

      Maybe it's time you start learning Afrikaans!!! I'm a Afrikaner I speak Afrikaans, English and medium Russian... After all Orania is Afrikaans!!!

    • @The-truth-is-valuable.
      @The-truth-is-valuable. 9 дней назад

      ​@GlenFarmer-c6i Presies! Dit was een van Suid Afrika se grootste foute: Net soos daar die "English prof Test" aka IELTS is as jy na 'n land wil emigreer, moes Suid Afrika dit 'n absolute vereiste gemaak het vir enige ander nasionaliteit wat hierheen wou emigreer. Jy sal Afrikaans magtig wees, en inkrimenteel beter, gekoppel aan tyd, en enige voordele ontvang!
      Maar nee....we wil bend the knee, be moraly the "better party" and always offer English....
      Dit is ons voordeel om "bilingual" / "tri-lingual" of selfs 'n "polyglot" te wees... maar baie duidelik het hulle nog altyd die houding van "English!"
      Trek 'n streep, akkomodeer waar julle kan, maar as hulle dan nou regtig wil inpas by Orania? Leer verdomp Afrikaans.

    • @baconman2.052
      @baconman2.052 7 дней назад +2

      ​@@GlenFarmer-c6ithis is a RUclips channel for reaching people in, but also outside of Orania. Many supporters of Orania don't speak Afrikaans.

    • @Wolf-hh4rv
      @Wolf-hh4rv 4 дня назад

      @@GlenFarmer-c6iI 100% support Orania, but I live in the US, we have no opportunity to learn Afrikaans here. Your response is exactly why white people are on the back foot everywhere.

  • @antonhuman8446
    @antonhuman8446 7 дней назад

    Puik!