Julle maak so n Groot Hoop, Verwagting en Geborgendheid vir ons opkomende geslagte en Trots in jul Mannemoed en Vêrgesigte in ons Harte los , ons kan net sê RESPEK en SALUUT. Ons 🙏🏼🙏🏼🙏🏼 vir Julle. 💯👊🏼💕
Watching from afar for some time now, it appears to me that a remarkable and flourishing society is being built in Orania. Given the increasingly stark and obvious asymmetries with surrounding towns, and the nature of human envy and resentment generally, do you ever fear an "October7th" type attack on Orania, and if so, what is thought about this possibility generally, and what is being done to prevent it?
Worst case scenario maybe 7th October kind can't happen because they never displaced or evicted any one illegally and legally own the land. They do have a security company, 24/7 surveillance and volunteers to counter any offense. The government also supports and protects them except a few politicians stuck on the apartheid cliche. If anything, choosing their location was strategic defensively unlike other highly contested& congested areas like Pretoria,Cape town etc. By the way Orania is a semi dessert. While most people envy their growth, they have zero interest of living there.
Ek stel voor dat julle 'n volskaalse Pretoria Kerk Plein sal bou presies soos hy is en al die standbeelde oor te plaas en so die erfenis vir ons bewaar.
ESRA 9:7-8 AFR53 [7] Van die dae van ons vaders af tot vandag toe is ons in 'n groot skuld, en oor ons ongeregtighede is ons self, ons konings, ons priesters oorgegee in die hand van die konings van die lande, aan die swaard, aan gevangenskap en aan plundering en beskaming van die aangesig soos dit vandag is. [8] En nou was daar vir 'n klein oomblik genade van die kant van die Here onse God, om vrygeraaktes vir ons te laat oorbly en ons 'n pen te gee in sy heilige plek, sodat onse God ons oë verhelder het en ons 'n bietjie verademing geskenk het in ons diensbaarheid.
Hoe gaan Orania oor die volgende vyf jaar ontwikkel? Die nuwe werksgebou se ontwikkeling het pas afgeskop, daarmee saam word honderde erwe gediens om in die mark te sit en huispryse te stabiliseer, ‘n 600-bed koshuis word vir studente beplan, die werksplein en stadsplein word ontwikkel en meer! Niel de Klerk is ‘n ingenieur wat tans aan die hoof van die Orania Ontwikkelingsmaatskappy se ontwikkeling en beleggingsafdeling staan, luister gerus saam as Joost Strydom met hom gesels oor al hierdie opwindende nuwe projekte. Sluit aan by die Orania Beweging; ons het jou nodig om saam te bou aan ‘n toekoms vir Afrikaners! www.orania.co.za/lidmaatskap
Skitterend. Die room van ons volk bevind hul reeds in Orania!
BOU SO VOORT, ONS AFRIKANER VOLK WAS NOG NOOIT LUI VIR WERK NIE ! GOD SEËN JULLE.🙏🏻
"Ken jy die volk vol heldemoed.....
Julle maak so n Groot Hoop, Verwagting en Geborgendheid vir ons opkomende geslagte en Trots in jul Mannemoed en Vêrgesigte in ons Harte los , ons kan net sê RESPEK en SALUUT. Ons 🙏🏼🙏🏼🙏🏼 vir Julle. 💯👊🏼💕
Wat 'n plesier om die video-opdatering te kon kyk. Baie dankie daarvoor. Dr Andries Maritz.
Wow julle, dit is so opwindend! Ek is mal oor al die idees. Fantasties. Ek kan nie wag om te sien hoe dit gaan lyk wanneer alles klaar is nie.
Ik wil niet vervelend zijn ik heb het al zo vaak gezegd TROTS kunnen jullie zijn.... wie kan nog trots vandaag de dag .. groet Andre Nederland
Baie meer programme soos die ASB
Watching from afar for some time now, it appears to me that a remarkable and flourishing society is being built in Orania. Given the increasingly stark and obvious asymmetries with surrounding towns, and the nature of human envy and resentment generally, do you ever fear an "October7th" type attack on Orania, and if so, what is thought about this possibility generally, and what is being done to prevent it?
Worst case scenario maybe 7th October kind can't happen because they never displaced or evicted any one illegally and legally own the land. They do have a security company, 24/7 surveillance and volunteers to counter any offense. The government also supports and protects them except a few politicians stuck on the apartheid cliche. If anything, choosing their location was strategic defensively unlike other highly contested& congested areas like Pretoria,Cape town etc. By the way Orania is a semi dessert. While most people envy their growth, they have zero interest of living there.
I see a lot of similarities between Orania and Japan. Good work though!
Ek stel voor dat julle 'n volskaalse Pretoria Kerk Plein sal bou presies soos hy is en al die standbeelde oor te plaas en so die erfenis vir ons bewaar.
Dag Joost en gas. Gaan Orania deurentyd die papier-koepon (Ora)in plek hou, of gaan julle ook totaal digitaal gaan?
Dankie & groete.
Puik!
ESRA 9:7-8 AFR53
[7] Van die dae van ons vaders af tot vandag toe is ons in 'n groot skuld, en oor ons ongeregtighede is ons self, ons konings, ons priesters oorgegee in die hand van die konings van die lande, aan die swaard, aan gevangenskap en aan plundering en beskaming van die aangesig soos dit vandag is. [8] En nou was daar vir 'n klein oomblik genade van die kant van die Here onse God, om vrygeraaktes vir ons te laat oorbly en ons 'n pen te gee in sy heilige plek, sodat onse God ons oë verhelder het en ons 'n bietjie verademing geskenk het in ons diensbaarheid.
Hoe gaan Orania oor die volgende vyf jaar ontwikkel?
Die nuwe werksgebou se ontwikkeling het pas afgeskop, daarmee saam word honderde erwe gediens om in die mark te sit en huispryse te stabiliseer, ‘n 600-bed koshuis word vir studente beplan, die werksplein en stadsplein word ontwikkel en meer!
Niel de Klerk is ‘n ingenieur wat tans aan die hoof van die Orania Ontwikkelingsmaatskappy se ontwikkeling en beleggingsafdeling staan, luister gerus saam as Joost Strydom met hom gesels oor al hierdie opwindende nuwe projekte.
Sluit aan by die Orania Beweging; ons het jou nodig om saam te bou aan ‘n toekoms vir Afrikaners!
www.orania.co.za/lidmaatskap
Some English subtitles would be a helpful for supporters of Orania that don't speak Afrikaans
Baie netjies hou so aan trots op julle.