die liedjie maak baie emosie, want my geliefde vrou vertel hoe haar sagte, liefdevolle Ouers so gesukkel het in die Karoo, toe sy nog klein meisie was, en hoe hy vleuel gespeel het vir OP in daardie tyd.. hulle slaap ook nou onder die soetdoringbome in die begrafplaas. Ek's baie dankbaar dat Oom G se dogter nou my wonderlike vrou is..
Who's here in 2024?❤Die liedjie hou so baie kinderlike herinnering❤
Kinder dae was veels te kort 😢
Dis n pragtige liedjie en dit laat n mens die lewe waardeer. 🙏🙏🙏🏾🙏🏾
Laurika mal oor hierdie song! Liefde uit Lima Peru!
One of my favourite songs 😍😍 ek is ń swart Xhosa meisie.
This song reminds me of my laerskool jare in Zastron, Vrystaat
A beautiful song in a beautiful, expressive language. Thank Ms Rauch for demonstrating the beauty of Afrikaans without the chauvinism.
Baie lief vir die lied
die liedjie maak baie emosie, want my geliefde vrou vertel hoe haar sagte, liefdevolle Ouers so gesukkel het in die Karoo, toe sy nog klein meisie was, en hoe hy vleuel gespeel het vir OP in daardie tyd.. hulle slaap ook nou onder die soetdoringbome in die begrafplaas. Ek's baie dankbaar dat Oom G se dogter nou my wonderlike vrou is..
This was my favorite song when I was 5 years in age. I still Iove it and just downloaded it, thanks Laurika.
Laurika het die mooiste stem. Een van die mooiste liede ooit. Dankie
This reminds me of the old days back in South Africa and my uncle's farm near Greytown
An absolutely beautiful song!
Baie dankie vir al jou mooi musiek
Music from the heart ❤️…Not today’s music 🎶
Jy is awesome Laurika, jy is nogsteeds een van die beste ❤
This was our road trip songs SA
Ons wereld het so baie verander... kanie glo dat so baie nie weet hoe dinge was nie.
❤❤
Hoe Suid Afrika nie nou dai seënings reen nodig het het nie...
Awesome song. Could easily be an anthem....
NEE
It would have to go a long way to beat "Die Stem".
Baie mooi. Dankie
❤️🙏
Sy is 1 van suid afrika se bestes
Bje mooi ❤❤❤❤❤❤
🖤🖤🖤
😂❤❤
when play my colleagues ae all get emotional
💔
dankie