Laurika Rauch: Kyk Hoe Glinster die Maan

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 янв 2018
  • Met die nuwe verwerking vir die film Liewe Kersfeesvader.
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 17

  • @ignatiusdekoker3324
    @ignatiusdekoker3324 3 года назад +6

    Dis absoluut pragtig ek kan nie ophou daarna luister..dankie Laurika..jy is tydloos

  • @elmaraseptember23
    @elmaraseptember23 3 года назад +3

    Vandag is hierdie snit soos salf op my gemoed. Baie mooi musiek. So lief vir my taal AFRIKAANS

  • @FromMaritzborough
    @FromMaritzborough 6 лет назад +5

    Dit is n mooi weergawe van die liedjie Laurika Rauch se musiek is tydloos welgedaan

    • @amonazazel171
      @amonazazel171 6 лет назад

      your life is pointless ! pathetic fuck

  • @user-sq7dk7bj7b
    @user-sq7dk7bj7b 8 месяцев назад

    Fantastic Laurika !
    Ek luister elke aand na al jou liedjies en verlang so baie na Suid Afrika
    Met groete uit New Zealand !!

  • @skycubphilly
    @skycubphilly 6 лет назад +5

    Dit is ‘n pragtige liedjie.

  • @johangreybe5552
    @johangreybe5552 5 лет назад +3

    Aai, die woorde, aai Laurika se sang - hoe kan mens se hart dit hou

  • @miffy1950
    @miffy1950 3 года назад +1

    Wonderful , Baie dankie Laurika

  • @TheVAMPIREMARIUS69
    @TheVAMPIREMARIUS69 Год назад

    Mal oor hierdie lied! Dankie!

  • @walterhbez
    @walterhbez 3 года назад +1

    So mooi

  • @elainehatton2383
    @elainehatton2383 7 месяцев назад

    Just love it❤

  • @albertoelofse803
    @albertoelofse803 11 месяцев назад

    Kom die video grepe in die musiek video uit 'n Afrikaanse film ? Indien wel, watter film is dit, sal dit graag wil kyk. Ek het sommer trane in my oë gekry toe ek ba hierdie pragtige weergawe van hierdie liedjie geluister het.

  • @charlottesmith1157
    @charlottesmith1157 6 лет назад +4

    pragtig

  • @Max.d.k
    @Max.d.k 11 месяцев назад

    ❤❤❤

  • @tiaanmaree8209
    @tiaanmaree8209 2 года назад

    "...vlieg oor die bome met my drome..."