AfriForum-verslag: slegs 19% riool-afvalwater word voldoende behandel

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 ноя 2023
  • Vereeniging, 15 November - 81% van die water wat deur rioolaanlegte in riviere gestort word, is nie voldoende behandel nie.
    Dis een van die bevindings in AfriForum se jongste blou-en-groendruppel-verslag wat Woensdag bekendgemaak is.
    Die organisasie waarsku dat 'n krisis dreig omdat talle dorpe drinkwater uit riviere onttrek.

Комментарии •