EK IS SO BLY EK HET UITEINDELIK MOEMIN IN AFR GEKRY!!! baie dankie, ek soek dit al vir jare! dit was my gunsteling tv program as kind en ek kyk nou nog die tapes wat my ma vir my opgeneem het as ek die kans kry :) dis al wat my kinders eendag sal mag kyk :) dankie weereens...ek sal graag wil weet waar jy dit gekry het en sal ook belang stel in die hele reeks as jy dit het?? sal selfs betaal!
Joh die nostalgia wat dit bring❤
Die beste van Afrikaanse treffers!!! Eina
Moomin is soo lekker om te kyk
yay!!
EK IS SO BLY EK HET UITEINDELIK MOEMIN IN AFR GEKRY!!! baie dankie, ek soek dit al vir jare! dit was my gunsteling tv program as kind en ek kyk nou nog die tapes wat my ma vir my opgeneem het as ek die kans kry :) dis al wat my kinders eendag sal mag kyk :) dankie weereens...ek sal graag wil weet waar jy dit gekry het en sal ook belang stel in die hele reeks as jy dit het?? sal selfs betaal!
"Kyk daar is mevrou punt in die wind" XD hahaha
MOEMIN!
Ek het ook vir Moomin gekyk toe ek kind was🤣🤣
Dokterweetalles, kan jy my asb. kontak oor Moemin? Het jy die hele reeks? schatsie@gmail.com.
Ek ook asb! corneasp@gmail.com